×
Kwikstertjie

Die kwikstertjie (ook kwikkie, wipstertjie of akkermannetjie) is 'n klein voëltjie met 'n lang stert wat algemeen in Suid-Afrikaanse tuine en op die seefront aangetref word. Dit het 'n duikvlug en op die grond beweeg die stertjie heeltyd op en af. 'n Treffender soort is die bontkwikkie van KwaZulu-Natal en die Victoria-waterval.

Kwikstertjies
'n Bontkwikkie.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Motacilla
Spesies

Baie, sien teks.

Inhoud

'n Gewone Kwikkie in Namibië.
'n Gryskwikkie.

Die genus van kwikstertjies, Motacilla, omvat 12 spesies:

  1. Makro Blokraaisels Woordeboek, deur L.L. Pansegrouw; ISBN 0636025187
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

kwikstertjie, kwikstertjie, kwikkie, wipstertjie, akkermannetjie, klein, voëltjie, lang, stert, algemeen, suid, afrikaanse, tuine, seefront, aangetref, word, duikvlug, grond, beweeg, stertjie, heeltyd, treffender, soort, bontkwikkie, kwazulu, natal, victoria, . Die kwikstertjie ook kwikkie wipstertjie of akkermannetjie 1 is n klein voeltjie met n lang stert wat algemeen in Suid Afrikaanse tuine en op die seefront aangetref word Dit het n duikvlug en op die grond beweeg die stertjie heeltyd op en af n Treffender soort is die bontkwikkie van KwaZulu Natal en die Victoria waterval Kwikstertjies n Bontkwikkie Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas AvesOrde PasseriformesFamilie MotacillidaeGenus MotacillaSpesiesBaie sien teks Inhoud 1 Spesies 2 Sien ook 3 Bronne 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsSpesies Wysig n Gewone Kwikkie in Namibie n Gryskwikkie Die genus van kwikstertjies Motacilla omvat 12 spesies 2 Motacilla clara Bergkwikkie Motacilla aguimp Bontkwikkie Motacilla flava Geelkwikkie Motacilla capensis Gewone kwikkie Motacilla cinerea Gryskwikkie Motacilla citreola Sitrienkwikkie Motacilla alba Motacilla flaviventris Motacilla grandis Motacilla maderaspatensis Motacilla samveasnae Motacilla tschutschensisSien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse voels Lys van Suid Afrikaanse voels Groepeer Lys van Suider Afrikaanse voels volgens wetenskaplike nameBronne WysigEnsiklopedie van Suidelike Afrika Eric Rosenthal 1967Verwysings Wysig Makro Blokraaisels Woordeboek deur L L Pansegrouw ISBN 0636025187 Gill F Wright M amp Donsker D 2010 IOC World Bird Names weergawe 2 6 en Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kwikstertjie Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kwikstertjie amp ol,