×
Leonees

Leonees is 'n Romaanse taal wat in sommige dele van die Spaanse provinsies León, Zamora, en in die gebied Miranda de Douro en Bragança in Portugal gepraat word (waar dit amptelik erken word as Mirandees).

Leonees
Llengua Llionesa, llionés
Gepraat in: Spanje
Portugal
Gebied: León, Zamora, Noordoos-Portugal
Totale sprekers: tussen 25 000 en 50 000
Taalfamilie: Indo-Europees
Romaans
Wes-Romaans
Gallo-Iberies
Iberoromaans
Wes-Iberies
Astur-Leonees
Leonees
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Spanje
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1:
ISO 639-2:
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes-Europa tussen 1000 en 2000

Die taal het uit Latyn ontwikkel met bydraes van die voor-Romaanse tale wat in die gebied van die Leoniërs, 'n ou stam op die Iberiese Skiereiland, gepraat is. Kastiliaans Spaans bereik die gebied later, in die 14de eeu, toe die sentrale regering gesante en amptenare stuur om politieke en kerklike posisies te beklee.

Hierdie Spanje-verwante artikel is 'n saadjie. U kan help deur dit uit te brei.
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova

Publikasie datum: September 26, 2021

leonees, romaanse, taal, sommige, dele, spaanse, provinsies, león, zamora, gebied, miranda, douro, bragança, portugal, gepraat, word, waar, amptelik, erken, word, mirandees, llengua, llionesa, llionésgepraat, spanje, portugal, gebied, león, zamora, noordoos, p. Leonees is n Romaanse taal wat in sommige dele van die Spaanse provinsies Leon Zamora en in die gebied Miranda de Douro en Braganca in Portugal gepraat word waar dit amptelik erken word as Mirandees Leonees Llengua Llionesa llionesGepraat in Spanje Portugal Gebied Leon Zamora Noordoos PortugalTotale sprekers tussen 25 000 en 50 000Taalfamilie Indo Europees Romaans Wes Romaans Gallo Iberies Iberoromaans Wes Iberies Astur Leonees Leonees Skrifstelsel Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Spanje Kastilie en LeonGereguleer deur geenTaalkodesISO 639 1 ISO 639 2 ISO 639 3 Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes Europa tussen 1000 en 2000 Die taal het uit Latyn ontwikkel met bydraes van die voor Romaanse tale wat in die gebied van die Leoniers n ou stam op die Iberiese Skiereiland gepraat is Kastiliaans Spaans bereik die gebied later in die 14de eeu toe die sentrale regering gesante en amptenare stuur om politieke en kerklike posisies te beklee Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Leonees Hector Garcia Gil Asturian leonese Linguistic Sociolinguistic and Legal Aspects Geargiveer 4 September 2011 op Wayback Machine Asturian Language Academy Geargiveer 29 Maart 2010 op Wayback Machine Gonzalez i Planas Francesc Institutum Studiorum Romanicorum Romania Minor The Asturleonese Dialects Geargiveer 20 Desember 2012 op Wayback Machine La Caleya Cultural Association Furmientu Cultural Association Faceira Cultural Association El Teixu Cultural Association Hierdie Spanje verwante artikel is n saadjie U kan help deur dit uit te brei Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Indo Europese tale Kentum tale Italiese taleItaliese groep Oskies Umbries Faliskies LatynRomaanse taleIberoromaans Aragonees Asturies Galicies Katalaans Ladino Leonees Portugees SpaansGalloromaans Langues d oil Frans Gallo Lorreins Normandies Auregnais Guernesiais Jerriais Sercquiais Pikardies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans Aranees Auvergnat Gaskons Languedokies Limousin Provensaals FrankoprovensaalsGalloitalies Lombardies Monegaskies Piemontees VenesiaansRetoromaans Romansch Ladinies FriulaansItaloromaans Dalmaties Italiaans NapolitaansSuid Romaans Korsikaans Sardies Campidanies Galluraans Logudories Sassaries SisiliaansBalkanromaans Aroemeens Istro Roemaans Meglenoroemaans RoemeensRomaanse Kunstale Interlingua Interlingue Lingua Franca NovaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Leonees amp ol,