×
Leerlipvis

Die Leerlipvis (Thalassoma trilobatum) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Ladder wrasse.

Leerlipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Thalassoma

(Swainson, 1839)
Spesie:
T. trilobatum
Binomiale naam
Thalassoma trilobatum
(Lacepède, 1801)

Inhoud

Die vis word tot 35 cm lank. Die vis het 'n stewige, lang lyf en die kleur varieer soos die vis deur sy ontwikkelings fases gaan.

Volwasse mannetjies

Die volwasse mannetjies is oranje met twee rye blourant, groen strepe aan die sye wat soos lere lyk. Die kop is groen-blou terwyl die dorsale- en analevinne groen-geel is met groen en blou rante. Die stertvin is groen met die agterste rant wat blou is.

Onvolwasse stadium

Die onvolwasse mannetjies en volwasse wyfies lyk amper soos die volwasse mannetjies. Die bokant van die lyf is egter lig bruin en dit verander na lig pienk aan die onderkant. Daar is ook twee kort, vertikale ligblou strepe op die lyf.

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Publikasie datum: September 12, 2021

leerlipvis, thalassoma, trilobatum, voorkom, stille, oseaan, indiese, oseaan, ooskus, afrika, suidwaarts, kaap, engels, staan, bekend, ladder, wrasse, bewaringstatusveilig, iucn, wetenskaplike, klassifikasiedomein, eukaryotakoninkryk, animaliafilum, chordatasu. Die Leerlipvis Thalassoma trilobatum is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos Kaap In Engels staan die vis bekend as die Ladder wrasse LeerlipvisBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum Vertebrata Cuvier 1812 Infrafilum GnathostomataSuperklas Osteichthyes Huxley 1880 Klas ActinopterygiiSubklas NeopterygiiInfraklas TeleosteiSuperorde AcanthopterygiiOrde PerciformesFamilie Labridae Cuvier 1816Genus Thalassoma Swainson 1839 Spesie T trilobatumBinomiale naamThalassoma trilobatum Lacepede 1801 Inhoud 1 Identifikasie 1 1 Volwasse mannetjies 1 2 Onvolwasse stadium 2 Sien ook 3 Eksterne skakel 4 BronIdentifikasie WysigDie vis word tot 35 cm lank Die vis het n stewige lang lyf en die kleur varieer soos die vis deur sy ontwikkelings fases gaan Volwasse mannetjies Wysig Die volwasse mannetjies is oranje met twee rye blourant groen strepe aan die sye wat soos lere lyk Die kop is groen blou terwyl die dorsale en analevinne groen geel is met groen en blou rante Die stertvin is groen met die agterste rant wat blou is Onvolwasse stadium Wysig Die onvolwasse mannetjies en volwasse wyfies lyk amper soos die volwasse mannetjies Die bokant van die lyf is egter lig bruin en dit verander na lig pienk aan die onderkant Daar is ook twee kort vertikale ligblou strepe op die lyf Sien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamiliesEksterne skakel Wysighttp www fishbase org summary Thalassoma trilobatum htmlBron WysigThe Reef Guide Fishes corals nudibranchs amp other invertebrates East amp South Coasts of Southern Africa Dennis King amp Valda Fraser Struik Nature 2014 ISBN 978 1 77584 018 3Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Leerlipvis amp ol,