×
Louise Guthrie

Louise Guthrie (10 Oktober 1879 - 20 Februarie 1966) was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige en -illustreerder.

Louise Guthrie
Gebore
Isobel Louise Sophie Guthrie
(1879-10-10)10 Oktober 1879
Sterf20 Februarie 1966 (op 86)
Beroepplantkundige en plantkunstenaar

Inhoud

Isobel Louise Sophie Guthrie is in 1879 in Kaapstad, Suid-Afrika gebore as die dogter van die Engelsgebore plantkundige en wiskundeprofessor Francis Guthrie en sy vrou, Isabella Grisbrook. Sy was by die Hoërskool Rustenburg (vir meisies) op skool.

Louise Guthrie was 'n plantkunde-assistent by die Bolus Herbarium, van 1918 tot 1927. Terwyl sy daar was het sy haar vaardigheid ontwikkel as 'n botaniese illustreerder, en is veral bekend vir 'n reeks van 264 uitbeeldings van proteasoorte wat in Suid-Afrika gevind is, van 1925 tot 1947. Sy skenk die stel in 1948 aan Bolus Herbarium.

Die standaard afkorting L.Guthrie is gebruik om aan te dui dat hierdie persoon die outeur is wanneer 'n botaniese naam genoem is.

Die naam van die guthriae- plant vereer Louise Guthrie.

Haar kuns word by die Universiteit van Kaapstad geargiveer. Die Hermanus Plankundevereniging het in 2000 'n uitstalling van 76 skilderye van Guthrie in die Fernkloof-natuurreservaat gehou. Van haar waterverfwerke word in die Suid-Afrika-huis in Londen uitgestal.

  1. Mary Gunn and L. E. W. Codd, reds., (CRC Press 1981): 175-176.ISBN 9780869611296
  2. John P. Rourke. Veld & Flora 87 (September 2001): 120-123.
  3. Urs Eggli and Leonard E. Newton, eds., (Springer Science & Business Media 2013): 100.ISBN 9783662071250

Publikasie datum: Augustus 05, 2021

louise, guthrie, oktober, 1879, februarie, 1966, suid, afrikaanse, plantkundige, illustreerder, geboreisobel, louise, sophie, guthrie, 1879, oktober, 1879, kaapstad, suid, afrikasterf20, februarie, 1966, beroepplantkundige, plantkunstenaar, inhoud, vroeë, lewe. Louise Guthrie 10 Oktober 1879 20 Februarie 1966 was n Suid Afrikaanse plantkundige en illustreerder Louise GuthrieGeboreIsobel Louise Sophie Guthrie 1879 10 10 10 Oktober 1879 Kaapstad Suid AfrikaSterf20 Februarie 1966 op 86 Beroepplantkundige en plantkunstenaar Inhoud 1 Vroee lewe en opvoeding 2 Loopbaan 3 Persoonlike lewe en nalatenskap 4 VerwysingsVroee lewe en opvoeding WysigIsobel Louise Sophie Guthrie is in 1879 in Kaapstad Suid Afrika gebore as die dogter van die Engelsgebore plantkundige en wiskundeprofessor Francis Guthrie en sy vrou Isabella Grisbrook 1 Sy was by die Hoerskool Rustenburg vir meisies op skool 2 Loopbaan WysigLouise Guthrie was n plantkunde assistent by die Bolus Herbarium van 1918 tot 1927 Terwyl sy daar was het sy haar vaardigheid ontwikkel as n botaniese illustreerder en is veral bekend vir n reeks van 264 uitbeeldings van proteasoorte wat in Suid Afrika gevind is van 1925 tot 1947 Sy skenk die stel in 1948 aan Bolus Herbarium 2 Die standaard afkorting L Guthrie is gebruik om aan te dui dat hierdie persoon die outeur is wanneer n botaniese naam genoem is Persoonlike lewe en nalatenskap WysigDie naam van die guthriae plant vereer Louise Guthrie 3 Haar kuns word by die Universiteit van Kaapstad geargiveer Die Hermanus Plankundevereniging het in 2000 n uitstalling van 76 skilderye van Guthrie in die Fernkloof natuurreservaat gehou Van haar waterverfwerke word in die Suid Afrika huis in Londen uitgestal 2 Verwysings Wysig Mary Gunn and L E W Codd reds Botanical Exploration of Southern Africa CRC Press 1981 175 176 ISBN 9780869611296 2 0 2 1 2 2 John P Rourke A Passion for Proteas The Botanical Art of Louise Guthrie Veld amp Flora 87 September 2001 120 123 Urs Eggli and Leonard E Newton eds Etymological Dictionary of Succulent Plant Names Springer Science amp Business Media 2013 100 ISBN 9783662071250Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Louise Guthrie amp ol,