×
Ladogameer
Ladogameer

Nasa-Satellietbeeld van die Ladogameer

Kaart van die Ladogameer
Koördinate:61°00′N31°30′O /61.000°N 31.500°O /61.000; 31.500Koördinate:61°00′N31°30′O /61.000°N 31.500°O /61.000; 31.500
Ligging:Noordwes-Rusland (Republiek van Karelië, Leningrad-oblast)
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:17 700 km² (6 800 myl²)
Gemiddelde diepte:51 m (167 vt)
Maksimum diepte:230 m (750 vt)
Volume:837 km³ (201 myl³)
Lengte:219 km (136 myl)
Breedte:138 km (86 myl)
Opvangsgebied:276 000 km² (107 000 myl²)
Invloei:Swir, Wolkhof, Wuoksi
Uitvloei:Newarivier
Eiland/e:660
Nedersettings:Sortawala, Sjasstroi

Die Ladogameer (Russies: Ла́дожское о́зеро, Ladozhskoye ozero, [ˈladəʂskəjə ˈozʲɪrə] of Ла́дога, Ladoga, [ˈladəgə]; Fins: Laatokka; Karelies: Luadogu; Wepsies: Ladog of Ladoganjärv) is die grootste meer in Europa met 'n oppervlakte van 17 700 km² en is in Noordwes-Rusland naby Sint Petersburg geleë. Dit word deur die Newarivier met die naburige Oossee verbind en deur die Swirrivier word die Ladogameer met die naburige Onegameer verbind. Deur die Witsee-Oossee-kanaal word hierdie waterweg met die Witsee in die noorde verbind. Daarbenewens word die Ladogameer deur die Wuoksirivier met die Saimaameer in Finland verbind.

'n Reënboog oor die Ladogameer

Belangrike stede rondom die Ladogameer sluit in Sortawala en Sjasstroi. In die meer is 660 eilande geleë, waarvan Walaam die bekendste is. Die eiland is veral bekend vir die Russies-Ortodokse klooster Walaam.

Hierdie Rusland-verwante artikel is ’n saadjie. U kan help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

ladogameer, nasa, satellietbeeld, kaart, koördinate, koördinate, 500ligging, noordwes, rusland, republiek, karelië, leningrad, oblast, soort, binnemeeroppervlakte, gemiddelde, diepte, maksimum, diepte, volume, lengte, breedte, opvangsgebied, invloei, swir, wol. LadogameerNasa Satellietbeeld van die LadogameerKaart van die LadogameerKoordinate 61 00 N 31 30 O 61 000 N 31 500 O 61 000 31 500 Koordinate 61 00 N 31 30 O 61 000 N 31 500 O 61 000 31 500Ligging Noordwes Rusland Republiek van Karelie Leningrad oblast Soort BinnemeerOppervlakte 17 700 km 6 800 myl Gemiddelde diepte 51 m 167 vt Maksimum diepte 230 m 750 vt Volume 837 km 201 myl Lengte 219 km 136 myl Breedte 138 km 86 myl Opvangsgebied 276 000 km 107 000 myl Invloei Swir Wolkhof WuoksiUitvloei NewarivierEiland e 660Nedersettings Sortawala Sjasstroi Die Ladogameer Russies La dozhskoe o zero Ladozhskoye ozero ˈladeʂskeje ˈozʲɪre of La doga Ladoga ˈladege Fins Laatokka Karelies Luadogu Wepsies Ladog of Ladoganjarv is die grootste meer in Europa met n oppervlakte van 17 700 km en is in Noordwes Rusland naby Sint Petersburg gelee Dit word deur die Newarivier met die naburige Oossee verbind en deur die Swirrivier word die Ladogameer met die naburige Onegameer verbind Deur die Witsee Oossee kanaal word hierdie waterweg met die Witsee in die noorde verbind Daarbenewens word die Ladogameer deur die Wuoksirivier met die Saimaameer in Finland verbind n Reenboog oor die Ladogameer Belangrike stede rondom die Ladogameer sluit in Sortawala en Sjasstroi In die meer is 660 eilande gelee waarvan Walaam die bekendste is Die eiland is veral bekend vir die Russies Ortodokse klooster Walaam Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ladogameer en Lake Ladoga Encyclopaedia Britannica Besoek op 19 April 2020 Hierdie Rusland verwante artikel is n saadjie U kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ladogameer amp ol,