×
Lantaan
57 bariumlantaanserium
-

La

Ac
Algemeen
Naam, simbool, getal lantaan, La, 57
Chemiese reeks Lantaniede
Groep, periode, blok 3, 6, f
Voorkoms
Atoommassa 138.90547(7) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 5d1 6s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 6.162 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 5.94 g/cm³
Smeltpunt 1193 K
(920 °C)
Kookpunt 3737 K
(3464 °C)
Smeltingswarmte 6.20 kJ/mol
Verdampingswarmte 402.1 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 27.11 J/(mol·K)
Dampdruk (extrapolated)
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 2005 2208 2458 2772 3178 3726
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur heksagonaal
Stukturbericht-kode A3'
Oksidasietoestande 3
(sterk basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 1.10 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 538.1 kJ/mol
2de: 1067 kJ/mol
3de: 1850.3 kJ/mol
Atoomradius 195 pm
Kovalente radius 169 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking ?
Elektriese weerstand (k.t.) (α, poly) 615 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 13.4 W/(m·K)
Termiese uitstetting (k.t.) (α, poly)
12.1 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 2475 m/s
Young se modulus (α form) 36.6 GPa
Skuifmodulus (α form) 14.3 GPa
Massamodulus (α form) 27.9 GPa
Poissonverhouding (α form) 0.280
Mohs se hardheid 2.5
Vickers hardheid 491 MPa
Brinell hardheid 363 MPa
CAS-registernommer 7439-91-0
Vernaamste isotope
Hoofartikel: [[Isotope van {{{isotopevan}}}]]
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
137La syn 60,000 yrs ε 0.600 137Ba
138La 0.09% 105×109yrs ε 1.737 138Ba
β- 1.044 138Ce
139La 99.91% La is stabiel met 82 neutrone
Verwysings

Lantaan is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool La en atoomgetal 57.

Inhoud

Lantaan.

Lantaan is 'n silwerig-wit metallieke element wat aan groep 3 van die periodieke tabel behoort en word dikwels as deel van die lantaniede gesien, hoewel dit geen f-elektrone besit. Dit word in sommige seldsame aardminerale aangetref, gewoonlik saam met serium en ander seldsame aardelemente. Lantaan is smeebaar, rekbaar en sag genoeg dat dit met 'n mes gesny kan word. Dit is een van die mees reaktiewe van die seldsame aardmetale. Die metaal reageer direk met die elemente koolstof, stikstof, boor, seleen, silikon, fosfor, swael, en halogene. Dit oksideer vinnig as dit aan lug blootgestel word. Koue water val lantaan stadig aan, terwyl warm water dit baie vinniger aanval.

Gebruike van lantaan:

  • Koolstof beligtingtoepassings, veral deur die filmbedryf vir ateljeebeligting en projeksie.
  • La2O3 verbeter die alkaliweerstand van glas, en word gebruik in die vervaardiging van spesiale optiese glasse, soos:
  • Klein hoeveelhede lantaan wat by staal gevoeg word verbeter die smeebaarheid, weerstand tot impak en rekbaarheid daarvan.
  • Klein hoeveelhede lantaan wat by yster gevoeg word help om knoetserige gietyster te vorm.
  • Klein hoeveelhede lantaan wat by molibdeen gevoeg word verminder die hardheid van die metaal en die sensitiwiteit daarvan ten opsigte van verandering in temperatuur.
  • Mischmetal, 'n piroforiese allooi wat in aanstekerflinte gebruik word bevat ongeveer 25% tot 45% lantaan.
  • Lantaanoksied en die boried word in elektroniese vakuumbuise as warmkatode materiale met sterk emissiwiteit van elektrone gebruik. Kristalle van LaB6 word in hoë helderheid, verlengde lewe, termioniese elektron-emissiebronne vir skandering-elektronmikroskopes gebruik.
  • in Tungstengas-sweiswerk elektrodes, as 'n plaasvervanger vir radioaktiewe thorium.
  • Waterstof-sponsallooie kan lantaan bevat. Die allooie het die vermoë om tot 400 keer hulle eie volume waterstofgas in 'n omkeerbare adsorpsieproses op te neem.
  • Petroleum cracking katalisatore.
  • Gaslantern mantels.
  • Glas and lapidarie poleermiddel.
  • La-Ba ouderdom-datering van rotse en ertse.
  • Lantaankarbonaat word medies as 'n fosfaatverbinder vir die behandeling van hyperphosphatemia gebruik. Kyk detail onder Biologiese rol.
  • Lantaan nitraat word hoofsaaklik in spesialiteit glas, waterbehandeling en katalise gebruik.
  • Serium-geaktiveerde Lantaanbromied is die onlangse anorganiese scintillator wat 'n kombinasie van hoë lig opbrengs en die beste energie-resolusie bied.

Lantaan is in 1839 deur die Sweedse chemikus Carl Gustav Mosander ontdek toe hy 'n monster van seriumnitraat gedeeltelik onbind het deur dit te verhit en die resulterende met verdunde salpetersuur behandel het. Uit die oplossing wat verkry is het hy 'n nuwe seldsame aardmetaal geïsoleer wat hy lantana genoem het. Lantaan is in 1923 na 'n betreklik suiwer vorm verwerk.

Die woord lantaan kom van die Grieks λανθανω [lanthanō], d.i. "om verberg te wees"..

Alhoewel lantaan behoort aan die chemiese elementgroepering wat as seldsame aardmetale bekend staan, is dit geensins seldsaam nie. Lantaan word in betreklik groot hoeveelhede aangetref (32 ppm in die aardkors).

Monaziet (Ce, La, Th, Nd, Y)PO4, en bastnasite (Ce, La, Y)CO3F, is die belangrikste erste waarin lantaan voorkom in persentasies van 25 tot 38 persent.

Natuurlik voorkomende lantaan bestaan uit een stabiele (139La) en een radioaktiewe (138La) isotoop, met die stabiele isotoop, 139La, wat die volopste is (99.91% natuurlike voorkoms). 38 radioisotope is gekarakteriseer waarvan die stabielste 138La met 'n halfleeftyd van 105×109 jaar , en 137La met 'n halfleeftyd van 60 000 jaar is. Al die ander radioaktiewe isotope het halfleeftye van minder as 24 uur en die meeste het halfleeftye van minder as 1 minuut. Die element het ook 3 meta state.

Die isotope van lantaan wissel in atoommassa van 117 u (117La) tot 155 u (155La).



      Publikasie datum: September 26, 2021

      lantaan, barium, lantaan, serium, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, lantaan, 57chemiese, reeks, lantaniedegroep, periode, blok, fvoorkomsatoommassa, 90547, molelektronkonfigurasie, 6s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vastestofdigthei. 57 barium lantaan serium La Ac Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal lantaan La 57Chemiese reeks LantaniedeGroep periode blok 3 6 fVoorkomsAtoommassa 138 90547 7 g molElektronkonfigurasie Xe 5d1 6s2Elektrone per skil 2 8 18 18 9 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 6 162 g cm Vloeistof digtheid teen s p 5 94 g cm Smeltpunt 1193 K 920 C Kookpunt 3737 K 3464 C Smeltingswarmte 6 20 kJ molVerdampingswarmte 402 1 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 27 11 J mol K Dampdruk extrapolated P Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 kteen T K 2005 2208 2458 2772 3178 3726AtoomeienskappeKristalstruktuur heksagonaalStukturbericht kode A3 Oksidasietoestande 3 sterk basiese oksied Elektronegatiwiteit 1 10 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 538 1 kJ mol2de 1067 kJ mol3de 1850 3 kJ molAtoomradius 195 pmKovalente radius 169 pmDiverseMagnetiese rangskikking Elektriese weerstand k t a poly 615 nW mTermiese geleidingsvermoe 300 K 13 4 W m K Termiese uitstetting k t a poly 12 1 µm m K Spoed van klank dun staaf 20 C 2475 m sYoung se modulus a form 36 6 GPaSkuifmodulus a form 14 3 GPaMassamodulus a form 27 9 GPaPoissonverhouding a form 0 280Mohs se hardheid 2 5Vickers hardheid 491 MPaBrinell hardheid 363 MPaCAS registernommer 7439 91 0Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van isotopevan iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP137La syn 60 000 yrs e 0 600 137Ba138La 0 09 105 109yrs e 1 737 138Bab 1 044 138Ce139La 99 91 La is stabiel met 82 neutroneVerwysings Lantaan is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool La en atoomgetal 57 Inhoud 1 Merkbare eienskappe 2 Toepassings 3 Geskiedenis 4 Voorkoms 5 Isotope 6 Verwysings 7 Eksterne skakelsMerkbare eienskappe Wysig Lantaan Lantaan is n silwerig wit metallieke element wat aan groep 3 van die periodieke tabel behoort en word dikwels as deel van die lantaniede gesien hoewel dit geen f elektrone besit Dit word in sommige seldsame aardminerale aangetref gewoonlik saam met serium en ander seldsame aardelemente Lantaan is smeebaar rekbaar en sag genoeg dat dit met n mes gesny kan word Dit is een van die mees reaktiewe van die seldsame aardmetale Die metaal reageer direk met die elemente koolstof stikstof boor seleen silikon fosfor swael en halogene Dit oksideer vinnig as dit aan lug blootgestel word Koue water val lantaan stadig aan terwyl warm water dit baie vinniger aanval Toepassings WysigGebruike van lantaan Koolstof beligtingtoepassings veral deur die filmbedryf vir ateljeebeligting en projeksie La2O3 verbeter die alkaliweerstand van glas en word gebruik in die vervaardiging van spesiale optiese glasse soos Infrarooi absorberende glas Kamera en teleskoop lense as gevolg van die hoe refraksie indeks daarvan en lae dispersie van seldsame aardglasse Klein hoeveelhede lantaan wat by staal gevoeg word verbeter die smeebaarheid weerstand tot impak en rekbaarheid daarvan Klein hoeveelhede lantaan wat by yster gevoeg word help om knoetserige gietyster te vorm Klein hoeveelhede lantaan wat by molibdeen gevoeg word verminder die hardheid van die metaal en die sensitiwiteit daarvan ten opsigte van verandering in temperatuur Mischmetal n piroforiese allooi wat in aanstekerflinte gebruik word bevat ongeveer 25 tot 45 lantaan Lantaanoksied en die boried word in elektroniese vakuumbuise as warmkatode materiale met sterk emissiwiteit van elektrone gebruik Kristalle van LaB6 word in hoe helderheid verlengde lewe termioniese elektron emissiebronne vir skandering elektronmikroskopes gebruik in Tungstengas sweiswerk elektrodes as n plaasvervanger vir radioaktiewe thorium Waterstof sponsallooie kan lantaan bevat Die allooie het die vermoe om tot 400 keer hulle eie volume waterstofgas in n omkeerbare adsorpsieproses op te neem Petroleum cracking katalisatore Gaslantern mantels Glas and lapidarie poleermiddel La Ba ouderdom datering van rotse en ertse Lantaankarbonaat word medies as n fosfaatverbinder vir die behandeling van hyperphosphatemia gebruik Kyk detail onder Biologiese rol Lantaan nitraat word hoofsaaklik in spesialiteit glas waterbehandeling en katalise gebruik Serium geaktiveerde Lantaanbromied is die onlangse anorganiese scintillator wat n kombinasie van hoe lig opbrengs en die beste energie resolusie bied Geskiedenis WysigLantaan is in 1839 deur die Sweedse chemikus Carl Gustav Mosander ontdek toe hy n monster van seriumnitraat gedeeltelik onbind het deur dit te verhit en die resulterende met verdunde salpetersuur behandel het Uit die oplossing wat verkry is het hy n nuwe seldsame aardmetaal geisoleer wat hy lantana genoem het Lantaan is in 1923 na n betreklik suiwer vorm verwerk Die woord lantaan kom van die Grieks lan8anw lanthanō d i om verberg te wees Voorkoms WysigAlhoewel lantaan behoort aan die chemiese elementgroepering wat as seldsame aardmetale bekend staan is dit geensins seldsaam nie Lantaan word in betreklik groot hoeveelhede aangetref 32 ppm in die aardkors Monaziet Ce La Th Nd Y PO4 en bastnasite Ce La Y CO3F is die belangrikste erste waarin lantaan voorkom in persentasies van 25 tot 38 persent Isotope WysigNatuurlik voorkomende lantaan bestaan uit een stabiele 139La en een radioaktiewe 138La isotoop met die stabiele isotoop 139La wat die volopste is 99 91 natuurlike voorkoms 38 radioisotope is gekarakteriseer waarvan die stabielste 138La met n halfleeftyd van 105 109 jaar en 137La met n halfleeftyd van 60 000 jaar is Al die ander radioaktiewe isotope het halfleeftye van minder as 24 uur en die meeste het halfleeftye van minder as 1 minuut Die element het ook 3 meta state Die isotope van lantaan wissel in atoommassa van 117 u 117La tot 155 u 155La Verwysings WysigLos Alamos National Laboratory LantaanEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Lanthanum Sien lantaan in Wiktionary die vrye woordeboek WebElements com Lanthanum H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Lantaan amp ol,