fbpx
Wikipedia

Limousin

Limousin

Départements Corrèze (19)
Creuse (23)
Haute-Vienne (27)
Prefektuur Limoges
Bevolking 741 785 inw.
(2009)
Bevolkingsdigtheid 44 inw./vk km
Oppervlakte 16 942 vk km
Arrondissemente 8
Kantons 106
Munisipaliteite 747
President van
Gewestelike Raad
Gérard Vandenbroucke (PS)

Limousin (Lemosin in Oksitaans) was 'n administratiewe gewes in Sentraal-Frankryk wat drie départements behels – Corrèze, Creuse en Haute-Vienne. Limousin maak deel uit van Oksitanië en is volledig in die bergagtigte hartland van Frankryk – die Sentraalmassief – geleë en strek oor 16 942 km².

Die gewes word begrens deur Centre in die noorde, Poitou-Charentes en Akwitanië in die weste, Midi-Pyrénées in die suide en Auvergne in die ooste.

Met 'n bevolking van 741 785 in 2009 is Limousin die mees yl bevolkte van Frankryk se geweste ná Korsika. Sy demografie word deur 'n lae geboortekoers en bo-gemiddelde sterftesyfers gekenmerk, terwyl ook die aandeel van bewoners in die ouderdomsgroep bo sestig jaar die hoogste in die land is. Die demografiese prentjie her eers in die vroeë 21ste eeu merkbaar begin verander: die netto-binnelandse migrasie na die gewes het gestyg, en veral nedersettings langs die hoofroetes het 'n relatief hoë bevolkingsgroei getoon.

Geografie

 
Die Lac de Vassivière

Na Limousin word dikwels as 'n "waterkasteel" verwys aangesien talle riviere hulle oorsprong in die gebied het: Corrèze, Vézère, Auvézère, Diège, Luzège, Isle, Dronne, Vienne, Gartempe, Briance, Creuse, Petite Creuse, Cher, Taurion en Maulde.

Die Charente, wat in Chéronnac (Haute-Vienne) ontspring, en die Dordogne is die twee grootste riviere wat deur Limousin vloei. Daar is ook 'n groot aantal waterliggame soos damme en natuurlike mere in die gewes wat 'n totale oppervlakte van 12 000 hektaar beslaan. Die beduidendste hiervan is die Lac de Vassivière wat op die Millevaches-plato geleë is. Die meeste ander groot waterliggame is damme soos die Lac de Saint-Pardoux, Lac de Bort-les-Orgues, Lac de Lavaud-Gelade en Lac de Lavaud. Altesaam 39 mere is kunsmatig aangelê.

Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France)  
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines):
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion

Limousin
limousin, départements, corrèze, creuse, haute, vienne, prefektuur, limogesbevolking, 2009, bevolkingsdigtheid, kmoppervlakte, kmarrondissemente, 8kantons, 106munisipaliteite, 747president, gewestelike, raad, gérard, vandenbroucke, lemosin, oksitaans, administ. LimousinDepartements Correze 19 Creuse 23 Haute Vienne 27 Prefektuur LimogesBevolking 741 785 inw 2009 Bevolkingsdigtheid 44 inw vk kmOppervlakte 16 942 vk kmArrondissemente 8Kantons 106Munisipaliteite 747President van Gewestelike Raad Gerard Vandenbroucke PS Limousin Lemosin in Oksitaans was n administratiewe gewes in Sentraal Frankryk wat drie departements behels Correze Creuse en Haute Vienne Limousin maak deel uit van Oksitanie en is volledig in die bergagtigte hartland van Frankryk die Sentraalmassief gelee en strek oor 16 942 km Die gewes word begrens deur Centre in die noorde Poitou Charentes en Akwitanie in die weste Midi Pyrenees in die suide en Auvergne in die ooste Met n bevolking van 741 785 in 2009 is Limousin die mees yl bevolkte van Frankryk se geweste na Korsika Sy demografie word deur n lae geboortekoers en bo gemiddelde sterftesyfers gekenmerk terwyl ook die aandeel van bewoners in die ouderdomsgroep bo sestig jaar die hoogste in die land is Die demografiese prentjie her eers in die vroee 21ste eeu merkbaar begin verander die netto binnelandse migrasie na die gewes het gestyg en veral nedersettings langs die hoofroetes het n relatief hoe bevolkingsgroei getoon Geografie Wysig Die Lac de Vassiviere Na Limousin word dikwels as n waterkasteel verwys aangesien talle riviere hulle oorsprong in die gebied het Correze Vezere Auvezere Diege Luzege Isle Dronne Vienne Gartempe Briance Creuse Petite Creuse Cher Taurion en Maulde Die Charente wat in Cheronnac Haute Vienne ontspring en die Dordogne is die twee grootste riviere wat deur Limousin vloei Daar is ook n groot aantal waterliggame soos damme en natuurlike mere in die gewes wat n totale oppervlakte van 12 000 hektaar beslaan Die beduidendste hiervan is die Lac de Vassiviere wat op die Millevaches plato gelee is Die meeste ander groot waterliggame is damme soos die Lac de Saint Pardoux Lac de Bort les Orgues Lac de Lavaud Gelade en Lac de Lavaud Altesaam 39 mere is kunsmatig aangele Die administratiewe geweste van Frankryk Regions de France Metropolitaanse geweste Regions metropolitaines Akwitanie Auvergne Boergondie Bretagne Centre Val de Loire Champagne Ardenne Elsas Franche Comte Ile de France Korsika Languedoc Roussillon Limousin Lotaringe Midi Pyrenees Nord Pas de Calais Basse Normandie Haute Normandie Pays de la Loire Pikardie Poitou Charentes Provence Alpes Cote d Azur Rhone AlpesMetropolitaanse geweste 2016 Regions metropolitaines Auvergne Rhone Alpes Boergondie Franche Comte Bretagne Centre Val de Loire Grand Est Hauts de France Ile de France Korsika Nieu Akwitanie Normandie Oksitanie Pays de la Loire Provence Alpes Cote d AzurOorsese geweste Regions d outre mer Frans Guyana Guadeloupe Martinique Mayotte ReunionOntsluit van https af wikipedia org w index php title Limousin amp oldid 2392776,