×
Lusitania (skip), 1915

Die Lusitania is tydens die Eerste Wêreldoorlog op 7 Mei 1915 deur 'n Duitse duikboot aan die suidkus van Ierland gekelder. Hierdie skip was die eiendom van die Britse Cunard-redery en was onderweg van New York na Liverpool. Binne 20 minute het die skip gesink en het 1198 mense verdrink. Daaronder was 128 met Amerikaanse burgerskap. Die Duitsers het die torpedering geregverdig omdat die Lusitania wapentuig vervoer het. Die aanval op die skip het die openbare mening in die VSA laat wegswaai van neutraliteit.

Die RMS Lusitania
Aanlyn-versamelings

    Museums

      Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

      Publikasie datum: September 25, 2021

      lusitania, skip, 1915, lusitania, tydens, eerste, wêreldoorlog, 1915, deur, duitse, duikboot, suidkus, ierland, gekelder, hierdie, skip, eiendom, britse, cunard, redery, onderweg, york, liverpool, binne, minute, skip, gesink, 1198, mense, verdrink, daaronder, . Die Lusitania is tydens die Eerste Wereldoorlog op 7 Mei 1915 deur n Duitse duikboot aan die suidkus van Ierland gekelder Hierdie skip was die eiendom van die Britse Cunard redery en was onderweg van New York na Liverpool Binne 20 minute het die skip gesink en het 1198 mense verdrink Daaronder was 128 met Amerikaanse burgerskap Die Duitsers het die torpedering geregverdig omdat die Lusitania wapentuig vervoer het Die aanval op die skip het die openbare mening in die VSA laat wegswaai van neutraliteit Die RMS LusitaniaEksterne skakels WysigAanlyn versamelingsLusitania Online The home port of RMS Lusitania on the webMuseumsNational Museums Liverpool Merseyside Maritime Museum Lusitania collectionWikimedia Commons bevat media in verband met Lusitania ship 1907 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lusitania skip 1915 amp ol,