×
Leponties

Leponties is 'n uitgestorwe Keltiese taal, die taal van die Lepontii, wat tussen 700 v.C. en 400 v.C. in dele van Gallia Cisalpina gepraat is. Dit word gesien as 'n dialek van die Galliese taal en dus 'n Vasteland-Keltiese taal. Die taal is slegs bekend deur 'n paar inskripsies wat in die alfabet van Lugano geskryf is, een van die vyf hoof variëteite van die Noordelike Italiese alfabette, afgelei van die Etruskiese alfabet. Hierdie inskripsies is gevind in die omgewing om Lugano, insluitend by Lago di Como en Lago Maggiore. Soortgelyke inskripsies is gebruik om die Retiese en Venetiese tale te skryf. Die Germaanse rune-alfabette is waarskynlik ook van 'n skrif wat tot die groep behoort het afgelei.

Leponties
Gepraat in: Italië
Gebied: Gallia Cisalpina
Totale sprekers: uitgesterf
Taalfamilie: Indo-Europees
Kelties
Vasteland-Kelties
Leponties
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Die alfabette van Este (Veneties), Magrè en Bolzano (Reties), Sondrio (Camunies) en Lugano (Leponties).

Leponties is eers deur met die vestiging van Galliese stamme noord van die Po-rivier deur Gallies geassimileer en later deur Latyn nadat die Romeinse Republiek beheer oor Gallia Cisalpina verkry het tydens die laat tweede en eerste eeue voor Christus.

Die groepering van al die inskripsies in 'n enkele Keltiese taal word deur sommige vakkundiges in twyfel getrek wat meen dat sommige, veral van die ouer inskripsies in 'n nie-Keltiese taal verwant aan Liguries is. Volgens die standpunt is Leponties die naam vir die nie-Keltiese taal terwyl die Keltiese taal Cisalpina Gallies genoem behoort te word. Na Lejeune (1971), is die konsensus dat Leponties as 'n Keltiese taal geklassifiseer behoort te word, albeit so divergent soos Keltiberies, en in elkgeval onderskeibaar van Cisalpina Gallies. Eers onlangs het 'n neiging ontstaan om Leponties en Cisalpina Gallies as een en dieselfde taal te identifiseer.

Hoewel die taal vernoem is na die Lepontii-stam, wat dele van antieke Rhaetia beste het, spesifiek 'n Alpynse gebied wat tussen moderne Switserland en Italië gestrek het en aan Gallia Cisalpina gegrens het, word die term tans deur baie Keltiese navorsers gebruik om na alle Keltiese dialekte van antieke Italië te verwys. Die gebruik word bevraagteken deur dié wat die Lepontii steeds as een van verskeie inheemse Voor-Romeinse stamme van die Alpe, duidelik onderskeibaar van die Galliërs, wat die vlaktes van Noordelike Italië in historiese tye ingeval het.

Die ouer Lepontiese inskripsies dateer terug na voor die 5de eeu v.C., die item uit Castelletto Ticino is tot 6de eeu v.C. gedateer en die van Sesto Calende moontlik uit die 7de eeu v.C. Die mense wat die inskripsies gemaak het word vandag met die Golasecca kultuur geassosieer wat as Kelties gesien word. Die uitsterfdatum van Leponties word slegs afgelei deur die gebrek aan latere inskripsies.

  1. Eska, J. F. (1998), The linguistic position of Lepontic. In Proceedings of the twenty-fourth annual meeting of the Berkeley Linguistics Society vol. 2, Special session on Indo-European subgrouping and internal relations (14 Februarie 1998), red. B. K. Bergin, M. C. Plauché, en A. C. Bailey, 2–11. Berkeley: Berkeley Linguistics Society.
  2. (Whatmough 1933, Pisani 1964*Whatmough, J. (1933). The Prae-Italic Dialects of Italy, vol. 2, The Raetic, Lepontic, Gallic, East-Italic, Messapic and Sicel Inscriptions. Cambridge, Massachusetts: Harvard University Press.)
  3. AA.VV. and Prosdocimi, A.L. (1991). I Celti, pag.50-60, Lingua e scrittura dei primi Celti. Bompiani.
  4. AA.VV. and De Marinis, R.C. (1991). I Celti, capìtol I Celti Golasecchiani. Bompiani.
  • Eska, J. F., and D. E. Evans. (1993). "Continental Celtic". In The Celtic Languages, ed. M. J. Ball, 26–63. Londen: Routledge. ISBN 0-415-01035-7.
  • Gambari, F. M., and G. Colonna (1988). "Il bicchiere con iscrizione arcaica de Castelletto Ticino e l'adozione della scrittura nell'Italia nord-occidentale". Studi Etruschi. 54: 119–64.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  • Lejeune, M. (1970–71). "Documents gaulois et para-gaulois de Cisalpine". Études Celtiques. 12: 357–500.
  • Lejeune, M. (1971). Lepontica. Parys: Société d'Éditions 'Les Belles Lettres'.
  • Lejeune, M. (1978). "Vues présentes sur le celtique ancien". Académie Royale de Belgique, Bulletin de la Classe des Lettres et des Sciences morales et politiques. 64: 108–21.
  • Lejeune, M. (1988). Recueil des inscriptions gauloises: II.1 Textes gallo-étrusques. Textes gallo-latins sur pierre. Parys: CNRS.
  • Pisani, V. (1964). Le lingue dell'Italia antica oltre il latino (2nd uitg.). Turyn: Rosenberg & Sellier.
  • Tibiletti Bruno, M. G. (1978). "Ligure, leponzio e gallico". In Popoli e civiltà dell'Italia antica vi, Lingue e dialetti, ed. A. L. Prosdocimi, 129–208. Rome: Biblioteca di Storia Patria.
  • Tibiletti Bruno, M. G. (1981). "Le iscrizioni celtiche d'Italia". In I Celti d'Italia, ed. E. Campanile, 157–207. Pisa: Giardini.


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Kelties
Eiland-Keltiese tale
Goidelies: Iers-Gaelies | Skots-Gaelies (Skotland • Kanada) | Manx-Gaelies | Galweegse-Gaelies †
Britonies: Wallies | Kornies | Bretons | Cumbries † | Piekties †
Vasteland-Keltiese tale
Vasteland-Keltiese tale: Gallies †: | Leponties † | Galaties
Keltiberies
Gemengde Tale
Gemengde Tale: Shelta | Bungee †
Uitgestorwe

Publikasie datum: September 02, 2021

leponties, uitgestorwe, keltiese, taal, taal, lepontii, tussen, dele, gallia, cisalpina, gepraat, word, gesien, dialek, galliese, taal, vasteland, keltiese, taal, taal, slegs, bekend, deur, paar, inskripsies, alfabet, lugano, geskryf, hoof, variëteite, noordel. Leponties is n uitgestorwe Keltiese taal die taal van die Lepontii wat tussen 700 v C en 400 v C in dele van Gallia Cisalpina gepraat is Dit word gesien as n dialek van die Galliese taal en dus n Vasteland Keltiese taal 1 Die taal is slegs bekend deur n paar inskripsies wat in die alfabet van Lugano geskryf is een van die vyf hoof varieteite van die Noordelike Italiese alfabette afgelei van die Etruskiese alfabet Hierdie inskripsies is gevind in die omgewing om Lugano insluitend by Lago di Como en Lago Maggiore Soortgelyke inskripsies is gebruik om die Retiese en Venetiese tale te skryf Die Germaanse rune alfabette is waarskynlik ook van n skrif wat tot die groep behoort het afgelei LepontiesGepraat in Italie Gebied Gallia CisalpinaTotale sprekers uitgesterfTaalfamilie Indo Europees Kelties Vasteland Kelties LepontiesTaalkodesISO 639 1 geenISO 639 2 ISO 639 3 xlp Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Die alfabette van Este Veneties Magre en Bolzano Reties Sondrio Camunies en Lugano Leponties Leponties is eers deur met die vestiging van Galliese stamme noord van die Po rivier deur Gallies geassimileer en later deur Latyn nadat die Romeinse Republiek beheer oor Gallia Cisalpina verkry het tydens die laat tweede en eerste eeue voor Christus Die groepering van al die inskripsies in n enkele Keltiese taal word deur sommige vakkundiges in twyfel getrek wat meen dat sommige veral van die ouer inskripsies in n nie Keltiese taal verwant aan Liguries is 2 Volgens die standpunt is Leponties die naam vir die nie Keltiese taal terwyl die Keltiese taal Cisalpina Gallies genoem behoort te word Na Lejeune 1971 is die konsensus dat Leponties as n Keltiese taal geklassifiseer behoort te word albeit so divergent soos Keltiberies en in elkgeval onderskeibaar van Cisalpina Gallies Eers onlangs het n neiging ontstaan om Leponties en Cisalpina Gallies as een en dieselfde taal te identifiseer Hoewel die taal vernoem is na die Lepontii stam wat dele van antieke Rhaetia beste het spesifiek n Alpynse gebied wat tussen moderne Switserland en Italie gestrek het en aan Gallia Cisalpina gegrens het word die term tans deur baie Keltiese navorsers gebruik om na alle Keltiese dialekte van antieke Italie te verwys Die gebruik word bevraagteken deur die wat die Lepontii steeds as een van verskeie inheemse Voor Romeinse stamme van die Alpe duidelik onderskeibaar van die Galliers wat die vlaktes van Noordelike Italie in historiese tye ingeval het Die ouer Lepontiese inskripsies dateer terug na voor die 5de eeu v C die item uit Castelletto Ticino is tot 6de eeu v C gedateer en die van Sesto Calende moontlik uit die 7de eeu v C 3 Die mense wat die inskripsies gemaak het word vandag met die Golasecca kultuur geassosieer wat as Kelties gesien word 4 Die uitsterfdatum van Leponties word slegs afgelei deur die gebrek aan latere inskripsies Verwysings Wysig Eska J F 1998 The linguistic position of Lepontic In Proceedings of the twenty fourth annual meeting of the Berkeley Linguistics Society vol 2 Special session on Indo European subgrouping and internal relations 14 Februarie 1998 red B K Bergin M C Plauche en A C Bailey 2 11 Berkeley Berkeley Linguistics Society Whatmough 1933 Pisani 1964 Whatmough J 1933 The Prae Italic Dialects of Italy vol 2 The Raetic Lepontic Gallic East Italic Messapic and Sicel Inscriptions Cambridge Massachusetts Harvard University Press AA VV and Prosdocimi A L 1991 I Celti pag 50 60 Lingua e scrittura dei primi Celti Bompiani AA VV and De Marinis R C 1991 I Celti capitolI Celti Golasecchiani Bompiani Bronne WysigEska J F and D E Evans 1993 Continental Celtic In The Celtic Languages ed M J Ball 26 63 Londen Routledge ISBN 0 415 01035 7 Gambari F M and G Colonna 1988 Il bicchiere con iscrizione arcaica de Castelletto Ticino e l adozione della scrittura nell Italia nord occidentale Studi Etruschi 54 119 64 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Lejeune M 1970 71 Documents gaulois et para gaulois de Cisalpine Etudes Celtiques 12 357 500 Lejeune M 1971 Lepontica Parys Societe d Editions Les Belles Lettres Lejeune M 1978 Vues presentes sur le celtique ancien Academie Royale de Belgique Bulletin de la Classe des Lettres et des Sciences morales et politiques 64 108 21 Lejeune M 1988 Recueil des inscriptions gauloises II 1 Textes gallo etrusques Textes gallo latins sur pierre Parys CNRS Pisani V 1964 Le lingue dell Italia antica oltre il latino 2nd uitg Turyn Rosenberg amp Sellier Tibiletti Bruno M G 1978 Ligure leponzio e gallico In Popoli e civilta dell Italia antica vi Lingue e dialetti ed A L Prosdocimi 129 208 Rome Biblioteca di Storia Patria Tibiletti Bruno M G 1981 Le iscrizioni celtiche d Italia In I Celti d Italia ed E Campanile 157 207 Pisa Giardini Indo Europese tale Kentum tale KeltiesEiland Keltiese taleGoidelies Iers Gaelies Skots Gaelies Skotland Kanada Manx Gaelies Galweegse Gaelies Britonies Wallies Kornies Bretons Cumbries Piekties Vasteland Keltiese taleVasteland Keltiese tale Gallies Leponties Galaties Keltiberies Gemengde TaleGemengde Tale Shelta Bungee UitgestorweOntsluit van https af wikipedia org w index php title Leponties amp ol,