×
Lotaringe
Hierdie artikel handel oor die voormalige Franse geweste Lorraine. Vir ander artikels oor Lorraine, sien Lorraine (dubbelsinnig).
Lotaringe

Départements Meurthe-et-Moselle (54),
Meuse (55),
Moselle (57),
Vosges (88)
Prefektuur Metz
Bevolking 2 346 361 inw.
(2008)
Bevolkingsdigtheid 100 inw./vk km
Oppervlakte 23 547 vk km
Arrondissemente 19
Kantons 157
Munisipaliteite 2 337
President van
Gewestelike Raad
Jean-Pierre Masseret (SP)

Lotaringe of Lotharinge (Frans en Engels: Lorraine, Duits: Lothringen, Nederlands: Lotharingen) was een van die voormalige 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions) wat ingevolge die instelling van die geweste in 1956 opgerig is. Die gewes het sowat 2 350 000 inwoners (2008) en 'n oppervlakte van sowat 23 500 km² gehad. Die hoofstad was Metz.

Steenbrug oor die Mouzonrivier by Pompierre in die département Vosges
Die munisipaliteit Landrecourt-Lempire in die département Meuse

Inhoud

Die voormalige Noordoos-Franse région Lotaringe grens aan België, die Groothertogdom Luxemburg en die Duitse deelstate Rynland-Palts en Saarland.

Lotaringe het bestaan uit vier départemente:

Die Maas-, Moesel-, Saar- en Meurthe-riviere vloei deur die gewes. In die ooste lê die westelike deel van die Vogese-gebergte (départemente Moselle en Vosges). Die Hohneck op die grens met die gewes Elsas is met 1 364 meter die hoogste berg van Lotaringe.

In die gewes is naas Frans ook Lorreins gepraat, met uitsondering van die noordelike deel aan die grens met Luxemburg waar Luxemburgs en aan die grens met Duitsland waar Lotharings Frankies en Ryn Frankies as omgangstaal gebruik is.

Vroeër het die volgende Lotaringiese gebiede bestaan:

  • Koninkryk Lotaringe (843-928)
    • Hertogdom Lotaringe (928-977)
      • Hertogdom Neder-Lotaringe (977-1190)
      • Hertogdom Opper-Lotaringe (977-1766)
  • Franstalige en Nederlandstalige Wikipedias
  • (fr)
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France)
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines):
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

lotaringe, hierdie, artikel, handel, voormalige, franse, gewestelorraine, ander, artikels, lorraine, sien, lorraine, dubbelsinnig, départements, meurthe, moselle, meuse, moselle, vosges, prefektuur, metzbevolking, 2008, bevolkingsdigtheid, kmoppervlakte, kmarr. Hierdie artikel handel oor die voormalige Franse gewesteLorraine Vir ander artikels oor Lorraine sien Lorraine dubbelsinnig LotaringeDepartements Meurthe et Moselle 54 Meuse 55 Moselle 57 Vosges 88 Prefektuur MetzBevolking 2 346 361 inw 2008 Bevolkingsdigtheid 100 inw vk kmOppervlakte 23 547 vk kmArrondissemente 19Kantons 157Munisipaliteite 2 337President van Gewestelike Raad Jean Pierre Masseret SP Lotaringe of Lotharinge Frans en Engels Lorraine Duits Lothringen Nederlands Lotharingen was een van die voormalige 27 Franse administratiewe geweste Frans regions wat ingevolge die instelling van die geweste in 1956 opgerig is Die gewes het sowat 2 350 000 inwoners 2008 en n oppervlakte van sowat 23 500 km gehad Die hoofstad was Metz Steenbrug oor die Mouzonrivier by Pompierre in die departement Vosges Die munisipaliteit Landrecourt Lempire in die departement Meuse Inhoud 1 Geografie 2 Tale 3 Geskiedenis 4 Sien ook 5 Bronne 6 Eksterne skakelsGeografie WysigDie voormalige Noordoos Franse region Lotaringe grens aan Belgie die Groothertogdom Luxemburg en die Duitse deelstate Rynland Palts en Saarland Lotaringe het bestaan uit vier departemente Meurthe et Moselle hoofstad Nancy Meuse hoofstad Bar le Duc Moselle hoofstad Metz Vosges hoofstad Epinal Die Maas Moesel Saar en Meurthe riviere vloei deur die gewes In die ooste le die westelike deel van die Vogese gebergte departemente Moselle en Vosges Die Hohneck op die grens met die gewes Elsas is met 1 364 meter die hoogste berg van Lotaringe Tale WysigIn die gewes is naas Frans ook Lorreins gepraat met uitsondering van die noordelike deel aan die grens met Luxemburg waar Luxemburgs en aan die grens met Duitsland waar Lotharings Frankies en Ryn Frankies as omgangstaal gebruik is Geskiedenis WysigVroeer het die volgende Lotaringiese gebiede bestaan Koninkryk Lotaringe 843 928 Hertogdom Lotaringe 928 977 Hertogdom Neder Lotaringe 977 1190 Hertogdom Opper Lotaringe 977 1766 Sien ook WysigElsas LotaringeBronne WysigFranstalige en Nederlandstalige WikipediasEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Lotaringe fr Die amptelike webwerf van die Gewestelike Raad van LotaringeDie administratiewe geweste van Frankryk Regions de France Metropolitaanse geweste Regions metropolitaines Akwitanie Auvergne Boergondie Bretagne Centre Val de Loire Champagne Ardenne Elsas Franche Comte Ile de France Korsika Languedoc Roussillon Limousin Lotaringe Midi Pyrenees Nord Pas de Calais Basse Normandie Haute Normandie Pays de la Loire Pikardie Poitou Charentes Provence Alpes Cote d Azur Rhone AlpesMetropolitaanse geweste 2016 Regions metropolitaines Auvergne Rhone Alpes Boergondie Franche Comte Bretagne Centre Val de Loire Grand Est Hauts de France Ile de France Korsika Nieu Akwitanie Normandie Oksitanie Pays de la Loire Provence Alpes Cote d AzurOorsese geweste Regions d outre mer Frans Guyana Guadeloupe Martinique Mayotte Reunion Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lotaringe amp ol,