×
Ladinies

Ladinies is 'n taal wat in sekere Europese lande gebruik word.

Ladinies
Ladin
Gepraat in: Italië
Gebied: Trentino-Suid-Tirool
Totale sprekers: 28 000
Taalfamilie: Indo-Europees
Italies
Romaans
Wes-Romaans
Galloromaans
Retoromaans
Ladinies
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Trentino-Suid-Tirool
Gereguleer deur: Istitut Ladin Micurà de Rü
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Opskrif in Ladinies. Vertaling: "'n Goeie herberg, goeie geselskap, almal besoek hom graag, oud en jong."

Die naam Ladinies word soms gebruik as sinoniem vir Retoromaans, meestal word dit egter gebruik vir die westelike variante van Retoromaans, dus met uitsluiting van Friulaans.

Ladinies word in Belluno, Bolzano (Bozen), St. Christina in Gröden, Val Gardena in Suid-Tirol en Trient in Italië gepraat. Die Europese Buro vir Minderheidstale skat die aantal sprekers in Italië op 28 000. Die Freie Universität Bozen/Libera Università di Bolzano het sedert 2001 'n Ladiniese afdeling wat op taalkunde, filologie en meertalige opvoedkunde fokus.

  1. (en) . Ethnologue. Besoek op8 September 2020.
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Ladinies
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ladinies.
  • – Noeles.net die eerste internet-nuus-portaal in Ladinies (Dolomite Ladinies / Standaard Ladinies). Die inhoud is meestal oor Ladiniese kultuur, politiek, samelewing, ens.
  • – La Usc Di Ladins (Die stem van die Landiniërs – in Ladinies – verskillende afdelings in al die sub-dialekte geskryf.
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova

Publikasie datum: September 26, 2021

ladinies, taal, sekere, europese, lande, gebruik, word, ladingepraat, italië, gebied, trentino, suid, tirooltotale, sprekers, taalfamilie, indo, europees, italies, romaans, romaans, galloromaans, retoromaans, skrifstelsel, latynse, alfabet, amptelike, statusam. Ladinies is n taal wat in sekere Europese lande gebruik word Ladinies LadinGepraat in Italie Gebied Trentino Suid TiroolTotale sprekers 28 000 1 Taalfamilie Indo Europees Italies Romaans Wes Romaans Galloromaans Retoromaans Ladinies Skrifstelsel Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Trentino Suid TiroolGereguleer deur Istitut Ladin Micura de RuTaalkodesISO 639 1 geenISO 639 2 ISO 639 3 lld Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Opskrif in Ladinies Vertaling n Goeie herberg goeie geselskap almal besoek hom graag oud en jong Die naam Ladinies word soms gebruik as sinoniem vir Retoromaans meestal word dit egter gebruik vir die westelike variante van Retoromaans dus met uitsluiting van Friulaans Ladinies word in Belluno Bolzano Bozen St Christina in Groden Val Gardena in Suid Tirol en Trient in Italie gepraat Die Europese Buro vir Minderheidstale skat die aantal sprekers in Italie op 28 000 Die Freie Universitat Bozen Libera Universita di Bolzano het sedert 2001 n Ladiniese afdeling wat op taalkunde filologie en meertalige opvoedkunde fokus Verwysings Wysig en Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Ladin Ethnologue Besoek op 8 September 2020 Verdere leesstof Wysig it Maria Giacin Chiades 2004 Lingua e cultura ladina PDF Treviso Canova ISBN 88 8409 123 3 Eksterne skakels Wysig Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Ladinies Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ladinies News Noeles net die eerste internet nuus portaal in Ladinies Dolomite Ladinies Standaard Ladinies Die inhoud is meestal oor Ladiniese kultuur politiek samelewing ens Weekly Paper La Usc Di Ladins Die stem van die Landiniers in Ladinies verskillende afdelings in al die sub dialekte geskryf Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Indo Europese tale Kentum tale Italiese taleItaliese groep Oskies Umbries Faliskies LatynRomaanse taleIberoromaans Aragonees Asturies Galicies Katalaans Ladino Leonees Portugees SpaansGalloromaans Langues d oil Frans Gallo Lorreins Normandies Auregnais Guernesiais Jerriais Sercquiais Pikardies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans Aranees Auvergnat Gaskons Languedokies Limousin Provensaals FrankoprovensaalsGalloitalies Lombardies Monegaskies Piemontees VenesiaansRetoromaans Romansch Ladinies FriulaansItaloromaans Dalmaties Italiaans NapolitaansSuid Romaans Korsikaans Sardies Campidanies Galluraans Logudories Sassaries SisiliaansBalkanromaans Aroemeens Istro Roemaans Meglenoroemaans RoemeensRomaanse Kunstale Interlingua Interlingue Lingua Franca NovaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Ladinies amp ol,