×
Lansfordiet
Lansfordiet
Formule MgCO3·5H2O
Kleur Kleurloos tot wit
Hardheid (Mohs)
Kristalsisteem Monoklinies
* Lys van minerale

Lansfordiet is 'n gehidreerde magnesiumkarbonaatmineraal met samestelling: MgCO3·5H2O. Landsfordiet is in 1888 in 'n steenkoolmyn in Lansford, Pennsylvanië, ontdek. Dit kristalliseer in die monokliniese kristalstelsel en kom tipies voor as kleurlose tot wit prismatiese kristalle en stalaktietiese massas. Dit is 'n sagte minerale, Mohs-hardheid van 2,5, met 'n lae relatiewe digtheid van 1,7. Dit is deursigtig tot deurskynend met brekingsindekse van 1,46 tot 1,52.

Publikasie datum: Augustus 28, 2021

lansfordiet, hierdie, artikel, weesbladsy, geskakel, ander, bladsye, ingesluit, help, wikipedia, deur, moontlike, teks, soek, skakel, hierheen, plaas, formule, mgco3, 5h2o, kleur, kleurloos, hardheid, mohs, kristalsisteem, monoklinies, minerale, gehidreerde, m. Hierdie artikel is n weesbladsy Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en n skakel hierheen te plaas Lansfordiet Formule MgCO3 5H2O Kleur Kleurloos tot wit Hardheid 2 Mohs Kristalsisteem Monoklinies Lys van minerale Lansfordiet is n gehidreerde magnesiumkarbonaatmineraal met samestelling MgCO3 5H2O Landsfordiet is in 1888 in n steenkoolmyn in Lansford Pennsylvanie ontdek Dit kristalliseer in die monokliniese kristalstelsel en kom tipies voor as kleurlose tot wit prismatiese kristalle en stalaktietiese massas Dit is n sagte minerale Mohs hardheid van 2 5 met n lae relatiewe digtheid van 1 7 Dit is deursigtig tot deurskynend met brekingsindekse van 1 46 tot 1 52 Sien ook WysigMineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaalVerwysings WysigMindat with locations Webmineral EuromineralOntsluit van https af wikipedia org w index php title Lansfordiet amp ol,