fbpx
Wikipedia

Lutesium

71 ytterbiumlutesiumhafnium
Y

Lu

Lr
Algemeen
Naam, simbool, getal lutesium, Lu, 71
Chemiese reeks lantaniede
Groep, Periode, Blok nvt, 6, d
Voorkoms
Atoommassa 174.967 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie Xe 6s2 4f14 5d1
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 9.841 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 9.3 g/cm³
Smeltpunt 1925 K
(1652 °C)
Kookpunt 3675 K
(3402 °C)
Smeltingswarmte ca. 22 kJ/mol
Verdampingswarmte 414 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 26.86 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 1906 2103 2346 (2653) (3072) (3663)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur heksagonaal
Oksidasietoestande 3
(swak basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 1.27 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 523.5 kJ/mol
2de: 1340 kJ/mol
3de: 2022.3 kJ/mol
Atoomradius 175 pm
Atoomradius (ber.) 217 pm
Kovalente radius 160 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese weerstand (k.t.) (poli) 582 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 16.4 W/(m·K)
Termiese uitstetting (k.t.) (poli) 9.9 µm/(m·K)
Young se modulus 68.6 GPa
Skuifmodulus 27.2 GPa
Massamodulus 47.6 GPa
Poissonverhouding 0.261
Vickers hardheid 1160 MPa
Brinell hardheid 893 MPa
CAS-registernommer 7439-94-3
Vernaamste isotope
Hoofartikel: [[Isotope van {{{isotopevan}}}]]
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
173Lu sin 1.37 j e 0.671 173Yb
174Lu syn 3.31 j e 1.374 174Yb
175Lu 97.41% Lu is stabiel met 104 neutrone
176Lu 2.59% 3.78×1010j ß- 1.193 176Hf
Verwysings

Lutesium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Lu en atoomgetal 71. Lutesium is genoem ná die Latynse naam van Parys (Lutetia), waar dit ontdek is. Lutesium is in 1907 byna gelyktydig, maar onafhanklik deur Georges Urbain, Carl Auer von Welsbach en Charles James ontdek. In 1909 is die ontdekking aan die Franse chemikus Georges Urbain toegeken en die element is volgens sy voorstel lutesium genoem. Die metaal het twee natuurlike isotope. Een is stabiel, die ander is radioaktief maar het 'n lang halfleeftyd.

Die element word dikwels tot die f-blok gereken, maar omdat dit 'n volle 4d14-subskil besit word dit ook dikwels as 'n 5d1-oorgangsmetaal beskou en in die skandiumgroep geplaas. Omdat die Lu3+-ioon net volle elektronskille bevat is dit diamagneties en sy oplossings in kleurloos.

Eksterne skakels


Lutesium
lutesium, ytterbium, lutesium, hafniumy, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, lutesium, 71chemiese, reeks, lantaniedegroep, periode, blok, dvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4f14, 5d1elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vastestof. 71 ytterbium lutesium hafniumY Lu Lr Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal lutesium Lu 71Chemiese reeks lantaniedeGroep Periode Blok nvt 6 dVoorkomsAtoommassa 174 967 1 g molElektronkonfigurasie Xe 6s2 4f14 5d1Elektrone per skil 2 8 18 32 9 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 9 841 g cm Vloeistof digtheid teen s p 9 3 g cm Smeltpunt 1925 K 1652 C Kookpunt 3675 K 3402 C Smeltingswarmte ca 22 kJ molVerdampingswarmte 414 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 26 86 J mol K Dampdruk P Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 kteen T K 1906 2103 2346 2653 3072 3663 AtoomeienskappeKristalstruktuur heksagonaalOksidasietoestande 3 swak basiese oksied Elektronegatiwiteit 1 27 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 523 5 kJ mol2de 1340 kJ mol3de 2022 3 kJ molAtoomradius 175 pmAtoomradius ber 217 pmKovalente radius 160 pmDiverseMagnetiese rangskikking geen dataElektriese weerstand k t poli 582 nW mTermiese geleidingsvermoe 300 K 16 4 W m K Termiese uitstetting k t poli 9 9 µm m K Young se modulus 68 6 GPaSkuifmodulus 27 2 GPaMassamodulus 47 6 GPaPoissonverhouding 0 261Vickers hardheid 1160 MPaBrinell hardheid 893 MPaCAS registernommer 7439 94 3Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van isotopevan iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP173Lu sin 1 37 j e 0 671 173Yb174Lu syn 3 31 j e 1 374 174Yb175Lu 97 41 Lu is stabiel met 104 neutrone176Lu 2 59 3 78 1010j ss 1 193 176HfVerwysingsLutesium is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Lu en atoomgetal 71 Lutesium is genoem na die Latynse naam van Parys Lutetia waar dit ontdek is Lutesium is in 1907 byna gelyktydig maar onafhanklik deur Georges Urbain Carl Auer von Welsbach en Charles James ontdek In 1909 is die ontdekking aan die Franse chemikus Georges Urbain toegeken en die element is volgens sy voorstel lutesium genoem Die metaal het twee natuurlike isotope Een is stabiel die ander is radioaktief maar het n lang halfleeftyd Die element word dikwels tot die f blok gereken maar omdat dit n volle 4d14 subskil besit word dit ook dikwels as n 5d1 oorgangsmetaal beskou en in die skandiumgroep geplaas Omdat die Lu3 ioon net volle elektronskille bevat is dit diamagneties en sy oplossings in kleurloos Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lutesium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir lutesium Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Lutesium amp oldid 1888723,