fbpx
Wikipedia

Leto

Leto (Grieks: Λητώ) was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy was die godin van onsigbaarheid.

Leto

Die verkragting van Leto deur Tityos c. 515 v.C. Van Vulci. Leto is derde van links.
Naam Leto
Godin van onsigbaarheid
Blyplek eiland Delos
Man Zeus
Ouers Koios en Foibe
Broers, susters Asteria
Kinders Apollo, Artemis
Romeinse eweknie Latona

Leto was die dogter van die Titane Koios en Foibe (volgens Hesiodus) en die suster van Asteria. Sy is ook die ma van Zeus se tweeling Apollo en Artemis. Ná hul geboorte het sy feitlik van die toneel af verdwyn.

Haar eweknie in die Romeinse mitologie is Latona.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Leto

Eksterne skakels

  • Theoi Project: Leto

Leto
leto, grieks, Λητώ, griekse, mitologie, tweede, geslag, titane, godin, onsigbaarheid, verkragting, deur, tityos, vulci, derde, links, naam, godin, onsigbaarheidblyplek, eiland, delosman, zeusouers, koios, foibebroers, susters, asteriakinders, apollo, artemisro. Leto Grieks Lhtw was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane Sy was die godin van onsigbaarheid LetoDie verkragting van Leto deur Tityos c 515 v C Van Vulci Leto is derde van links Naam LetoGodin van onsigbaarheidBlyplek eiland DelosMan ZeusOuers Koios en FoibeBroers susters AsteriaKinders Apollo ArtemisRomeinse eweknie LatonaLeto was die dogter van die Titane Koios en Foibe volgens Hesiodus en die suster van Asteria Sy is ook die ma van Zeus se tweeling Apollo en Artemis Na hul geboorte het sy feitlik van die toneel af verdwyn Haar eweknie in die Romeinse mitologie is Latona Verwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en LetoEksterne skakels WysigTheoi Project Leto Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Leto amp oldid 1995868,