×
Krieketwêreldbeker 2023
Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.

Die Krieketwêreldbeker 2023 (Engels: 2023 Cricket World Cup; Hindi: २०२३ क्रिकेट विश्व कप), amptelik bekend as die IKR Krieketwêreldbeker 2023, sal vanaf Oktober tot en met 26 November 2023 in Indië plaasvind. Die oorspronklike datums vir dié toernooi was tussen 9 Februarie tot 26 Maart 2023, maar in Julie 2020 is dit na Oktober en November 2023 herskeduleer, nadat die kwalifisering weens die wêreldwye Covid-19-pandemie vertraag is. Dit sal die 13de krieketwêreldbeker in internasionale eendagkrieket (EDI) wees wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied word en die vierde in Indië. Dié land het voorheen as medegasheer van die toernooie in 1987 (saam met Pakistan), 1996 (saam met Pakistan en Sri Lanka) en 2011 (saam met Bangladesj en Sri Lanka) opgetree; net Engeland het meer toernooie gehuisves. Dit sal die eerste toernooi wees wat geheel en al in Indië aangebied word en net die derde wat deur een gasheerland gehou sal word; die eerste twee toernooie in 1975 en 1979 is deur Engeland alleenlik gehuisves.

Krieketwêreldbeker 2023

Die IKR-trofee waarom meegeding sal word
Datums Oktober – 26 November
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Internasionale eendagkrieket (EDI)
Toernooiformaat Groep- en uitklopfase
Gashere Indië
Deelnemers 10
Wedstryde gespeel 48
2019
2027

Tien nasionale krieketspanne sal aan die Krieketwêreldbeker 2023 kan deelneem, waartydens 48 wedstryde gespeel sal word. Die eerste bal word iewers in Oktober geboul; maar die presiese datum is nog nie bekend nie. Al die spanne sal in een groep speel en 45 wedstryde gespeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne van die groep sal speel. Die boonste vier spanne sal hierna vir die halfeindrondte van twee wedstryde kwalifiseer, waarna albei wenners op 26 November in die eindstryd ontmoet. ’n Soortgelyke formaat is voorheen tydens die Krieketwêreldbeker 1992 en die vorige Krieketwêreldbeker 2019 aangewend.

Die Internasionale Krieketraad het voor die Krieketwêreldbeker 2015 aangekondig dat net tien van die vernaamste krieketnasies aan die volgende toernooie van 2019 en 2023 sal kan deelneem. Dit het groot kritiek uitgelok, omdat veral die geassosieerde lede van die IKR vrees dat die afstand in kwaliteit tussen hulle en die voorste toetskrieketlande groter sal word. Die IKR se redenasie vir hierdie stap is egter ’n beter bemarkingsmoontlikheid van die kompetisie, want al die spanne sal dan mededingend wees.

Inhoud

Tydens ’n spesiale vergadering van die Internasionale Krieketraad in Junie 2013 in Londen is die Krieketwêreldbeker 2023 aan Indië toegewys.

Kwalifisering

Grafiek van die kwalifiseringsproses vir die Krieketwêreldbeker 2023

Soos tydens die Krieketwêreldbeker 2019 mag tien krieketspanne aan die Krieketwêreldbeker 2023 deelneem. Die hoofroete tot kwalifikasie sal die nuwe Superliga wees, wat die EDI-kampioenskap vervang. Aan die Superliga, wat vanaf Julie 2020 tot Maart 2022 uitgespeel sal word, neem die twaalf toetsnasies (insluitende die gasheer Indië) en Nederland deel.

Die gasheer Indië en die boonste sewe spanne van die dertien deelnemers in die Superliga sal outomaties vir die finale toernooi kwalifiseer. Die vyf spanne van die Superliga, wat nie daarin geslaag het om direk vir die toernooi te kwalifiseer nie, sal aan die Krieketwêreldbekerkwalifikasie 2022 deelneem, waarna twee spanne na die finale toernooi gaan.

Aan die Krieketwêreldbekerkwalifikasie 2022 neem, naas die vyf onderste spanne van die Superliga, ook die drie beste spanne van die vir die eerste keer uitgespeelde Krieketwêreldbekerliga 2 2019–2022 (gehou tussen Augustus 2019 en Januarie 2022) deel. Die oorblywende twee plekke vir die kwalifikasie sal deur ’n uitspeeltoernooi tussen die Krieketwêreldbekerliga 2 se niekwalifiserende spanne en die Krieketwêreldbekeruitdagingsliga 2019–2021 se twee beste spanne bepaal word. Aan die Krieketwêreldbekerliga neem die oorblywende sewe lande met ’n tydelike EDI-status deel (Nederland neem tans aan die Superliga deel).

Deur die die Krieketwêreldbeker Superliga 2020–2022 sal die volgende agt spanne vir die Krieketwêreldbeker 2023 kwalifiseer:

  • Indië (neem ook aan die Superliga 2020–2022 deel)
  • Eerste van die Superliga 2020–2022
  • Tweede van die Superliga 2020–2022
  • Derde van die Superliga 2020–2022
  • Vierde van die Superliga 2020–2022
  • Vyfde van die Superliga 2020–2022
  • Sesde van die Superliga 2020–2022
  • Sewende van die Superliga 2020–2022

Deur die Krieketwêreldbekerkwalifikasie 2022 sal die volgende twee spanne vir die Krieketwêreldbeker 2023 kwalifiseer:

  • Eerste van die kwalifikasie 2022
  • Tweede van die kwalifikasie 2022

Kwalifiserende spanne

Die volgende span het al vir die Krieketwêreldbeker 2023 gekwalifiseer. Later sal nog nege spanne aansluit.

Span Kwalifiseringmetode Verskynings by eindstryde Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Indië Gasheer 13de 2019 Kampioen (1983, 2011)

In een enkele groep met tien spanne sal elke span een keer teen al die ander spanne wedstryde gespeel; vir ’n oorwinning sal twee punte, terwyl vir ’n gelykop of geen uitslag een punt toegeken sal word. Die vier boonste spanne van die groep sal vir die halfeindrondte kwalifiseer, waarvan albei wenners tot die eindstryd vorder. Altesaam 48 wedstryde sal gespeel word, waarvan 45 tydens die groepfase en drie in die uitklopfase, insluitende die eindstryd. ’n Soortgelyke formaat is voorheen tydens die Krieketwêreldbeker 1992 gebruik, maar destyds het nege in plaas van tien nasionale krieketspanne deelgeneem; en tydens die vorige Krieketwêreldbeker 2019 is dieselfde formaat aangewend.

Die uitklopfase sal uit twee halfeindwedstryde bestaan, waarvan die twee wenners in die eindstryd sal ontmoet. Engeland is die verdedigende kampioen nadat hulle die vorige Krieketwêreldbeker 2019, teen Nieu-Seeland in die nouste eindstryd nog (’n amptelike gelykop), tuis gewen het.

  1. (en) . Internasionale Krieketraad. 21 Julie 2020. Besoek op27 Julie 2020.
  2. (en) . ESPNcricinfo. 30 April 2006. vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2019. Besoek op27 Julie 2020.
  3. (en) . Internasionale Krieketraad. 13 Junie 2013. vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2019. Besoek op27 Julie 2020.
  4. (en) . ESPNcricinfo. 12 Desember 2017. vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op27 Julie 2020.
  5. (en) . Internasionale Krieketraad. 20 Julie 2020. Besoek op27 Julie 2020.
  6. (en) . ESPNcricinfo. 20 Julie 2020. Besoek op27 Julie 2020.
  7. (en) . India Today. 20 Julie 2020. Besoek op27 Julie 2020.
  8. (en) . Forbes. 4 Februarie 2019. Besoek op27 Julie 2020.
  9. (en) Tim Wigmore (1 Julie 2015). . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2019. Besoek op27 Julie 2020.
  10. (en) Srinivasan, Narayanaswami (14 Julie 2009). . NDTV Sports. vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2019. Besoek op27 Julie 2020.
  11. (en) . ESPNcricinfo. 27 Julie 2020. Besoek op27 Julie 2020.
  12. (en) . ESPNcricinfo. 4 Februarie 2017. vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2019. Besoek op27 Julie 2020.
  13. (en) . ESPNcricinfo. 14 Augustus 2019. vanaf die oorspronklike op 29 November 2019. Besoek op27 Julie 2020.
  14. (en) Peter Della Penna (20 Oktober 2018). . ESPNcricinfo. Besoek op27 Julie 2020.
  15. (en) Sreshth Shah (27 Julie 2020). . ESPNcricinfo. Besoek op27 Julie 2020.
  16. (en) . Internasionale Krieketraad. 26 Julie 2020. Besoek op27 Julie 2020.
  17. (en) . Internasionale Krieketraad. 26 Julie 2020. Besoek op27 Julie 2020.
  18. (en) . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2019. Besoek op27 Julie 2020.
  • (en)
  • (en)


Publikasie datum: September 27, 2021

krieketwêreldbeker, 2023, artikel, beskryf, sportgebeurtenis, toekoms, gaan, plaasvind, inligting, moontlik, spekulatief, vinnig, verander, soos, data, beskikbaar, raak, engels, 2023, cricket, world, hindi, २०२३, कप, amptelik, bekend, vanaf, oktober, november,. Die artikel beskryf n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak Die Krieketwereldbeker 2023 Engels 2023 Cricket World Cup Hindi २०२३ क र क ट व श व कप amptelik bekend as die IKR Krieketwereldbeker 2023 sal vanaf Oktober tot en met 26 November 2023 in Indie plaasvind 1 Die oorspronklike datums vir die toernooi was tussen 9 Februarie tot 26 Maart 2023 2 3 4 maar in Julie 2020 is dit na Oktober en November 2023 herskeduleer nadat die kwalifisering weens die wereldwye Covid 19 pandemie vertraag is 5 6 7 Dit sal die 13de krieketwereldbeker in internasionale eendagkrieket EDI wees wat deur die Internasionale Krieketraad IKR aangebied word en die vierde in Indie Die land het voorheen as medegasheer van die toernooie in 1987 saam met Pakistan 1996 saam met Pakistan en Sri Lanka en 2011 saam met Bangladesj en Sri Lanka opgetree net Engeland het meer toernooie gehuisves Dit sal die eerste toernooi wees wat geheel en al in Indie aangebied word 8 en net die derde wat deur een gasheerland gehou sal word die eerste twee toernooie in 1975 en 1979 is deur Engeland alleenlik gehuisves Krieketwereldbeker 2023Die IKR trofee waarom meegeding sal wordDatums Oktober 26 NovemberBestuurder Internasionale Krieketraad IKR Krieketformaat Internasionale eendagkrieket EDI Toernooiformaat Groep en uitklopfaseGashere IndieDeelnemers 10Wedstryde gespeel 48 20192027 Tien nasionale krieketspanne sal aan die Krieketwereldbeker 2023 kan deelneem waartydens 48 wedstryde gespeel sal word Die eerste bal word iewers in Oktober geboul maar die presiese datum is nog nie bekend nie Al die spanne sal in een groep speel en 45 wedstryde gespeel waarvan elke span een keer teen al die ander spanne van die groep sal speel Die boonste vier spanne sal hierna vir die halfeindrondte van twee wedstryde kwalifiseer waarna albei wenners op 26 November in die eindstryd ontmoet n Soortgelyke formaat is voorheen tydens die Krieketwereldbeker 1992 en die vorige Krieketwereldbeker 2019 aangewend Die Internasionale Krieketraad het voor die Krieketwereldbeker 2015 aangekondig dat net tien van die vernaamste krieketnasies aan die volgende toernooie van 2019 en 2023 sal kan deelneem Dit het groot kritiek uitgelok omdat veral die geassosieerde lede van die IKR vrees dat die afstand in kwaliteit tussen hulle en die voorste toetskrieketlande groter sal word Die IKR se redenasie vir hierdie stap is egter n beter bemarkingsmoontlikheid van die kompetisie want al die spanne sal dan mededingend wees 9 Inhoud 1 Toewysing 2 Deelnemers 2 1 Kwalifisering 2 2 Kwalifiserende spanne 3 Wedstryde 4 Sien ook 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsToewysing WysigTydens n spesiale vergadering van die Internasionale Krieketraad in Junie 2013 in Londen is die Krieketwereldbeker 2023 aan Indie toegewys 10 Deelnemers WysigKwalifisering Wysig Grafiek van die kwalifiseringsproses vir die Krieketwereldbeker 2023 Soos tydens die Krieketwereldbeker 2019 mag tien krieketspanne aan die Krieketwereldbeker 2023 deelneem Die hoofroete tot kwalifikasie sal die nuwe Superliga wees wat die EDI kampioenskap vervang Aan die Superliga wat vanaf Julie 2020 tot Maart 2022 uitgespeel sal word neem die twaalf toetsnasies insluitende die gasheer Indie en Nederland deel 11 Die gasheer Indie en die boonste sewe spanne van die dertien deelnemers in die Superliga sal outomaties vir die finale toernooi kwalifiseer Die vyf spanne van die Superliga wat nie daarin geslaag het om direk vir die toernooi te kwalifiseer nie sal aan die Krieketwereldbekerkwalifikasie 2022 deelneem waarna twee spanne na die finale toernooi gaan 12 13 Aan die Krieketwereldbekerkwalifikasie 2022 neem naas die vyf onderste spanne van die Superliga ook die drie beste spanne van die vir die eerste keer uitgespeelde Krieketwereldbekerliga 2 2019 2022 gehou tussen Augustus 2019 en Januarie 2022 deel Die oorblywende twee plekke vir die kwalifikasie sal deur n uitspeeltoernooi tussen die Krieketwereldbekerliga 2 se niekwalifiserende spanne en die Krieketwereldbekeruitdagingsliga 2019 2021 se twee beste spanne bepaal word 14 Aan die Krieketwereldbekerliga neem die oorblywende sewe lande met n tydelike EDI status deel Nederland neem tans aan die Superliga deel 15 Deur die die Krieketwereldbeker Superliga 2020 2022 sal die volgende agt spanne vir die Krieketwereldbeker 2023 kwalifiseer 16 Indie neem ook aan die Superliga 2020 2022 deel Eerste van die Superliga 2020 2022 Tweede van die Superliga 2020 2022 Derde van die Superliga 2020 2022 Vierde van die Superliga 2020 2022 Vyfde van die Superliga 2020 2022 Sesde van die Superliga 2020 2022 Sewende van die Superliga 2020 2022 Deur die Krieketwereldbekerkwalifikasie 2022 sal die volgende twee spanne vir die Krieketwereldbeker 2023 kwalifiseer 17 Eerste van die kwalifikasie 2022 Tweede van die kwalifikasie 2022Kwalifiserende spanne Wysig Die volgende span het al vir die Krieketwereldbeker 2023 gekwalifiseer Later sal nog nege spanne aansluit Span Kwalifiseringmetode Verskynings by eindstryde Laaste verskyning Vorige beste prestasie Indie Gasheer 13de 2019 Kampioen 1983 2011 Wedstryde WysigIn een enkele groep met tien spanne sal elke span een keer teen al die ander spanne wedstryde gespeel vir n oorwinning sal twee punte terwyl vir n gelykop of geen uitslag een punt toegeken sal word Die vier boonste spanne van die groep sal vir die halfeindrondte kwalifiseer waarvan albei wenners tot die eindstryd vorder Altesaam 48 wedstryde sal gespeel word waarvan 45 tydens die groepfase en drie in die uitklopfase insluitende die eindstryd n Soortgelyke formaat is voorheen tydens die Krieketwereldbeker 1992 gebruik maar destyds het nege in plaas van tien nasionale krieketspanne deelgeneem en tydens die vorige Krieketwereldbeker 2019 is dieselfde formaat aangewend Die uitklopfase sal uit twee halfeindwedstryde bestaan waarvan die twee wenners in die eindstryd sal ontmoet Engeland is die verdedigende kampioen nadat hulle die vorige Krieketwereldbeker 2019 teen Nieu Seeland in die nouste eindstryd nog n amptelike gelykop tuis gewen het 18 Sien ook WysigRugbywereldbeker 2023Verwysings Wysig en ICC Men s T20 World Cup 2020 postponed Internasionale Krieketraad 21 Julie 2020 Besoek op 27 Julie 2020 en England awarded 2019 World Cup ESPNcricinfo 30 April 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2019 Besoek op 27 Julie 2020 en Outcomes from ICC Annual Conference week in London Internasionale Krieketraad 13 Junie 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2019 Besoek op 27 Julie 2020 en IPL now has window in ICC Future Tours Programme ESPNcricinfo 12 Desember 2017 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 27 Julie 2020 en Men s T20 World Cup postponement FAQs Internasionale Krieketraad 20 Julie 2020 Besoek op 27 Julie 2020 en ICC postpones T20 World Cup due to Covid 19 pandemic ESPNcricinfo 20 Julie 2020 Besoek op 27 Julie 2020 en ICC moves 2023 World Cup in India to October November to allow longer qualification period India Today 20 Julie 2020 Besoek op 27 Julie 2020 en India Set To Retain Hosting 2023 Cricket World Cup Despite Squabble With ICC Over 23 Million Forbes 4 Februarie 2019 Besoek op 27 Julie 2020 en Tim Wigmore 1 Julie 2015 Anger as 10 team World Cup not up for debate ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2019 Besoek op 27 Julie 2020 en Srinivasan Narayanaswami 14 Julie 2009 2023 World Cup Will be Played Only in India NDTV Sports Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2019 Besoek op 27 Julie 2020 en England v Ireland to kick off World Cup Super League on July 30 ESPNcricinfo 27 Julie 2020 Besoek op 27 Julie 2020 en New cricket calendar aims to give all formats more context ESPNcricinfo 4 Februarie 2017 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2019 Besoek op 27 Julie 2020 en The road to World Cup 2023 how teams can secure qualification from rank No 1 to 32 ESPNcricinfo 14 Augustus 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2019 Besoek op 27 Julie 2020 en Peter Della Penna 20 Oktober 2018 Associates pathway to 2023 World Cup undergoes major revamp ESPNcricinfo Besoek op 27 Julie 2020 en Sreshth Shah 27 Julie 2020 Explainer Men s ODI World Cup Super League ESPNcricinfo Besoek op 27 Julie 2020 en ICC Men s Cricket World Cup Super League FAQs Internasionale Krieketraad 26 Julie 2020 Besoek op 27 Julie 2020 en About the ICC Men s Cricket World Cup League 2 Internasionale Krieketraad 26 Julie 2020 Besoek op 27 Julie 2020 en Smallest Victories World Cup ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2019 Besoek op 27 Julie 2020 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Krieketwereldbeker 2023 en Amptelike webwerf van die Krieketwereldbeker 2023 en Amptelike webtuiste van die Internasionale Krieketraad Krieketwereldbeker Engeland 1975 Engeland 1979 Engeland Wallis 1983 Indie Pakistan 1987 Australie Nieu Seeland 1992 Pakistan Indie Sri Lanka 1996 Engeland Skotland Wallis Ierland Nederland 1999 Suid Afrika Zimbabwe Kenia 2003 Wes Indie 2007 Indie Sri Lanka Bangladesj 2011 Australie Nieu Seeland 2015 Engeland Wallis 2019 Indie 2023 2027Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Krieketwereldbeker 2023 amp ol,