×
Leopold I van België

Leopold I (Leopold George Christian Frederick; Prins van Sakse-Koburg-Saalfeld en later Prins van Sakse-Koburg en Gotha, Graaf van Sakse; 16 Desember 1790 - 10 Desember 1865) was vanaf 21 Julie 1831 tot sy oorlye die eerste Koning van België.

Leopold I van België
Koning van België

Leopold I van België
Vorstehuis Huis van Sakse-Koburg en Gotha
Titels Koning van België
Regeer 21 Julie 183110 Desember 1865
Opvolger Leopold II
Volle naam Leopold George Christian Frederick
Gebore 16 Desember 1790; Koburg, Duitsland
Oorlede 10 Desember 1865; Laeken, België
Eggenoot Charlotte Augusta van Wallis
Louise-Marie van Frankryk
Kinders Louis-Philippe
Leopold II
Philipp
Charlotte
Vader Franz Frederick Anton
Moeder Augusta Caroline Reuss van Ebersdorf

Hy was die stigter van die Belgiese lyn van die Huis van Sakse-Koburg en Gotha.

Sy kinders was Louis-Philippe, Leopold II (1835–1909), Philipp Graaf van Vlaandere (1837–1905) en Charlotte van Meksiko (∞ 1857 Keiser Maximilian van Meksiko).

Hy is in Koburg gebore en het in Laeken gesterf.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

leopold, belgië, leopold, leopold, george, christian, frederick, prins, sakse, koburg, saalfeld, later, prins, sakse, koburg, gotha, graaf, sakse, desember, 1790, desember, 1865, vanaf, julie, 1831, oorlye, eerste, koning, belgië, koning, belgiëvorstehuis, hui. Leopold I Leopold George Christian Frederick Prins van Sakse Koburg Saalfeld en later Prins van Sakse Koburg en Gotha Graaf van Sakse 16 Desember 1790 10 Desember 1865 was vanaf 21 Julie 1831 tot sy oorlye die eerste Koning van Belgie Leopold I van BelgieKoning van BelgieLeopold I van BelgieVorstehuis Huis van Sakse Koburg en GothaTitels Koning van BelgieRegeer 21 Julie 1831 10 Desember 1865Opvolger Leopold IIVolle naam Leopold George Christian FrederickGebore 16 Desember 1790 Koburg DuitslandOorlede 10 Desember 1865 Laeken BelgieEggenoot Charlotte Augusta van Wallis Louise Marie van FrankrykKinders Louis Philippe Leopold II Philipp CharlotteVader Franz Frederick AntonMoeder Augusta Caroline Reuss van Ebersdorf Hy was die stigter van die Belgiese lyn van die Huis van Sakse Koburg en Gotha Sy kinders was Louis Philippe Leopold II 1835 1909 Philipp Graaf van Vlaandere 1837 1905 en Charlotte van Meksiko 1857 Keiser Maximilian van Meksiko Hy is in Koburg gebore en het in Laeken gesterf Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Leopold I van Belgie amp ol,