×
Kwik
80 goudkwiktallium
Cd

Hg

Cn
Algemeen
Naam, simbool, getal kwik, Hg, 80
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 12, 6, d
Voorkoms
Atoommassa 200.59 (2) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f14 5d10 6s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 18, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vloeistof
Digtheid (naby k.t.) (vloeistof) 13,534 g/cm³
Smeltpunt 234,32 K
(-38,83 °C)
Kookpunt 629,88 K
(356,73 °C)
Smeltingswarmte 2,29 kJ/mol
Verdampingswarmte 59,11 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 27,983 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 315 350 393 449 523 629
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur rombohidraal
Oksidasietoestande 2, 1 (matige basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 2,00 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 1007,1 kJ/mol
2de: 1810 kJ/mol
Atoomradius 150 pm
Atoomradius (ber.) 171 pm
Kovalente radius 149 pm
Van der Waals-radius 155 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking diamagneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) (teen 25°) 961 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 8,30 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 60,4 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) (vloeistof) 1451,4 m/s
Young se modulus geen data GPa
Skuifmodulus geen data GPa
Massamodulus geen data GPa
Poissonverhouding geen data
Mohs se hardheid geen data
Vickers hardheid geen data MPa
Brinell hardheid geen data MPa
CAS-registernommer 7439-97-6
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van Kwik
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
194Hg sin 444 j e 0,040 194Au
195Hg sin 9,9 h e 1.510 195Au
196Hg 0,15% Hg is stabiel met 116 neutrone
197Hg sin 64,14 h e 0,600 197Au
198Hg 9,97% Hg is stabiel met 118 neutrone
199Hg 16,87% Hg is stabiel met 119 neutrone
200Hg 23,1% Hg is stabiel met 120 neutrone
201Hg 13,18% Hg is stabiel met 121 neutrone
202Hg 29,86% Hg is stabiel met 122 neutrone
203Hg sin 46,612 d ß- 0.492 203Tl
204Hg 6,87% Hg is stabiel met 124 neutrone
Verwysings

Kwik, ook genoem kwiksilwer, is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Hg (van die latynse hidragirum wat waterige of vloeibare silwer beteken) en atoomgetal 80. Kwik is 'n swaar, silwerige d-blok metaal en een van ses elemente (die ander is broom, frankium, gallium, rubidium en sesium) wat 'n vloeistof by of naby kamertemperatuur en druk is. Kwik is die enigste metaal wat 'n vloeistof by standaard temperatuur en druk is, met 'n smeltpunt van -38,83 °C en 'n kookpunt van 356,73 °C wat kwik een van die metale met die grootste vloeibare omvang maak.

Dit word hoofsaaklik verkry van die setting van sinnaber, 'n helderrooi mineraal, ook bekend as vermiljoen (HgS). Dit word hoofsaaklik in rotse in streke van vulkaniese aktiwiteit aangetref. In sommige vulkaniese gebiede vind die afsetting van sinnaber in warmwaterbronne vandag nog plaas. Die kwikafsetting by Monte Amiata in Toskane, Italië is 'n voorbeeld van een van die rykste bronne van kwik ter wêrerld.

Dit is uiters giftig wanneer die stof ingeasem word, en kwikvergiftiging kan ook die gevolg wees van blootstelling aan oplosbare vorme (soos kwikchloried of metielkwik), die inaseming van kwikdampe of die eet van vis wat uit kwikbesmette water kom. Die geheue word aangetas deur die kwikdampe wat ingeasem word.

Kwik word gebruik in termometers, barometers, manometers, sfigmomanometers, vlotterkleppe en wetenskaplike apparaat, dog het kommer oor die giftigheid van die element daartoe gelei het dat kwiktermometers en kwiksfigmomanometers in kliniese omgewings uitgefasseer word ten gunste van alkoholgevulde, digitale of termistorgebaseerde instrumente. Dit bly in gebruik in verskeie ander wetenskaplike navorsingstoepassings asook in amalgaammengsels wat gebruik word in tandheelkunde.

Kwik los baie metale op (natrium, kalium, tin, koper, goud, silwer, ens.) om vloeibare allooie te vorm wat amalgame genoem word. Aangesien dit nie met yster amalgameer nie, word kwik in ysterhouers geberg.

Dit word ook in beligting gebruik: elektrisiteit wat deur kwikdampe gelei word binne 'n fosforbuis maak kortgolf ultra-violet lig wat dan veroorsaak dat die fosfor fluoresseer wat sigbare lig skep.

  1. Fred Senese. (in Engels). General Chemistry Online at Frostburg State University. vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op1 Mei 2007.
  2. Norrby, Lars J. (1991). "Why is mercury liquid? Or, why do relativistic effects not get into chemistry textbooks?". 68 (2): 110–113.Cite journal requires |journal= (help)



Publikasie datum: September 03, 2021

kwik, goud, kwik, talliumcd, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, kwik, 80chemiese, reeks, oorgangsmetalegroep, periode, blok, dvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4f14, 5d10, 6s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vloeistofdigthe. 80 goud kwik talliumCd Hg Cn Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal kwik Hg 80Chemiese reeks oorgangsmetaleGroep periode blok 12 6 dVoorkomsAtoommassa 200 59 2 g molElektronkonfigurasie Xe 4f14 5d10 6s2Elektrone per skil 2 8 18 32 18 2Fisiese eienskappeToestand vloeistofDigtheid naby k t vloeistof 13 534 g cm Smeltpunt 234 32 K 38 83 C Kookpunt 629 88 K 356 73 C Smeltingswarmte 2 29 kJ molVerdampingswarmte 59 11 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 27 983 J mol K Dampdruk P Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 kteen T K 315 350 393 449 523 629AtoomeienskappeKristalstruktuur rombohidraalOksidasietoestande 2 1 matige basiese oksied Elektronegatiwiteit 2 00 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 1007 1 kJ mol2de 1810 kJ molAtoomradius 150 pmAtoomradius ber 171 pmKovalente radius 149 pmVan der Waals radius 155 pmDiverseMagnetiese rangskikking diamagnetiesElektriese resistiwiteit 20 C teen 25 961 nW mTermiese geleidingsvermoe 300 K 8 30 W m K Termiese uitsetting 25 C 60 4 µm m K Spoed van klank dun staaf 20 C vloeistof 1451 4 m sYoung se modulus geen data GPaSkuifmodulus geen data GPaMassamodulus geen data GPaPoissonverhouding geen dataMohs se hardheid geen dataVickers hardheid geen data MPaBrinell hardheid geen data MPaCAS registernommer 7439 97 6Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van Kwik iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP194Hg sin 444 j e 0 040 194Au195Hg sin 9 9 h e 1 510 195Au196Hg 0 15 Hg is stabiel met 116 neutrone197Hg sin 64 14 h e 0 600 197Au198Hg 9 97 Hg is stabiel met 118 neutrone199Hg 16 87 Hg is stabiel met 119 neutrone200Hg 23 1 Hg is stabiel met 120 neutrone201Hg 13 18 Hg is stabiel met 121 neutrone202Hg 29 86 Hg is stabiel met 122 neutrone203Hg sin 46 612 d ss 0 492 203Tl204Hg 6 87 Hg is stabiel met 124 neutroneVerwysings Kwik ook genoem kwiksilwer is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Hg van die latynse hidragirum wat waterige of vloeibare silwer beteken en atoomgetal 80 Kwik is n swaar silwerige d blok metaal en een van ses elemente die ander is broom frankium gallium rubidium en sesium wat n vloeistof by of naby kamertemperatuur en druk is 1 2 Kwik is die enigste metaal wat n vloeistof by standaard temperatuur en druk is met n smeltpunt van 38 83 C en n kookpunt van 356 73 C wat kwik een van die metale met die grootste vloeibare omvang maak Dit word hoofsaaklik verkry van die setting van sinnaber n helderrooi mineraal ook bekend as vermiljoen HgS Dit word hoofsaaklik in rotse in streke van vulkaniese aktiwiteit aangetref In sommige vulkaniese gebiede vind die afsetting van sinnaber in warmwaterbronne vandag nog plaas Die kwikafsetting by Monte Amiata in Toskane Italie is n voorbeeld van een van die rykste bronne van kwik ter wererld Dit is uiters giftig wanneer die stof ingeasem word 3 en kwikvergiftiging kan ook die gevolg wees van blootstelling aan oplosbare vorme soos kwikchloried of metielkwik die inaseming van kwikdampe of die eet van vis wat uit kwikbesmette water kom Die geheue word aangetas deur die kwikdampe wat ingeasem word Kwik word gebruik in termometers barometers manometers sfigmomanometers vlotterkleppe en wetenskaplike apparaat dog het kommer oor die giftigheid van die element daartoe gelei het dat kwiktermometers en kwiksfigmomanometers in kliniese omgewings uitgefasseer word ten gunste van alkoholgevulde digitale of termistorgebaseerde instrumente Dit bly in gebruik in verskeie ander wetenskaplike navorsingstoepassings asook in amalgaammengsels wat gebruik word in tandheelkunde Kwik los baie metale op natrium kalium tin koper goud silwer ens om vloeibare allooie te vorm wat amalgame genoem word Aangesien dit nie met yster amalgameer nie word kwik in ysterhouers geberg Dit word ook in beligting gebruik elektrisiteit wat deur kwikdampe gelei word binne n fosforbuis maak kortgolf ultra violet lig wat dan veroorsaak dat die fosfor fluoresseer wat sigbare lig skep Verwysings Wysig Fred Senese Why is mercury a liquid at STP in Engels General Chemistry Online at Frostburg State University Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020 Besoek op 1 Mei 2007 Norrby Lars J 1991 Why is mercury liquid Or why do relativistic effects not get into chemistry textbooks 68 2 110 113 Cite journal requires journal help http msds chem ox ac uk ME mercuric sulphide htmlEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kwik Wikiwoordeboek het n inskrywing vir kwik H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Kwik amp ol,