fbpx Lotharings Frankies
Wikipedia

Lotharings Frankies

Lotharings-Frankies (Frans: Francique, platt lorrain, of platt mosellan) verwys hoofsaaklik na die Moselle Frankiese (Duitse) dialek wat in die noordoostelike deel van die Franse région Lotaringe, in die noordelike deel van die département Moselle gepraat word. Lotharings Frankies is nou verwant aan Luxemburgs (Luxembourgish). Beide behoort tot die Wes-Middelduitse (Duits: Westmitteldeutsch) taalgroep.

Lotharings Frankies
Plàtt, lottrìnger Plàtt
Gepraat in: Frankryk
Gebied: Moselle
Totale sprekers:
Taalfamilie: Indo-Europees
Germaans
Wes-Germaans
Middelduits
Wes-Middelduits
Lotharings Frankies
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Kaart van die taal situasie in Lotaringe. Die gebied wat aangedui word as francique mosellan kom ooreen met die eng definisie van Lotharings Frankies wat beperk is tot Moselle Frankies.
Taal situasie (1630).

Streng gesproke word Lotharings-Frankies in die noord-sentrale deel van Moselle gepraat, in die omgewing van Bouzonville. Verder wes, rondom Thionville (plaaslik bekend as Diedennuewen), word Luxembourgish gepraat, en verder oos, rondom Sarreguemines en Bitche, word Ryn Frankies gepraat. In praktyk word die term "Lotharings-Frankies" soms gebruik om na al die Germaanse variëteite wat in noordoos Lotaringe gepraat word te verwys.

Deels as gevolg van die onsekerheid oor die taalnaam wissel skattings van die aantal sprekers heelwat van 30 000 tot so veel as 400 000. Een van die meer betroubare bronne, die Enquête famille wat as deel van die 1999 sensus uitgevoer is, dui aan dat ongeveer 78 000 mense aangedui het dat hulle Lotharings-Frankies (platt lorrain) praat, maar minder as 50 000 het basiese kennis aan hulle kinders oorgedra. Verder gebruik minder as 30% van die mans wat op 5-jarige ouderdom gereeld Lotharings-Frankies gepraat het, gereeld Lotharings-Frankies met hulle kinders.

  • 1 Desember 2006 op Wayback Machine
  • — Historiese, literêre, en taalkundige inligting (in Frans)
  • — Vereniging vir die beskerming en bevordering van Lotharings Frankies
  1. Éric Auburtin (2002). "Langues régionales et relations transfrontalières dans l’espace Saar-Lor-Lux". Hérodote 105, pp. 102—122.
  2. François Héran, et al. (2002) "La dynamique des langues en France au fil du XXe siècle". Population et sociétés 376, Ined.

Lotharings Frankies
lotharings, frankies, lotharings, frankies, frans, francique, platt, lorrain, platt, mosellan, verwys, hoofsaaklik, moselle, frankiese, duitse, dialek, noordoostelike, deel, franse, région, lotaringe, noordelike, deel, département, moselle, gepraat, word, verw. Lotharings Frankies Frans Francique platt lorrain of platt mosellan verwys hoofsaaklik na die Moselle Frankiese Duitse dialek wat in die noordoostelike deel van die Franse region Lotaringe in die noordelike deel van die departement Moselle gepraat word Lotharings Frankies is nou verwant aan Luxemburgs Luxembourgish Beide behoort tot die Wes Middelduitse Duits Westmitteldeutsch taalgroep Lotharings Frankies Platt lottringer PlattGepraat in Frankryk Gebied MoselleTotale sprekers Taalfamilie Indo Europees Germaans Wes Germaans Middelduits Wes Middelduits Lotharings Frankies Skrifstelsel Latynse alfabetTaalkodesISO 639 1 geenISO 639 2 ISO 639 3 Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Kaart van die taal situasie in Lotaringe Die gebied wat aangedui word as francique mosellan kom ooreen met die eng definisie van Lotharings Frankies wat beperk is tot Moselle Frankies Taal situasie 1630 Streng gesproke word Lotharings Frankies in die noord sentrale deel van Moselle gepraat in die omgewing van Bouzonville Verder wes rondom Thionville plaaslik bekend as Diedennuewen word Luxembourgish gepraat en verder oos rondom Sarreguemines en Bitche word Ryn Frankies gepraat In praktyk word die term Lotharings Frankies soms gebruik om na al die Germaanse varieteite wat in noordoos Lotaringe gepraat word te verwys Deels as gevolg van die onsekerheid oor die taalnaam wissel skattings van die aantal sprekers heelwat van 30 000 1 tot so veel as 400 000 Een van die meer betroubare bronne die Enquete famille wat as deel van die 1999 sensus uitgevoer is dui aan dat ongeveer 78 000 mense aangedui het dat hulle Lotharings Frankies platt lorrain praat maar minder as 50 000 het basiese kennis aan hulle kinders oorgedra Verder gebruik minder as 30 van die mans wat op 5 jarige ouderdom gereeld Lotharings Frankies gepraat het gereeld Lotharings Frankies met hulle kinders 2 Eksterne skakels WysigPlattweb isch e Webplatz f r Platt unsri Sproch in Lothringe un iwer de Grenze Geargiveer 1 Desember 2006 op Wayback Machine Redde n ihr Platt Historiese literere en taalkundige inligting in Frans Gau un Griis Vereniging vir die beskerming en bevordering van Lotharings FrankiesVerwysings Wysig 1 Eric Auburtin 2002 Langues regionales et relations transfrontalieres dans l espace Saar Lor Lux Herodote 105 pp 102 122 2 Francois Heran et al 2002 La dynamique des langues en France au fil du XXe siecle Population et societes 376 Ined Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lotharings Frankies amp ol,