×
L.M. van der Merwe

Lucas Marthinus van der Merwe (outeur van Gesprekke oor Ingrid Jonker) is in die Riemland op Heilbron gebore en het op die plaas Alberta in die distrik Koppies grootgeword. Hy het aan die Universiteit van die Vrystaat en die Universiteit van Pretoria studeer en as kliniese sielkundige gepraktiseer tot hy in 1992 na die akademie teruggekeer het.

Hy is verbonde aan die Skool vir Geneeskunde van UFS, en werk by die Psigiatriese Kompleks in Bloemfontein. Sy waardering vir Ingrid Jonker is te danke aan sy leermeester, professor Jan Robbertze MD.

  1. Inligting bekom van die flapteks van Gesprekke oor Ingrid Jonker

Publikasie datum: September 26, 2021

merwe, lucas, marthinus, merwe, outeur, gesprekke, ingrid, jonker, riemland, heilbron, gebore, plaas, alberta, distrik, koppies, grootgeword, universiteit, vrystaat, universiteit, pretoria, studeer, kliniese, sielkundige, gepraktiseer, 1992, akademie, teruggek. Lucas Marthinus van der Merwe outeur van Gesprekke oor Ingrid Jonker is in die Riemland op Heilbron gebore en het op die plaas Alberta in die distrik Koppies grootgeword Hy het aan die Universiteit van die Vrystaat en die Universiteit van Pretoria studeer en as kliniese sielkundige gepraktiseer tot hy in 1992 na die akademie teruggekeer het Hy is verbonde aan die Skool vir Geneeskunde van UFS en werk by die Psigiatriese Kompleks in Bloemfontein Sy waardering vir Ingrid Jonker is te danke aan sy leermeester professor Jan Robbertze MD 1 Bibliografie WysigGesprekke oor Ingrid Jonker 2006 ISBN 0 620 37159 5Verwysings Wysig Inligting bekom van die flapteks van Gesprekke oor Ingrid JonkerOntsluit van https af wikipedia org w index php title L M van der Merwe amp ol,