fbpx
Wikipedia

Kultuur

Kultuur in die algemeen verwys na die patroon van menslike aktiwiteit en die simboliese strukture wat hierdie aktiwiteite 'n sekere betekenis gee. Daar bestaan uiteenlopende definisies van "kultuur", wat dui op verskillende teoretiese benaderinge tot die vorming of evaluasie van menslike aktiwiteite en die produkte daarvan.

Volkspele word beoefen

Die definisie van kultuur in die HAT is “Die ganse geestelike besitting van ‘n volk of groep op elke lewensterrein; die geesteslewe; die beskawingstoestand van ‘n groep."

Verskillende volkere, nasies en groepe besig verskillende kulture. Kultuur word van geslag tot geslag deur 'n leerproses oorgedra. Kultuur kan in mense se skrywes, gelowe, musiek, kleredrag, eetgewoontes en wat hulle doen waargeneem word.

Eintlik het kultuur baie betekenisse. Kultuur kan 'n manier van lewe vir iemand wees, of dit kan 'n persoon se agtergrond wees, of dit kan net baie verskillende nasionaliteite uitbeeld wat saam kom as 'n gemeenskap. Soms kan dit die artistieke of intellektuele lewe van 'n gemeenskap uitbeeld.

Die studierigting wat kultuur bestudeer word antropologie genoem.

Boere- of Afrikanerkultuur

Boere- of Afrikanerkultuur omskryf die kultuur van Boere of Afrikaners. 'n Paar prente om Boere of Afrikanerkultuur te illustreer:

Eksterne skakels

Kultuur
kultuur, algemeen, verwys, patroon, menslike, aktiwiteit, simboliese, strukture, hierdie, aktiwiteite, sekere, betekenis, daar, bestaan, uiteenlopende, definisies, kultuur, verskillende, teoretiese, benaderinge, vorming, evaluasie, menslike, aktiwiteite, produ. Kultuur in die algemeen verwys na die patroon van menslike aktiwiteit en die simboliese strukture wat hierdie aktiwiteite n sekere betekenis gee Daar bestaan uiteenlopende definisies van kultuur wat dui op verskillende teoretiese benaderinge tot die vorming of evaluasie van menslike aktiwiteite en die produkte daarvan Volkspele word beoefen Die definisie van kultuur in die HAT is Die ganse geestelike besitting van n volk of groep op elke lewensterrein die geesteslewe die beskawingstoestand van n groep Verskillende volkere nasies en groepe besig verskillende kulture Kultuur word van geslag tot geslag deur n leerproses oorgedra Kultuur kan in mense se skrywes gelowe musiek kleredrag eetgewoontes en wat hulle doen waargeneem word Eintlik het kultuur baie betekenisse Kultuur kan n manier van lewe vir iemand wees of dit kan n persoon se agtergrond wees of dit kan net baie verskillende nasionaliteite uitbeeld wat saam kom as n gemeenskap Soms kan dit die artistieke of intellektuele lewe van n gemeenskap uitbeeld Die studierigting wat kultuur bestudeer word antropologie genoem Boere of Afrikanerkultuur WysigBoere of Afrikanerkultuur omskryf die kultuur van Boere of Afrikaners n Paar prente om Boere of Afrikanerkultuur te illustreer Christendom Gelofte van Bloedrivier Jan van Riebeeck Andries Hendrik Potgieter Andries Pretorius Generaal Koos de la Rey Jopie Fourie Voortrekkers Nagmaal Transvaal Vierkleur Vlag van die Vrystaat Gemmerbier Melktert Koeksisters Biltong Droewors Braai Potjiekos Voortrekkermonument Afrikaanse Taalmonument Piet Retief standbeeld Hugenotemonument Sarel Cilliers monument F A K Volksangbundel Rugby Jag Jukskei Kettie Boeremusiek n Konsertina VelliesEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kultuur Wikiwoordeboek het n inskrywing vir kultuur Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kultuur amp oldid 2385473,