fbpx Ligjaar
Wikipedia

Ligjaar

'n Ligjaar is 'n afstandseenheid wat gelyk is aan net minder as 10 biljoen (10 x 1012) kilometer. Dit is die afstand wat lig in 'n vakuum aflê in een Juliaanse jaar (365,25 dae of 31 557 600 sekondes). Dit word dikwels gebruik om die afstand van hemelliggame uit te druk, veral in niewetenskaplike publikasies. Die eenheid wat deur wetenskaplikes verkies word, is parsek (sowat 3,26 ligjare).

Inhoud

Die deursnee van die Andromeda-sterrestelsel is 140 000 ligjare.

1 ligjaar =

Ander lengte-eenhede kan op dieselfde manier gevorm word. 'n Ligsekonde word dikwels in sterrekunde en telekommunikasie gebruik; dit is presies 299 792 458 meter of131 557 600 van 'n ligjaar. Ook ligminuut, liguur, ligdag en ligmaand word soms gebruik. Laasgenoemde is rofweg 'n twaalfde van 'n ligjaar.

Afstande wat in ligjare uitgedruk word, sluit in dié tussen sterre in dieselfde algemene streek, soos dié wat in dieselfde spiraalarm of sterreswerm voorkom. Sterrestelsels self strek oor ’n paar duisend tot ’n paar honderdduisend ligjare en is miljoene ligjare van ander sterrestelsels geleë. Afstande na verafgeleë voorwerpe soos kwasars en die Groot Muur van Sloan kan tot miljarde ligjare beslaan.

Lys van grootteordes vir lengte
Skaal (lj.) Waarde Voorwerp
10-9 40,4×10−9 lj. Weerkaatste sonlig van die Maan se oppervlak neem 1,2-1,3 sekondes om tot by die Aarde se oppervlak te beweeg (dit is rofweg350 000 tot400 000 kilometer).
10-6 15,8×10−6 lj. Een astronomiese eenheid (AE; die afstand tussen die Son en die Aarde). Dit neem lig sowat 499 sekondes (8,32 minute) om dié afstand af te lê.
127×10−6 lj. Die Huygens-tuig land op Titaan naby Saturnus en stuur beelde van die maan se oppervlak, sowat 1,2 miljard km van die Aarde af.
504×10−6 lj. New Horizons vlieg op ’n afstand van 4,7 miljard km verby Pluto, en kommunikasie neem 4 uur 25 minute om die Aarde te bereik.
10-3 2,04×10−3 lj. Die ruimtetuig wat die verste van die Aarde af is, Voyager 1, was in Oktober 2014 sowat 18 ligure van die Aarde af. Dit sal sowat17 500 jaar duur om 1 ligjaar (1,0×100 lj.) weg te beweeg teen sy huidige snelheid van sowat 17 km/s relatief tot die Son.
2,28×10−3 lj. Voyager 1 se afstand in Oktober 2018, byna 20 ligure van die Aarde af
100 1,6×100 lj. Die Oortwolk se deursnee is sowat 2 ligjare. Sy binneste grens word geraam op ’n afstand van50 000 AE en sy buitenste rand op100 000 AE.
2,0×100 lj. Maksimum omvang van die Son se swaartekragoorheersing (Hill-sfeer/Roche-limiet,125 000 AE). Hierna kom die interstellêre medium voor buite die Son se swaartekraginvloed.
4,22×100 lj. Die naaste ander bekende ster, Proxima Centauri, is sowat 4,22 ligjare van hier af.
8,60×100 lj. Sirius, die helderste ster in die naglug. Sy massa is twee keer die Son s’n en sy ligsterkte 25 keer die Son s'n.
11,90×100 lj. HD 10700 e, ’n kandidaat-eksoplaneet vir lewe. Sy massa is 6,6 keer dié van die Aarde en dit is in die bewoonbare sone van die ster Tau Ceti.
20,5×100 lj. Gliese 581, ’n rooidwerg met verskeie waargenome eksoplanete.
310×100 lj. Canopus, naas Sirius die helderste ster van hier af, is ’n tipe A9- helder reus en10 700 keer so helder soos die Son.
103 3×103 lj. A0620-00, die naaste bekende swartkolk, is sowat3 000 ligjare van hier af.
26×103 lj. Die middel van die Melkweg is sowat26 000 ligjare van die Aarde af.
100×103 lj. Die Melkweg is sowat100 000 ligjare breed.
165×103 lj. R136a1, in die Groot Magellaanse Wolk, is die helderste bekende ster (met sowat 8,7 miljoen keer die ligsterkte van die Son); dit het ’n skynbare magnitude van 12,77.
106 2,5×106 lj. Die Andromeda-sterrestelsel is sowat 2,5 miljoen ligjare van hier af.
3×106 lj. Die Driehoek-sterrestelsel (Messier 33), is sowat 3 miljoen ligjare ver en is die verste voorwerp wat met die blote oog gesien kan word.
59×106 lj. Die naaste groot sterrestelselswerm, die Virgo-swerm, is sowat 59 miljoen ligjare ver.
150×106250×106 lj. Die Groot Aantrekker lê iewers tussen 150 miljoen en 250 miljoen ligjare van hier af.
109 1,2×109 lj. Die Groot Muur van Sloan en Groot Muur in Hercules-Corona Borealis is na raming sowat 1 miljard ligjare ver.
2,4×109 lj. 3C 273, opties die helderste kwasar, met ’n skynbare magnitude van 12,9, is sowat 2,4 miljard ligjare van hier af.
45,7×109 lj. Die afstand van die Aarde tot by die kant van die sigbare heelal is sowat 45,7 miljard ligjare in enige rigting; dit is die radius van die waarneembare ruimte.
  1. , International Astronomical Union, , besoek op 2008-07-05
  2. Die spoed van lig is 299 792 458 ~ 3×108 m/s. Dus, die afstand wat lig in een jaar kan aflê is: 299 792 458 m/s × 3600 s/h × 24 h/dag × 365.25 dae/jaar = 9 460 730 472 580 800 meter
  3. Fujisawa, K.; Inoue, M.; Kobayashi, H.; Murata, Y.; Wajima, K.; Kameno, S.; Edwards, P.G.; Hirabayashi, H.; Morimoto, M. (2000), , Publ. Astron. Soc. Jpn. 52 (6): 1021–26,
  4. Junor, W.; Biretta, J.A. (1994), "The Inner Light-Month of the M87 Jet", in Zensus, J. Anton; Kellermann; Kenneth I., Compact Extragalactic Radio Sources, Proceedings of the NRAO workshop held at Socorro, New Mexico, February 11–12, 1994, Green Bank, WV: National Radio Astronomy Observatory (NRAO), p. 97
  5. , IERS Conventions (2003),
  6. , , besoek op 14 Oktober 2014
  7. Nasa, ,
  8. , Encyclopedia of Astrobiology, Astronomy, and Spaceflight,
  9. . BBC News (in Engels). 19 Desember 2012. vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op1 November 2014.
  10. Tuomi, Mikko; Jones, Hugh R. A.; Jenkins, James S.; Tinney, Chris G.; Butler, R. Paul; Vogt, Steve S.; Barnes, John R.; Wittenmyer, Robert A.; O'Toole, Simon; Horner, Jonathan; Bailey, Jeremy; Carter, Brad D.; Wright, Duncan J.; Salter, Graeme S.; Pinfield, David (Maart 2013). (PDF). Astronomy & Astrophysics. 551. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  11. Eisenhauer, F.; Schdel, R.; Genzel, R.; Ott, T.; Tecza, M.; Abuter, R.; Eckart, A.; Alexander, T. (2003), "A Geometric Determination of the Distance to the Galactic Center", The Astrophysical Journal 597 (2): L121, doi:, Bibcode:
  12. McNamara, D. H.; Madsen, J. B.; Barnes, J.; Ericksen, B. F. (2000), , Publications of the Astronomical Society of the Pacific 112 (768): 202, doi:, Bibcode: ,

Ligjaar
ligjaar, afstandseenheid, gelyk, minder, biljoen, 1012, kilometer, afstand, vakuum, aflê, juliaanse, jaar, sekondes, word, dikwels, gebruik, afstand, hemelliggame, druk, veral, niewetenskaplike, publikasies, eenheid, deur, wetenskaplikes, verkies, word, parsek. n Ligjaar is n afstandseenheid wat gelyk is aan net minder as 10 biljoen 10 x 1012 kilometer Dit is die afstand wat lig in n vakuum afle in een Juliaanse jaar 365 25 dae of 31 557 600 sekondes 1 Dit word dikwels gebruik om die afstand van hemelliggame uit te druk veral in niewetenskaplike publikasies Die eenheid wat deur wetenskaplikes verkies word is parsek sowat 3 26 ligjare Inhoud 1 Waardes 2 Gebruik van die term 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsWaardes Wysig Die deursnee van die Andromeda sterrestelsel is 140 000 ligjare 1 ligjaar 9 460 730 472 580 800 meter presies 2 9 461 biljoen kilometer 5 878 biljoen myl 63 241 astronomiese eenhede 0 306601 parsek Ander lengte eenhede kan op dieselfde manier gevorm word n Ligsekonde word dikwels in sterrekunde en telekommunikasie gebruik dit is presies 299 792 458 meter of 1 31 557 600 van n ligjaar Ook ligminuut liguur ligdag en ligmaand word soms gebruik Laasgenoemde is rofweg n twaalfde van n ligjaar 3 4 Gebruik van die term WysigAfstande wat in ligjare uitgedruk word sluit in die tussen sterre in dieselfde algemene streek soos die wat in dieselfde spiraalarm of sterreswerm voorkom Sterrestelsels self strek oor n paar duisend tot n paar honderdduisend ligjare en is miljoene ligjare van ander sterrestelsels gelee Afstande na verafgelee voorwerpe soos kwasars en die Groot Muur van Sloan kan tot miljarde ligjare beslaan Lys van grootteordes vir lengte Skaal lj Waarde Voorwerp10 9 40 4 10 9 lj Weerkaatste sonlig van die Maan se oppervlak neem 1 2 1 3 sekondes om tot by die Aarde se oppervlak te beweeg dit is rofweg 350 000 tot 400 000 kilometer 10 6 15 8 10 6 lj Een astronomiese eenheid AE die afstand tussen die Son en die Aarde Dit neem lig sowat 499 sekondes 8 32 minute om die afstand af te le 5 127 10 6 lj Die Huygens tuig land op Titaan naby Saturnus en stuur beelde van die maan se oppervlak sowat 1 2 miljard km van die Aarde af 504 10 6 lj New Horizons vlieg op n afstand van 4 7 miljard km verby Pluto en kommunikasie neem 4 uur 25 minute om die Aarde te bereik 10 3 2 04 10 3 lj Die ruimtetuig wat die verste van die Aarde af is Voyager 1 was in Oktober 2014 sowat 18 ligure van die Aarde af 6 Dit sal sowat 17 500 jaar duur om 1 ligjaar 1 0 100 lj weg te beweeg teen sy huidige snelheid van sowat 17 km s relatief tot die Son 2 28 10 3 lj Voyager 1 se afstand in Oktober 2018 byna 20 ligure van die Aarde af100 1 6 100 lj Die Oortwolk se deursnee is sowat 2 ligjare Sy binneste grens word geraam op n afstand van 50 000 AE en sy buitenste rand op 100 000 AE 2 0 100 lj Maksimum omvang van die Son se swaartekragoorheersing Hill sfeer Roche limiet 125 000 AE Hierna kom die interstellere medium voor buite die Son se swaartekraginvloed 4 22 100 lj Die naaste ander bekende ster Proxima Centauri is sowat 4 22 ligjare van hier af 7 8 8 60 100 lj Sirius die helderste ster in die naglug Sy massa is twee keer die Son s n en sy ligsterkte 25 keer die Son s n 11 90 100 lj HD 10700 e n kandidaat eksoplaneet vir lewe Sy massa is 6 6 keer die van die Aarde en dit is in die bewoonbare sone van die ster Tau Ceti 9 10 20 5 100 lj Gliese 581 n rooidwerg met verskeie waargenome eksoplanete 310 100 lj Canopus naas Sirius die helderste ster van hier af is n tipe A9 helder reus en 10 700 keer so helder soos die Son 103 3 103 lj A0620 00 die naaste bekende swartkolk is sowat 3 000 ligjare van hier af 26 103 lj Die middel van die Melkweg is sowat 26 000 ligjare van die Aarde af 11 12 100 103 lj Die Melkweg is sowat 100 000 ligjare breed 165 103 lj R136a1 in die Groot Magellaanse Wolk is die helderste bekende ster met sowat 8 7 miljoen keer die ligsterkte van die Son dit het n skynbare magnitude van 12 77 106 2 5 106 lj Die Andromeda sterrestelsel is sowat 2 5 miljoen ligjare van hier af 3 106 lj Die Driehoek sterrestelsel Messier 33 is sowat 3 miljoen ligjare ver en is die verste voorwerp wat met die blote oog gesien kan word 59 106 lj Die naaste groot sterrestelselswerm die Virgo swerm is sowat 59 miljoen ligjare ver 150 106 250 106 lj Die Groot Aantrekker le iewers tussen 150 miljoen en 250 miljoen ligjare van hier af 109 1 2 109 lj Die Groot Muur van Sloan en Groot Muur in Hercules Corona Borealis is na raming sowat 1 miljard ligjare ver 2 4 109 lj 3C 273 opties die helderste kwasar met n skynbare magnitude van 12 9 is sowat 2 4 miljard ligjare van hier af 45 7 109 lj Die afstand van die Aarde tot by die kant van die sigbare heelal is sowat 45 7 miljard ligjare in enige rigting dit is die radius van die waarneembare ruimte Verwysings Wysig The IAU and astronomical units International Astronomical Union http www iau org public press themes measuring besoek op 2008 07 05 Die spoed van lig is 299 792 458 3 108 m s Dus die afstand wat lig in een jaar kan afle is 299 792 458 m s 3600 s h 24 h dag 365 25 dae jaar 9 460 730 472 580 800 meter Fujisawa K Inoue M Kobayashi H Murata Y Wajima K Kameno S Edwards P G Hirabayashi H Morimoto M 2000 Large Angle Bending of the Light Month Jet in Centaurus A Publ Astron Soc Jpn 52 6 1021 26 http sciencelinks jp j east article 200123 000020012301A0179284 php Junor W Biretta J A 1994 The Inner Light Month of the M87 Jet in Zensus J Anton Kellermann Kenneth I Compact Extragalactic Radio Sources Proceedings of the NRAO workshop held at Socorro New Mexico February 11 12 1994 Green Bank WV National Radio Astronomy Observatory NRAO p 97 Chapter 1 Table 1 1 IERS Conventions 2003 http www iers org MainDisp csl pid 46 25776 Where Are The Voyagers http voyager jpl nasa gov where index html besoek op 14 Oktober 2014 Nasa Cosmic Distance Scales The Nearest Star http heasarc gsfc nasa gov docs cosmic nearest star info html Proxima Centauri Gliese 551 Encyclopedia of Astrobiology Astronomy and Spaceflight http www daviddarling info encyclopedia P ProximaCen html Tau Ceti s planets nearest around single Sun like star BBC News in Engels 19 Desember 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 1 November 2014 Tuomi Mikko Jones Hugh R A Jenkins James S Tinney Chris G Butler R Paul Vogt Steve S Barnes John R Wittenmyer Robert A O Toole Simon Horner Jonathan Bailey Jeremy Carter Brad D Wright Duncan J Salter Graeme S Pinfield David Maart 2013 Signals embedded in the radial velocity noise periodic variations in the t Ceti velocities PDF Astronomy amp Astrophysics 551 arXiv 1212 4277 Bibcode 2013A amp A 551A 79T doi 10 1051 0004 6361 201220509 Eisenhauer F Schdel R Genzel R Ott T Tecza M Abuter R Eckart A Alexander T 2003 A Geometric Determination of the Distance to the Galactic Center The Astrophysical Journal 597 2 L121 doi 10 1086 380188 Bibcode 2003ApJ 597L 121E McNamara D H Madsen J B Barnes J Ericksen B F 2000 The Distance to the Galactic Center Publications of the Astronomical Society of the Pacific 112 768 202 doi 10 1086 316512 Bibcode 2000PASP 112 202M http iopscience iop org article 10 1086 316512 pdf Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Ligjaar amp ol,