×
Livermorium
116 moskoviumlivermoriumtennessien
Po

Lv

(Usn)
Algemeen
Naam, simbool, getal livermorium, Lv, 116
Chemiese reeks onbekend; moontlik ’n
oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 16, 7, p
Voorkoms waarskynlik metaalagtig
Atoommassa (293) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel; [Rn] 5f14 6d10 7s2 7p4
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 32, 18, 6
CAS-registernommer 54100-71-9
Fisiese eienskappe
Toestand vermoedelik 'n vastestof
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 12,9 g/cm³
Smeltpunt 637–780 K
(364–507 °C)
Kookpunt 1035–1135 K
(762–862 °C)
Smeltingswarmte afgelei; 7,61 kJ/mol
Verdampingswarmte voorspel; 42 kJ/mol
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande voorspel; -2, +2, +4
Ionisasie-energieë 1ste: 723,6 kJ/mol
2de: 1331,5 kJ/mol
3de: 2846,3 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 2000
Ontdek deur Gesamentlike Instituut vir
Kernnavorsing, Doebna, Rusland
Genoem na Lawrence Livermore Nasionale
Laboratorium, VSA
Datum van naam 30 Mei 2012
Vorige naam ununhexium (Uuh)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van livermorium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
293Lv sin 60 ms α 10,54 289Fl
292Lv sin 12 ms α 10,66 288Fl
291Lv sin 18 ms α 10,74 287Fl
290Lv sin 8 ms α 10,84 286Fl
Verwysings

Livermorium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 116 en simbool Lv. Dit is die derde swaarste bekende element en die derde laaste element van die 7de periode op die periodieke tabel.

Dit is ’n uiters radioaktiewe element wat in ’n laboratorium geskep is en nie sover bekend in die natuur voorkom nie. Dit is genoem na die Lawrence Livermore Nasionale Laboratorium in Livermore, Amerika, wat saam met die Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing in Doebna, Rusland, gewerk het om dit in 2000 te ontdek. Die naam is op 30 Mei 2012 deur die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Chemie (IUSTC) aanvaar. Daar is vier bekende isotope met massagetalle van tussen 290 en 293; die een met die langste leeftyd is livermorium-293, met ’n halfleeftyd van sowat 60 millisekondes.

Op die periodieke tabel kom livermorium in die p-blok in die 7de periode voor. Dit is die swaarste chalkogeen in groep 16, maar daar is nog nie bevestig dat dit optree soos die swaarder homoloog van die chalkogeen polonium nie. Daar is bereken livermorium het dieselfde eienskappe as sy ligter homoloë, suurstof, swael, seleen, telluur en polonium, en dat hy ’n hoofgroepmetaal is, hoewel dit ook grootliks van hulle kan verskil.

  1. Hoffman, D. C.; Lee, D. M.; Pershina, V. (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, N. M.; Fuger, J. (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3de uitg.). Springer Science+Business Media. pp. 1652–1752. ISBN 1-4020-3555-1.
  2. Bonchev, D.; Kamenska, V. (1981). . Journal of Physical Chemistry. 85 (9): 1177–1186. doi:.
  • at The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)


Publikasie datum: September 03, 2021

livermorium, moskovium, livermorium, tennessienpo, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, livermorium, 116chemiese, reeks, onbekend, moontlik, oorgangsmetaalgroep, periode, blok, pvoorkoms, waarskynlik, metaalagtigatoommassa, molelektronkonfigurasie, v. 116 moskovium livermorium tennessienPo Lv Usn Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal livermorium Lv 116Chemiese reeks onbekend moontlik n oorgangsmetaalGroep periode blok 16 7 pVoorkoms waarskynlik metaalagtigAtoommassa 293 g molElektronkonfigurasie voorspel Rn 5f14 6d10 7s2 7p4Elektrone per skil 2 8 18 32 32 18 6CAS registernommer 54100 71 9Fisiese eienskappeToestand vermoedelik n vastestof 1 2 Digtheid naby k t voorspel 12 9 g cm Smeltpunt 637 780 K 364 507 C Kookpunt 1035 1135 K 762 862 C Smeltingswarmte afgelei 7 61 kJ molVerdampingswarmte voorspel 42 kJ molAtoomeienskappeOksidasietoestande voorspel 1 2 2 4Ionisasie energiee 1ste 723 6 kJ mol2de 1331 5 kJ mol3de 2846 3 kJ molGeskiedenisOntdek 2000Ontdek deur Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing Doebna RuslandGenoem na Lawrence Livermore Nasionale Laboratorium VSADatum van naam 30 Mei 2012Vorige naam ununhexium Uuh Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van livermorium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP293Lv sin 60 ms a 10 54 289Fl292Lv sin 12 ms a 10 66 288Fl291Lv sin 18 ms a 10 74 287Fl290Lv sin 8 ms a 10 84 286FlVerwysings Livermorium is n superswaar kunsmatige element met die atoomgetal 116 en simbool Lv Dit is die derde swaarste bekende element en die derde laaste element van die 7de periode op die periodieke tabel Dit is n uiters radioaktiewe element wat in n laboratorium geskep is en nie sover bekend in die natuur voorkom nie Dit is genoem na die Lawrence Livermore Nasionale Laboratorium in Livermore Amerika wat saam met die Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing in Doebna Rusland gewerk het om dit in 2000 te ontdek Die naam is op 30 Mei 2012 deur die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Chemie IUSTC aanvaar Daar is vier bekende isotope met massagetalle van tussen 290 en 293 die een met die langste leeftyd is livermorium 293 met n halfleeftyd van sowat 60 millisekondes Op die periodieke tabel kom livermorium in die p blok in die 7de periode voor Dit is die swaarste chalkogeen in groep 16 maar daar is nog nie bevestig dat dit optree soos die swaarder homoloog van die chalkogeen polonium nie Daar is bereken livermorium het dieselfde eienskappe as sy ligter homoloe suurstof swael seleen telluur en polonium en dat hy n hoofgroepmetaal is hoewel dit ook grootliks van hulle kan verskil Verwysings Wysig 1 0 1 1 Hoffman D C Lee D M Pershina V 2006 Transactinides and the future elements In Morss Edelstein N M Fuger J reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements 3de uitg Springer Science Business Media pp 1652 1752 ISBN 1 4020 3555 1 Bonchev D Kamenska V 1981 Predicting the Properties of the 113 120 Transactinide Elements Journal of Physical Chemistry 85 9 1177 1186 doi 10 1021 j150609a021 Eksterne skakels WysigLivermorium at The Periodic Table of Videos Universiteit van Nottingham Livermorium by WebElements com Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Livermorium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir livermorium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Livermorium amp ol,