×
Latynse alfabet

Die Latynse alfabet is die alfabet wat deur so te sê alle Westerse tale as skryfmedium gebruik word, insluitend Afrikaans en die ander amptelike tale van Suid-Afrika.

Latynse alfabet
Soort skryfstelsel Alfabet
Tyd gebruik Sedert 700 v.C.
Rigting Links na regs
Tale Talle
Stelsels
Moederstelsels
Susterstelsels
ISO 15924 Latin, 215
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal Skryfstelsels
Gebruik van die Latynse alfabet:

as die enigste amptelike skrif

as 'n mede-amptelike skrif

word nie gebruik nie

Kaart van Europese skrifstelsels:

Grieks

Grieks en Latyn

Latyn

Latyn en Cyrillies

Cyrillies

Georgies

Armeens

Die voorloper van die westerse alfabet is ontwikkel deur die Fenisiërs (sien Fenisiese alfabet). In gewysigde vorm is dit deur die Grieke oorgeneem. Die Romeine het weer 'n nuwe alfabet daarvan afgelei, wat egter ten opsigte van tekens van sy voorloper verskil. Die Latynse alfabet tel in die tyd van Cicero 21 letters. Vir die weergee van Griekse woorde word Y en Z later toegevoeg. I en V het sowel vokaliese as konsonantiese waarde. In die Middeleeue kom J (konsonant=medeklinker) en U (vokaal=klinker) daarby. W is dubbel V om /w/ weer te gee (die bilabiale semivokaal van, byvoorbeeld, die Engelse: wall, well, will, of Afrikaanse twee, swaai ens).

Tans bestaan vir Afrikaanse spelling 'n gebruiklike variant van die Latynse alfabet uit die volgende 26 hoofletters:

A B C D E F G H I J K L M
N O P Q R S T U V W X Y Z

en die volgende 26 kleinletters:

a b c d e f g h i j k l m
n o p q r s t u v w x y z

In baie tale is ekstra letters bygevoeg, of soos in Afrikaans is letters voorsien van diakritiese tekens (kappies, deeltekens ens.) om voorsiening te maak vir taalspesifieke skryfwyses.

  • In Nederlands beskou sommige naslaanwerke die IJ, wat as die Afrikaanse Y uitgespreek word, as 'n aparte letter. Die meeste kies egter om die IJ as 'n kombinasie van die letters I en J te sien, of as spellingsvariant van Y.
  • In Bokmål en Deens is die volgende letters aan die einde van die alfabet gelas:: æ, ø en å. Die letters q, w, x en z word amper nooit in Deens gebruik nie.
  • In Sweeds word die volgende ekstra tekens gebruik: å, ä, en ö. "w" kan in Sweeds as 'n variant van "v" beskou word en slegs in name en leenwoorde gebruik word.
  • In Faroëes is nog 'n paar toegevoeg om die volgende ekstra letters te gee: á, í, ó, ú, ý, ð (edh), ø en æ. Die letters c, q, w en z word nie gebruik nie. Die spesiale letter edh (ð) word op verskillende maniere uitgespreek. Meestal is dit stom.
  • In Yslands is ekstra letters of tekens:: á, é, í, ó, ú, ý, ð (edh), þ (thorn), ö en æ. Die letters c, q, w en z word nie gebruik nie.
  • In Duits word drie diakritiese letters en een ekstra teken gebruik: ä, ö, ü
ß (genoem kringel-S of in Duits: eszett or scharfes s). Die diakritiese letter word soos in Afrikaans nie as deel van die alfabet beskou nie. Die eszett of scharfes s (ß) bestaan net as 'n kleinletter aangesien dit nooit aan die begin van 'n woord kan voorkom nie. Standardisering agv die Duitse spellinghervorming van 1996 het die voorkoms van die letter drasties verminder. Die "ß" word nou net na 'n lang klinker (soos in Fuß "voet" en mäßigen "matig") gebruik, terwyl die kort klinkers altyd 'n "ss" het: byvoorbeeld dass "dat" en Verdruss "verdriet". Die "ß" word gewoonlik sorteer asof dit 'n "ss" is – soms as 'n "s", maar dit word as verkeerd beskou. In Switserland word "ß" nie gebruik nie. Om gestandaardiseerde sleutelborde vir Duits, Frans en Italiaans te skep, word dit vervang met "ss".

Publikasie datum: Augustus 29, 2021

latynse, alfabet, alfabet, deur, alle, westerse, tale, skryfmedium, gebruik, word, insluitend, afrikaans, ander, amptelike, tale, suid, afrika, soort, skryfstelsel, alfabettyd, gebruik, sedert, rigting, links, regstale, tallestelselsmoederstelsels, egiptiese, . Die Latynse alfabet is die alfabet wat deur so te se alle Westerse tale as skryfmedium gebruik word insluitend Afrikaans en die ander amptelike tale van Suid Afrika Latynse alfabetSoort skryfstelsel AlfabetTyd gebruik Sedert 700 v C Rigting Links na regsTale TalleStelselsMoederstelsels Egiptiese hieroglieweProto SinaitiesFenisiesGrieksOud ItaliesLatynse alfabetSusterstelsels Cyrillies Glagolities Armeens Georgies Kopties RunesISO 15924 Latin 215NotaHierdie bladsy kan fonetiese IFA simbole of letters uit ander alfabette bevatPortaal Skryfstelsels Gebruik van die Latynse alfabet as die enigste amptelike skrif as n mede amptelike skrif word nie gebruik nie Kaart van Europese skrifstelsels Grieks Grieks en Latyn Latyn Latyn en Cyrillies Cyrillies Georgies Armeens Die voorloper van die westerse alfabet is ontwikkel deur die Fenisiers sien Fenisiese alfabet In gewysigde vorm is dit deur die Grieke oorgeneem Die Romeine het weer n nuwe alfabet daarvan afgelei wat egter ten opsigte van tekens van sy voorloper verskil Die Latynse alfabet tel in die tyd van Cicero 21 letters Vir die weergee van Griekse woorde word Y en Z later toegevoeg I en V het sowel vokaliese as konsonantiese waarde In die Middeleeue kom J konsonant medeklinker en U vokaal klinker daarby W is dubbel V om w weer te gee die bilabiale semivokaal van byvoorbeeld die Engelse wall well will of Afrikaanse twee swaai ens Tans bestaan vir Afrikaanse spelling n gebruiklike variant van die Latynse alfabet uit die volgende 26 hoofletters A B C D E F G H I J K L MN O P Q R S T U V W X Y Z en die volgende 26 kleinletters a b c d e f g h i j k l mn o p q r s t u v w x y z In baie tale is ekstra letters bygevoeg of soos in Afrikaans is letters voorsien van diakritiese tekens kappies deeltekens ens om voorsiening te maak vir taalspesifieke skryfwyses In Nederlands beskou sommige naslaanwerke die IJ wat as die Afrikaanse Y uitgespreek word as n aparte letter Die meeste kies egter om die IJ as n kombinasie van die letters I en J te sien of as spellingsvariant van Y In Bokmal en Deens is die volgende letters aan die einde van die alfabet gelas ae o en a Die letters q w x en z word amper nooit in Deens gebruik nie In Sweeds word die volgende ekstra tekens gebruik a a en o w kan in Sweeds as n variant van v beskou word en slegs in name en leenwoorde gebruik word In Faroees is nog n paar toegevoeg om die volgende ekstra letters te gee a i o u y d edh o en ae Die letters c q w en z word nie gebruik nie Die spesiale letter edh d word op verskillende maniere uitgespreek Meestal is dit stom In Yslands is ekstra letters of tekens a e i o u y d edh th thorn o en ae Die letters c q w en z word nie gebruik nie In Duits word drie diakritiese letters en een ekstra teken gebruik a o uss genoem kringel S of in Duits eszett or scharfes s Die diakritiese letter word soos in Afrikaans nie as deel van die alfabet beskou nie Die eszett of scharfes s ss bestaan net as n kleinletter aangesien dit nooit aan die begin van n woord kan voorkom nie Standardisering agv die Duitse spellinghervorming van 1996 het die voorkoms van die letter drasties verminder Die ss word nou net na n lang klinker soos in Fuss voet en massigen matig gebruik terwyl die kort klinkers altyd n ss het byvoorbeeld dass dat en Verdruss verdriet Die ss word gewoonlik sorteer asof dit n ss is soms as n s maar dit word as verkeerd beskou In Switserland word ss nie gebruik nie Om gestandaardiseerde sleutelborde vir Duits Frans en Italiaans te skep word dit vervang met ss Sien ook WysigGeskiedenis van die alfabetEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Latynse alfabet Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Latynse alfabet Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Latynse alfabet amp ol,