fbpx
Wikipedia

Kurkbos

Die Kurkbos (Mundulea sericea) is 'n klein boompie wat noord van die Vaalrivier en in die noorde van KwaZulu-Natal voorkom. Die boom se peule word tot 8 cm lank en word met goudbruin, fluweelagtige hare bedek. Die hare word mettertyd grys en die peule hang 'n hele tydjie aan die boom. Die bas en hooftakke is diep gegroef en kurkagtig en bevat die gif rotenoon. Die blare word egter geëet deur diere.

Kurkbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Millettieae
Genus:
Mundulea
Spesie:
M. sericea
Binomiale naam
Mundulea sericea
(Willd.) A.Chev.

Sien ook

Bron

  • Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8

Kurkbos
kurkbos, mundulea, sericea, klein, boompie, noord, vaalrivier, noorde, kwazulu, natal, voorkom, boom, peule, word, lank, word, goudbruin, fluweelagtige, hare, bedek, hare, word, mettertyd, grys, peule, hang, hele, tydjie, boom, hooftakke, diep, gegroef, kurkag. Die Kurkbos Mundulea sericea is n klein boompie wat noord van die Vaalrivier en in die noorde van KwaZulu Natal voorkom Die boom se peule word tot 8 cm lank en word met goudbruin fluweelagtige hare bedek Die hare word mettertyd grys en die peule hang n hele tydjie aan die boom Die bas en hooftakke is diep gegroef en kurkagtig en bevat die gif rotenoon Die blare word egter geeet deur diere KurkbosWetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang Eudicots geen rang RosidsOrde FabalesFamilie FabaceaeSubfamilie FaboideaeTribus MillettieaeGenus MunduleaSpesie M sericeaBinomiale naamMundulea sericea Willd A Chev Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bomeBron WysigAlgemene gids tot BOME Keith Paul amp Meg Coates Palgrave 2000 ISBN 1 86872 527 8 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kurkbos amp oldid 2295471,