×
Skewe Toring van Pisa

Die Skewe Toring van Pisa (Italiaans: Torre pendente di Pisa) is 'n losstaande kloktoring van die katedraal in die Italiaanse stad Pisa en vorm deel van die Domplein. Kort nadat die bouery in 1173 begin is, het die fondasie ongelyk geset. Konstruksie is gestaak en eers 'n honderd jaar later weer voortgesit. Van die begin af was dit duidelik sigbaar dat die Toring van Pisa na suid leun.

Skewe Toring van Pisa*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Die Skewe Toring van Pisa.

Skewe Toring van Pisa
Ligging van die Skewe Toring van Pisa in Italië
Koördinate:43°43′23″N10°23′47″O /43.72306°N 10.39639°O /43.72306; 10.39639Koördinate:43°43′23″N10°23′47″O /43.72306°N 10.39639°O /43.72306; 10.39639
Lande Italië
Tipe Kultureel
Kriteria i, ii, iv, vi
Verwysings
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1987 (11de Sessie)
*

Sedert gereelde opmeting van die toring in 1911 begin is, het die bokant van die toring 1,2 millimeter per jaar geskuif. Vandag is die bokant van die toring sowat 3,9 meter van die middelpunt af. In 1987 is die toring as 'n wêrelderfenisgebied verklaar.

Nadat die kloktoring van die Katedraal van Pavia in 1989 in duie gestort het, het die Consorzio Progetto Torre di Pisa (Toring van Pisa Projekkonsortium) ingenieurs aangestel om die skewe toring te stabiliseer. Omdat die toring in die eerste paar jaar in verskillende rigtings begin oorhel het, is dit effens gebuig, soos 'n piesang.

In Mei 2008 het ingenieurs aangekondig dat die toring sodanig gestabiliseer is dat dit vir die eerste keer in die geskiedenis opgehou het om te beweeg. Die ingenieurs het aangedui dat dit vir nog 200 jaar stabiel sal wees. Die 800-jaar oue toring is dus steeds skeef.

  • Aansig teen die toring op.

  • Ingang na die kloktoring.

  • Plaket ter nagedagtenis aan Galileo Galilei se eksperimente.

  • Eksterne loggia.

  • Binneste trappe van die sesde na sewende vloer.

  • Binneste trappe van die sewende na agtste (boonste) vloer.

  • Uitsig van die bokant.

  • Die Assunta-klok.

  • Die Pasquareccia-klok.

  • Gewigte van lood om die toring te probeer stabiliseer.

Publikasie datum: September 26, 2021

skewe, toring, pisa, italiaans, torre, pendente, pisa, losstaande, kloktoring, katedraal, italiaanse, stad, pisa, vorm, deel, domplein, kort, nadat, bouery, 1173, begin, fondasie, ongelyk, geset, konstruksie, gestaak, eers, honderd, jaar, later, weer, voortges. Die Skewe Toring van Pisa Italiaans Torre pendente di Pisa is n losstaande kloktoring van die katedraal in die Italiaanse stad Pisa en vorm deel van die Domplein Kort nadat die bouery in 1173 begin is het die fondasie ongelyk geset Konstruksie is gestaak en eers n honderd jaar later weer voortgesit Van die begin af was dit duidelik sigbaar dat die Toring van Pisa na suid leun Skewe Toring van Pisa Unesco werelderfenisterreinDie Skewe Toring van Pisa Skewe Toring van PisaLigging van die Skewe Toring van Pisa in ItalieKoordinate 43 43 23 N 10 23 47 O 43 72306 N 10 39639 O 43 72306 10 39639 Koordinate 43 43 23 N 10 23 47 O 43 72306 N 10 39639 O 43 72306 10 39639Lande ItalieTipe KultureelKriteria i ii iv viVerwysings 395Streek EuropaInskripsiegeskiedenisInskripsie 1987 11de Sessie Naam soos dit in die Werelderfenislys verskyn Streek soos deur Unesco geklassifiseer Sedert gereelde opmeting van die toring in 1911 begin is het die bokant van die toring 1 2 millimeter per jaar geskuif Vandag is die bokant van die toring sowat 3 9 meter van die middelpunt af In 1987 is die toring as n werelderfenisgebied verklaar Nadat die kloktoring van die Katedraal van Pavia in 1989 in duie gestort het het die Consorzio Progetto Torre di Pisa Toring van Pisa Projekkonsortium ingenieurs aangestel om die skewe toring te stabiliseer Omdat die toring in die eerste paar jaar in verskillende rigtings begin oorhel het is dit effens gebuig soos n piesang In Mei 2008 het ingenieurs aangekondig dat die toring sodanig gestabiliseer is dat dit vir die eerste keer in die geskiedenis opgehou het om te beweeg Die ingenieurs het aangedui dat dit vir nog 200 jaar stabiel sal wees Die 800 jaar oue toring is dus steeds skeef Fotogalery Wysig Aansig teen die toring op Ingang na die kloktoring Plaket ter nagedagtenis aan Galileo Galilei se eksperimente Eksterne loggia Binneste trappe van die sesde na sewende vloer Binneste trappe van die sewende na agtste boonste vloer Uitsig van die bokant Die Assunta klok Die Pasquareccia klok Gewigte van lood om die toring te probeer stabiliseer Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Skewe Toring van Pisa Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Skewe Toring van Pisa amp ol,