×
Lorreins

Lorreins (Frans: Lorrain), of Lotharings is 'n oïl-taal, die versamelnaam vir die Romaanse streektale wat in die Franse gewes Lotaringe (Frans: Lorraine) gepraat word. Dit word ook in die aangrensende Gaume in België gepraat waar dit as Gaumais aangedui word.

Lorreins
Gepraat in: Frankryk
België
Gebied: Lotaringe
Wallonië
Totale sprekers:
Taalfamilie: Indo-Europees
Romaans
Wes-Romaans
Galloiberies
Galloromaans
Gallorhaeties
Oïl
Lorreins
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: -
ISO 639-2: -
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Die taal word soms in die Vogese gehoor waar argaïse vorm bewaar gebly het (byvoorbeeld tchaté in plaas van château ). Die taal staan egter op die rand van uitsterwing.

Naas Lorreins word in Lotharinge ook 'n Frankiese, Germaanse dialek, Lotharings Frankies, gepraat wat ook as Lothringisch, Francique, Platt, Lothringer Platt of Lothringer Déitsch bekend staan.

  • op lexilogos
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova


Publikasie datum: Augustus 24, 2021

lorreins, frans, lorrain, lotharings, oïl, taal, versamelnaam, romaanse, streektale, franse, gewes, lotaringe, frans, lorraine, gepraat, word, word, aangrensende, gaume, belgië, gepraat, waar, gaumais, aangedui, word, gepraat, frankryk, belgië, gebied, lotarin. Lorreins Frans Lorrain of Lotharings is n oil taal die versamelnaam vir die Romaanse streektale wat in die Franse gewes Lotaringe Frans Lorraine gepraat word Dit word ook in die aangrensende Gaume in Belgie gepraat waar dit as Gaumais aangedui word LorreinsGepraat in Frankryk Belgie Gebied Lotaringe WallonieTotale sprekers Taalfamilie Indo Europees Romaans Wes Romaans Galloiberies Galloromaans Gallorhaeties Oil Lorreins Skrifstelsel Latynse alfabetTaalkodesISO 639 1 ISO 639 2 ISO 639 3 Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Die taal word soms in die Vogese gehoor waar argaise vorm bewaar gebly het byvoorbeeld tchate in plaas van chateau Die taal staan egter op die rand van uitsterwing Naas Lorreins word in Lotharinge ook n Frankiese Germaanse dialek Lotharings Frankies gepraat wat ook as Lothringisch Francique Platt Lothringer Platt of Lothringer Deitsch bekend staan Eksterne skakels Wysiglorrain op lexilogos Le Patois Lorrain Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Indo Europese tale Kentum tale Italiese taleItaliese groep Oskies Umbries Faliskies LatynRomaanse taleIberoromaans Aragonees Asturies Galicies Katalaans Ladino Leonees Portugees SpaansGalloromaans Langues d oil Frans Gallo Lorreins Normandies Auregnais Guernesiais Jerriais Sercquiais Pikardies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans Aranees Auvergnat Gaskons Languedokies Limousin Provensaals FrankoprovensaalsGalloitalies Lombardies Monegaskies Piemontees VenesiaansRetoromaans Romansch Ladinies FriulaansItaloromaans Dalmaties Italiaans NapolitaansSuid Romaans Korsikaans Sardies Campidanies Galluraans Logudories Sassaries SisiliaansBalkanromaans Aroemeens Istro Roemaans Meglenoroemaans RoemeensRomaanse Kunstale Interlingua Interlingue Lingua Franca NovaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Lorreins amp ol,