×
Leo II-dwergsterrestelsel

Die Leo II-dwergsterrestelsel of Leo B is ’n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Leeu (Leo). Dit is sowat 690 000 ligjare van die Son af. Dit is in 1950 deur Robert G. Harrington en Albert George Wilson ontdek vanaf die Mount Wilson- en die Palomar-sterrewag in Kalifornië.

Leo II-dwergsterrestelsel
Soort stelsel Dwergsterrestelsel
Sterrebeeld Leeu (Leo)
Tipe E0 pec
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 11h 13m 29,2s
Deklinasie +22º 09' 17"
Skynmagnitude (m) 12,6
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 690 000
Skynbare grootte 12' x 11'
Rooiverskuiwing 0,000264 (79 ± 1 km/s)
Besonderse kenmerke Melkwegsatelliet
Ander name PGC 34176
Lugkoördinate
Portaal Sterrekunde

In 2007 het ’n span van 15 wetenskaplikes Leo II vanaf die Subaru-teleskoop in Hawaii bestudeer. Oor twee nagte is 82 252 sterre waargeneem tot met ’n skynbare magnitude van net 26. Hulle het bevind Leo II bestaan uit hoofsaaklik ou sterre met ’n lae metaalinhoud.

Die stelsel se massa is na raming sowat 2,7 × 107 sonmassas.

  1. Harrington R.G., Wilson A.G. (1950). "Two New Stellar Systems in Leo". Publications of the Astronomical Society of the Pacific. 62 (365): 118–120. Bibcode:. doi:.
  2. Koch, Andreas (Augustus 2007). . Astronomical Journal. 134 (2): 566–578. arXiv:. Bibcode:. doi:.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Publikasie datum: September 26, 2021

dwergsterrestelsel, sferoïdale, satellietstelsel, melkweg, sterrebeeld, leeu, sowat, ligjare, 1950, deur, robert, harrington, albert, george, wilson, ontdek, vanaf, mount, wilson, palomar, sterrewag, kalifornië, soort, stelsel, dwergsterrestelselsterrebeeld, l. Die Leo II dwergsterrestelsel of Leo B is n sferoidale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Leeu Leo 1 Dit is sowat 690 000 ligjare van die Son af Dit is in 1950 deur Robert G Harrington en Albert George Wilson ontdek vanaf die Mount Wilson en die Palomar sterrewag in Kalifornie Leo II dwergsterrestelselSoort stelsel DwergsterrestelselSterrebeeld Leeu Leo Tipe E0 pecWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 11h 13m 29 2sDeklinasie 22º 09 17 Skynmagnitude m 12 6BesonderhedeAfstand ligjaar 690 000Skynbare grootte 12 x 11 Rooiverskuiwing 0 000264 79 1 km s Besonderse kenmerke MelkwegsatellietAnder name PGC 34176Lugkoordinate11h 13m 29 2s 22 09 17 Portaal SterrekundeOnlangse bevindings WysigIn 2007 het n span van 15 wetenskaplikes Leo II vanaf die Subaru teleskoop in Hawaii bestudeer Oor twee nagte is 82 252 sterre waargeneem tot met n skynbare magnitude van net 26 Hulle het bevind Leo II bestaan uit hoofsaaklik ou sterre met n lae metaalinhoud Die stelsel se massa is na raming sowat 2 7 107 sonmassas 2 Verwysings Wysig Harrington R G Wilson A G 1950 Two New Stellar Systems in Leo Publications of the Astronomical Society of the Pacific 62 365 118 120 Bibcode 1950PASP 62 118H doi 10 1086 126249 Koch Andreas Augustus 2007 Stellar Kinematics in the Remote Leo II Dwarf Spheroidal Galaxy Another Brick in the Wall Astronomical Journal 134 2 566 578 arXiv 0704 3437 Bibcode 2007AJ 134 566K doi 10 1086 519380 Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Leo II dwergsterrestelsel amp ol,