Lugpomp (sterrebeeld)
Die Lugpomp (Latyn: Antlia) is ’n sterrebeeld in die suidelike sterrehemel. Dit is die 18de eeu geskep en sy sterre is dof. Hy en sy omringende sterrebeelde is in die laat winter en lente in die suidelike hemelruim sigbaar. NGC 2997, ’n spriraalvormige sterrestelsel, en die Antlia-dwergsterrestelsel val binne sy grense. Agterdek • Akkedis • Altaar • Andromeda • Arend • Beeldhouer • Beker • Berenike se Hare • Boogskutter • Bul • Dolfyn • Draak • Driehoek • Duif • Eenhoring • Eridanus • Feniks • Graveerstif • Groot Beer • Groot Hond • Haas • Hercules • Horlosie • Indiër • Jaghonde • Jagter • Kameelperd • Kameleon • Kiel • Klein Beer • Klein Hond • Klein Leeu • Koetsier • Kompas • Kassiopeia • Kefeus • Kraai • Kraanvoël • Kreef • Net • Leeu • Lier • Lugpomp • Maagd • Mikroskoop • Noordelike Kroon • Noordelike Waterslang • Oktant • Oond • Paradysvoël • Passer • Perseus • Pou • Pyl • Ram • Rooikat • Seile • Sekstant • Sentour • Skerpioen • Skild • Skilder • Slang • Slangdraer • Steenbok • Suidelike Driehoek • Suidelike Kroon • Suidelike Vis • Suidelike Waterslang • Suiderkruis • Swaan • Swaardvis • Tafel • Teleskoop • Toekan • Tweeling • Veewagter • Visse • Vlieënde Perd • Vlieënde Vis • Vlieg • Vos • Vul • Walvis • Waterdraer • Weegskaal • Winkelhaak • Wolf Lugpomp Latynse naam Antlia Genitief Antliae Afkorting Ant Waarnemingsdata (Epog J2000) Regte klimming 10h Deklinasie -30º Grootte 239 vk. grade (62ste) Kwadrant SQ2 Besonderhede Hoofsterre 3 Helderste ster Alpha Antliae Naaste ster DEN 1048-3956 Sterre helderder as 3 m 0 Sterre met planete 2 Aangrensende sterrebeelde Noordelike Waterslang, Kompas, Seile, Sentour Portaal Sterrekunde
Die 88 moderne sterrebeelde