fbpx
Wikipedia

Leuse

'n Leuse is 'n frase wat gebruik word om die algemene motivering of voorneme van 'n maatskaplike groep of organisasie te beskryf. Leuses kan in enige taal wees, maar Latyns word algemeen hiervoor gebruik. Die inheemse taal/tale van 'n land word meestal gebruik vir regerings se leuses.

So byvoorbeeld is Engeland en Groot-Brittanje se leuse "Dieu et mon droit" ("Vir God en my reg"); daar is ook afsonderlike leuses vir Wallis, Skotland en Ierland.

Sien ook

Leuse
leuse, frase, gebruik, word, algemene, motivering, voorneme, maatskaplike, groep, organisasie, beskryf, enige, taal, wees, maar, latyns, word, algemeen, hiervoor, gebruik, inheemse, taal, tale, land, word, meestal, gebruik, regerings, leuses, byvoorbeeld, enge. n Leuse is n frase wat gebruik word om die algemene motivering of voorneme van n maatskaplike groep of organisasie te beskryf Leuses kan in enige taal wees maar Latyns word algemeen hiervoor gebruik Die inheemse taal tale van n land word meestal gebruik vir regerings se leuses So byvoorbeeld is Engeland en Groot Brittanje se leuse Dieu et mon droit Vir God en my reg daar is ook afsonderlike leuses vir Wallis Skotland en Ierland Sien ook WysigIntertekstualiteit Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Leuse amp oldid 1805207,