Die Krieketwêreldbeker 1983 (Engels: 1983 Cricket World Cup) het van 9 tot en met 25 Junie 1983 in Engeland en Wallis plaasgevind. Dit was die derde krieketwêreldbeker in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die Internasionale Krieketkonferensie (IKK) aangebied is en die derde in Engeland.[3] Dié land het voorheen die toernooie van 1975 en 1979 gehuisves. Die Krieketwêreldbeker 1983 is deur die Britse finansiële en versekeringsmaatskappy Prudential plc geborg en staan dus amptelik as die Prudentialbeker 1983 bekend.
Die Prudentialbeker vir die krieketwêreldbekertoernooie van 1975, 1979 en 1983
Agt nasionale krieketspanne het aan die Krieketwêreldbeker 1983 deelgeneem, waartydens 27 wedstryde gespeel is. Die spanne is in twee groepe van vier spanne elk verdeel, waarvan elke span twee keer teen al die ander spanne van die groep gespeel het. Die boonste twee spanne van elke groep het hierna vir die halfeindrondte gekwalifiseer en die wenners van hierdie wedstryde het in die eindstryd ontmoet. Elke wedstryd het uit 60 boulbeurte per span bestaan en is in tradisionele wit klere en met rooi balle gespeel; almal is bedags gespeel en het dus vroeg in die oggend begin.
Indië wen op 25 Junie met 43 lopies teen die verdedigende kampioen Wes-Indië op Lord’s in Londen en het sodoende hul eerste titel ingepalm. Engeland en Pakistan was die ander twee semi-finaliste.
Suid-Afrika kon nie aan die krieketwêreldbeker deelneem nie as gevolg van ’n sportboikot teen dié land. Die nasionale krieketspan van Zimbabwe het vir die eerste keer aan ’n krieketwêreldbekertoernooi deelgeneem. Al die ander spanne het vir ’n derde keer aan ’n krieketwêreldbekertoernooi deelgeneem.
Volgens die IKK het net Engeland aan die nodige vereistes voldoen om die eerste drie krieketwêreldbekertoernooie van 1975, 1979 en 1983 te huisves, vervolgens is dié toernooie aan Engeland toegeken.[4] Indië het egter voorgestel dat hulle die derde Krieketwêreldbeker moet aanbied, maar die meeste IKK-lede het gemeen dat Engeland ’n meer geskikte plek was weens die langer dagligtydperk in Junie. Dit het beteken dat ’n wedstryd binne een dag voltooi kon word.[5]
Deelnemers
Die volgende agt spanne het vir die Krieketwêreldbeker 1983 gekwalifiseer: Australië, Engeland (gasheer), Indië, Nieu-Seeland, Pakistan, Sri Lanka en Wes-Indië het as volle lede van die Internasionale Krieketkonferensie met toetskrieketstatus outomaties vir die Krieketwêreldbeker 1983 gekwalifiseer. Zimbabwe was die enigste span sonder toetsstatus en het gekwalifiseer omdat hulle die IKK-trofee in 1982 gewen het.
Die volgende tabel dui die Krieketwêreldbeker 1983 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase en ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase.
Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase Junie
Do 9
Vr 10
Sa 11
So 12
Ma 13
Di 14
Wo 15
Do 16
Vr 17
Sa 18
So 19
Ma 20
Groep A
2
2
2
1
1
2
2
Groep B
2
2
2
1
1
2
2
Uitklopfase Junie
Di 21
Wo 22
Do 23
Vr 24
Sa 25
Uitklopfase
2
1
Legende
Groepwedstryde
Uitklopfase
Eindstryd
Wedstryde
In twee groepe van vier spanne elk het elke span twee keer teen al die ander spanne wedstryde gespeel; vir ’n oorwinning is vier punte, terwyl vir ’n gelykop of geen uitslag twee punte toegeken is. Die twee boonste spanne van albei groepe het vir die halfeindrondte gekwalifiseer, waarvan albei wenners tot die eindstryd gevorder het. Altesaam 27 wedstryde is gespeel, waarvan 24 tydens die groepfase en drie in die uitklopfase, insluitende die eindstryd.[6]
David Gower 130 (120) Ashantha de Mel 2/62 (12 boulbeurte)
Guy de Alwis 58* (51) Vic Marks 5/39 (12 boulbeurte)
Engeland wen met 47 lopies County-krieketveld, Taunton Skeidsregters: Mervyn Kitchen (Eng) en Ken Palmer (Eng) Speler van die wedstryd: David Gower (Eng)
Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
Bruce Edgar 44 (107) Abdul Qadir 4/21 (12 boulbeurte)
Abdul Qadir 41* (68) Richard Hadlee 3/20 (9 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 52 lopies Edgbaston, Birmingham Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Barrie Leadbeater (Eng) Speler van die wedstryd: Abdul Qadir (Pak)
Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Reserwedag op 12 Junie gebruik, 56 boulbeurte van Nieu-Seeland op 11 Junie voltooi.
John Bracewell (NZ) en Abdul Qadir (Pak) het hul EDI-debuut gemaak.
Ranjan Madugalle 60 (87) Richard Hadlee 5/25 (10.1 boulbeurte)
Geoff Howarth 76 (79) Ashantha de Mel 2/30 (8 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 5 paaltjies Bristol-krieketveld, Bristol Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en David Shepherd (Eng) Speler van die wedstryd: Richard Hadlee (NZ)
Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
David Gower 92* (96) Richard Hadlee 3/32 (10 boulbeurte)
Jeremy Coney 66* (97) Bob Willis 4/42 (12 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 2 paaltjies Edgbaston, Birmingham Skeidsregters: Jack Birkenshaw (Eng) en Ken Palmer (Eng) Speler van die wedstryd: Jeremy Coney (NZ)
Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
Javed Miandad 67 (100) Vic Marks 2/45 (12 boulbeurte)
Graeme Fowler 69 (96) Mudassar Nazar 2/34 (12 boulbeurte)
Engeland wen met 7 paaltjies Old Trafford, Manchester Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Don Oslear (Eng) Speler van die wedstryd: Graeme Fowler (Eng)
Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
Martin Snedden 40 (55) Ashantha de Mel 5/32 (12 boulbeurte)
Roy Dias 64* (101) Martin Snedden 2/58 (10.5 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 3 paaltjies County-krieketveld, Derby Skeidsregters: David Constant (Eng) en Barrie Leadbeater (Eng) Speler van die wedstryd: Ashantha de Mel (SL)
Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Zimbabwe wen met 13 lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: David Constant (Eng) en Mervyn Kitchen (Eng) Speler van die wedstryd: Duncan Fletcher (Zim)
Australië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Ali Shah, Grant Paterson, Jack Heron, Andy Pycroft, Dave Houghton, Duncan Fletcher, Kevin Curran, Iain Butchart, Peter Rawson, John Traicos en Vince Hogg (almal Zim) het hul EDI-debuut gemaak.
Dit was Zimbabwe se eerste internasionale krieketwedstryd en hul eerste oorwinning.[7][8]
Yashpal Sharma 89 (120) Michael Holding 2/32 (12 boulbeurte)
Joel Garner 37 (29) Ravi Shastri 3/26 (5.1 boulbeurte)
Indië wen met 34 lopies Old Trafford, Manchester Skeidsregters: Barrie Leadbeater (Eng) en Alan Whitehead (Eng) Speler van die wedstryd: Yashpal Sharma (Ind)
Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Reserwedag op 10 Junie gebruik, 22 boulbeurte van Wes-Indië op 9 Junie voltooi.
Dit is Wes-Indië se eerste nederlaag in ’n krieketwêreldbekerwedstryd.
Trevor Chappell 110 (131) Kapil Dev 5/43 (12 boulbeurte)
Kapil Dev 40 (27) Ken MacLeay 6/39 (11.5 boulbeurte)
Australië wen met 162 lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Don Oslear (Eng) en Roy Palmer (Eng) Speler van die wedstryd: Trevor Chappell (Aus)
Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Duncan Fletcher 71* (88) Andy Roberts 3/36 (12 boulbeurte)
Gordon Greenidge 105* (147) Peter Rawson 2/39 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 8 paaltjies New Road, Worcester Skeidsregters: Jack Birkenshaw (Eng) en David Evans (Eng) Speler van die wedstryd: Gordon Greenidge (WI)
Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Graeme Wood 73 (121) John Traicos 2/28 (12 boulbeurte)
David Houghton 84 (108) Rodney Hogg 3/40 (12 boulbeurte)
Australië wen met 32 lopies County-krieketveld, Southampton Skeidsregters: David Evans (Eng) en Roy Palmer (Eng) Speler van die wedstryd: David Houghton (Zim)
Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Kapil Dev 175* (138) Peter Rawson 3/47 (12 boulbeurte)
Kevin Curran 73 (93) Madan Lal 3/42 (11 boulbeurte)
Indië wen met 31 lopies Nevill Ground, Royal Tunbridge Wells Skeidsregters: Barrie Meyer (Eng) en Mervyn Kitchen (Eng) Speler van die wedstryd: Kapil Dev (Ind)
Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Kapil Dev betree die veld toe Indië op 4/9 was, net ’n bietjie later was hulle op 5/17. Hy teken 75 lopies in die oorblywende 11 boulbeurte aan.[9]
Kapil Dev word die eerste Indiese krieketspeler om ’n EDI-honderdtal aan te teken.[9]
Kapil Dev behaal die destyds hoogste individuele EDI-telling tydens ’n krieketwêreldbekerwedstryd.[9]
Allan Border 36 (49) Madan Lal 4/20 (8.2 boulbeurte)
Indië wen met 118 lopies County-krieketveld, Chelmsford Skeidsregters: Jack Birkenshaw (Eng) en David Shepherd (Eng) Speler van die wedstryd: Roger Binny (Ind)
Kevin Curran 62 (92) Wayne Daniel 3/28 (9 boulbeurte)
Desmond Haynes 88* (136) John Traicos 0/24 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 10 paaltjies Edgbaston, Birmingham Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en David Constant (Eng) Speler van die wedstryd: Faoud Bacchus (WI)
Zimbabwe het die loot gewen en verkies om te kolf.
Graeme Fowler 33 (59) Kapil Dev 3/35 (11 boulbeurte)
Yashpal Sharma 61 (115) Paul Allott 1/40 (10 boulbeurte)
Indië wen met 6 paaltjies Old Trafford, Manchester Skeidsregters: David Evans (Eng) en Don Oslear (Eng) Speler van die wedstryd: Mohinder Amarnath (Ind)
Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
↑ 1,01,1(en) "Prudential World Cup, 1983 / Records / Most Runs". ESPNcricinfo. 25 Junie 1983. vanaf die oorspronklike op 3 April 2019. Besoek op 21 Julie 2019.
↑ 2,02,1(en) "Prudential World Cup, 1983 / Records / Most Wickets". ESPNcricinfo. 25 Junie 1983. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2012. Besoek op 21 Julie 2019.
↑(en) "England awarded 2019 World Cup". ESPNcricinfo. 30 April 2006. vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2019. Besoek op 21 Julie 2019.
↑(en) "How limited-overs cricket led to birth of World Cup". Dawn. 9 Februarie 2011. vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019. Besoek op 21 Julie 2019.
↑(en) "The World Cup leaves England". ESPNcricinfo. 30 Oktober 2018. vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 21 Julie 2019.
↑(en) "The 1983 World Cup in England – India stun the world". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2019. Besoek op 21 Julie 2019.
↑(en) "Zimbabwe stun feeble Australians". ESPNcricinfo. 8 Junie 1983. vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2019. Besoek op 21 Julie 2019.
↑(en) "Zimbabwe's Trent Bridge coup". ESPNcricinfo. 30 Oktober 2018. vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019. Besoek op 21 Julie 2019.
↑ 9,09,19,29,3(en) "Kapil bedevils Zimbabwe". ESPNcricinfo. 5 Maart 2007. vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2019. Besoek op 21 Julie 2019.
↑(en) "India defy the odds". ESPNcricinfo. 2 Junie 2008. vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019. Besoek op 21 Julie 2019.
Verdere leesstof
(en) Murray, Peter (2019). World Cup Cricket – A Complete History. G2 Entertainment. ISBN 978-1-78281-491-7.
(en) Roberts, Andrew (2019). A History & Guide to the Cricket World Cup. Pen & Sword Books Limited. ISBN 978-1-5267-5361-8.
(en) Walker, Phil; Harman, Reynolds (2019). The Official History of the ICC Cricket World Cup. Jellyfish Publishing Solutions. ISBN 978-1-909811-47-8.
(en) Browning, Mark; Grapsas, James (2014). A Complete History of World Cup Cricket. New Holland Publishers.
(en) Alter, James (2011). The History of World Cup Cricket. Roli Books. ISBN 978-8174368416.
(en) Browning, Mark (1999). A complete history of World Cup Cricket 1975–1999. Simon & Schuster. ISBN 0-7318-0833-9.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Krieketwêreldbeker 1983.
krieketwêreldbeker, 1983, engels, 1983, cricket, world, junie, 1983, engeland, wallis, plaasgevind, derde, krieketwêreldbeker, internasionale, eendagkrieket, deur, internasionale, krieketkonferensie, aangebied, derde, engeland, dié, land, voorheen, toernooie, . Die Krieketwereldbeker 1983 Engels 1983 Cricket World Cup het van 9 tot en met 25 Junie 1983 in Engeland en Wallis plaasgevind Dit was die derde krieketwereldbeker in internasionale eendagkrieket EDI wat deur die Internasionale Krieketkonferensie IKK aangebied is en die derde in Engeland 3 Die land het voorheen die toernooie van 1975 en 1979 gehuisves Die Krieketwereldbeker 1983 is deur die Britse finansiele en versekeringsmaatskappy Prudential plc geborg en staan dus amptelik as die Prudentialbeker 1983 bekend Krieketwereldbeker 1983Kenteken van die Krieketwereldbeker 1983Datums 9 Junie 25 JunieBestuurder Internasionale Krieketkonferensie IKK Krieketformaat Internasionale eendagkrieket EDI Toernooiformaat Groep en uitklopfaseGashere Engeland WallisKampioen Indie 1ste titel Naaswenner Wes IndieDeelnemers 8Wedstryde gespeel 27Bywoning 231 081 8 559 per wedstryd Meeste lopies David Gower 384 1 Meeste paaltjies Roger Binny 18 2 19791987 Die Prudentialbeker vir die krieketwereldbekertoernooie van 1975 1979 en 1983 Agt nasionale krieketspanne het aan die Krieketwereldbeker 1983 deelgeneem waartydens 27 wedstryde gespeel is Die spanne is in twee groepe van vier spanne elk verdeel waarvan elke span twee keer teen al die ander spanne van die groep gespeel het Die boonste twee spanne van elke groep het hierna vir die halfeindrondte gekwalifiseer en die wenners van hierdie wedstryde het in die eindstryd ontmoet Elke wedstryd het uit 60 boulbeurte per span bestaan en is in tradisionele wit klere en met rooi balle gespeel almal is bedags gespeel en het dus vroeg in die oggend begin Indie wen op 25 Junie met 43 lopies teen die verdedigende kampioen Wes Indie op Lord s in Londen en het sodoende hul eerste titel ingepalm Engeland en Pakistan was die ander twee semi finaliste Suid Afrika kon nie aan die krieketwereldbeker deelneem nie as gevolg van n sportboikot teen die land Die nasionale krieketspan van Zimbabwe het vir die eerste keer aan n krieketwereldbekertoernooi deelgeneem Al die ander spanne het vir n derde keer aan n krieketwereldbekertoernooi deelgeneem Inhoud 1 Toewysing 2 Deelnemers 3 Stadions 4 Kalender 5 Wedstryde 5 1 Groepfase 5 1 1 Groep A 5 1 2 Groep B 5 2 Uitklopfase 5 2 1 Halfeindrondte 5 2 2 Eindstryd 6 Statistiek 6 1 Finale puntestand 6 2 Meeste lopies en paaltjies 7 Verwysings 8 Verdere leesstof 9 Eksterne skakelsToewysing WysigVolgens die IKK het net Engeland aan die nodige vereistes voldoen om die eerste drie krieketwereldbekertoernooie van 1975 1979 en 1983 te huisves vervolgens is die toernooie aan Engeland toegeken 4 Indie het egter voorgestel dat hulle die derde Krieketwereldbeker moet aanbied maar die meeste IKK lede het gemeen dat Engeland n meer geskikte plek was weens die langer dagligtydperk in Junie Dit het beteken dat n wedstryd binne een dag voltooi kon word 5 Deelnemers WysigDie volgende agt spanne het vir die Krieketwereldbeker 1983 gekwalifiseer Australie Engeland gasheer Indie Nieu Seeland Pakistan Sri Lanka en Wes Indie het as volle lede van die Internasionale Krieketkonferensie met toetskrieketstatus outomaties vir die Krieketwereldbeker 1983 gekwalifiseer Zimbabwe was die enigste span sonder toetsstatus en het gekwalifiseer omdat hulle die IKK trofee in 1982 gewen het Uitslag van die kwalifisering Gekwalifiseer as volle lid van Internasionale Krieketkonferensie IKK Gekwalifiseer tydens die IKK trofee in 1982 Nie gekwalifiseer nie Nie deelgeneem nie Span Kwalifiseringmetode Verskynings by eindstryde Laaste verskyning Vorige beste prestasie Groep Engeland Gasheer Derde 1979 Naaswenner 1979 A Australie Volle lede Derde 1979 Naaswenner 1975 B Indie Derde 1979 Groepfase 1975 1979 B Nieu Seeland Derde 1979 Halfeindrondte 1975 1979 A Pakistan Derde 1979 Halfeindrondte 1979 A Sri Lanka Derde 1979 Groepfase 1975 1979 A Wes Indie Derde 1979 Kampioen 1975 1979 B Zimbabwe IKK trofee in 1982 wenner Eerste Debuut BStadions WysigEngeland het 26 wedstryde op 14 verskeie plekke in 13 stede gehuisves terwyl Wallis een wedstryd op een plek aangebied het Birmingham Wes Midlands Bristol City of Bristol Chelmsford Essex Derby DerbyshireEdgbaston Bristol krieketveld County krieketveld County krieketveld52 27 20 93 N 1 54 08 96 W 52 4558139 N 1 9024889 W 52 4558139 1 9024889 Edgbaston 51 28 38 01 N 2 35 02 96 W 51 4772250 N 2 5841556 W 51 4772250 2 5841556 Bristol krieketveld 51 43 53 60 N 0 28 08 63 O 51 7315556 N 0 4690639 O 51 7315556 0 4690639 Chelmsford 52 55 39 02 N 1 27 39 97 W 52 9275056 N 1 4611028 W 52 9275056 1 4611028 Derby Kapasiteit 21 000 Kapasiteit 16 000 Kapasiteit 6 500 Kapasiteit 9 500 Leeds Wes Yorkshire Leicester Leicestershire Londen Groter Londen Birmingham Bristol Chelmsford Derby Leeds Leicester Lord s Manchester Nottingham Royal Tunbridge Wells Southampton Swansea Taunton The Oval WorcesterKrieketwereldbeker 1983 Engeland Headingley Grace Road Lord s53 49 3 58 N 1 34 55 12 W 53 8176611 N 1 5819778 W 53 8176611 1 5819778 Headingley 52 36 28 13 N 1 08 33 67 W 52 6078139 N 1 1426861 W 52 6078139 1 1426861 Grace Road 51 31 45 84 N 0 10 21 72 W 51 5294000 N 0 1727000 W 51 5294000 0 1727000 Lord s Kapasiteit 17 500 Kapasiteit 12 000 Kapasiteit 28 000 Londen Groter Londen Manchester Groter Manchester Nottingham Nottinghamshire Royal Tunbridge Wells KentThe Oval Old Trafford Trent Bridge Nevill Ground51 29 1 N 0 6 54 W 51 48361 N 0 11500 W 51 48361 0 11500 The Oval 53 27 22 85 N 2 17 12 34 W 53 4563472 N 2 2867611 W 53 4563472 2 2867611 Old Trafford 52 56 12 78 N 1 07 55 78 W 52 9368833 N 1 1321611 W 52 9368833 1 1321611 Trent Bridge 51 7 19 2 N 0 16 4 8 O 51 122000 N 0 268000 O 51 122000 0 268000 Nevill Ground Kapasiteit 23 500 Kapasiteit 19 000 Kapasiteit 15 350 Kapasiteit 6 000 Southampton Hampshire Swansea Wallis Taunton Somerset Worcester WorcestershireCounty krieketveld St Helens County krieketveld New Road50 55 10 18 N 1 24 35 95 W 50 9194944 N 1 4099861 W 50 9194944 1 4099861 Southampton 51 36 45 N 3 57 56 W 51 61250 N 3 96556 W 51 61250 3 96556 St Helens 51 1 8 4 N 3 6 2 88 W 51 019000 N 3 1008000 W 51 019000 3 1008000 Taunton 52 11 21 21 N 2 13 36 93 W 52 1892250 N 2 2269250 W 52 1892250 2 2269250 New Road Kapasiteit 7 000 Kapasiteit 4 500 Kapasiteit 6 500 Kapasiteit 4 500 Kalender WysigDie volgende tabel dui die Krieketwereldbeker 1983 se daaglikse program aan n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase en n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi GroepfaseJunie Do9 Vr10 Sa11 So12 Ma13 Di14 Wo15 Do16 Vr17 Sa18 So19 Ma20Groep A 2 2 2 1 1 2 2Groep B 2 2 2 1 1 2 2UitklopfaseJunie Di21 Wo22 Do23 Vr24 Sa25Uitklopfase 2 1 Legende Groepwedstryde Uitklopfase EindstrydWedstryde WysigIn twee groepe van vier spanne elk het elke span twee keer teen al die ander spanne wedstryde gespeel vir n oorwinning is vier punte terwyl vir n gelykop of geen uitslag twee punte toegeken is Die twee boonste spanne van albei groepe het vir die halfeindrondte gekwalifiseer waarvan albei wenners tot die eindstryd gevorder het Altesaam 27 wedstryde is gespeel waarvan 24 tydens die groepfase en drie in die uitklopfase insluitende die eindstryd 6 Groepfase Wysig Groep A Wysig Span Wed Wen Ver GU LT Pte Engeland 6 5 1 0 4 671 20 Pakistan 6 3 3 0 4 014 12 Nieu Seeland 6 3 3 0 3 927 12 Sri Lanka 6 1 5 0 3 752 49 Junie 1983 Telkaart Engeland322 6 60 boulbeurte t Nieu Seeland216 59 boulbeurte Allan Lamb 102 105 Martin Snedden 2 105 12 boulbeurte Martin Crowe 97 118 Bob Willis 2 9 7 boulbeurte Engeland wen met 106 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Barrie Meyer Eng en Don Oslear Eng Speler van die wedstryd Allan Lamb Eng Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf 9 Junie 1983 Telkaart Pakistan338 5 60 boulbeurte t Sri Lanka288 9 60 boulbeurte Zaheer Abbas 82 81 Ashantha de Mel 2 69 12 boulbeurte Brendon Kuruppu 72 101 Sarfraz Nawaz 3 40 12 boulbeurte Pakistan wen met 50 lopiesSt Helens Swansea Skeidsregters Ken Palmer Eng en David Shepherd Eng Speler van die wedstryd Mohsin Khan Pak Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Athula Samarasekera SL het sy EDI debuut gemaak 11 Junie 1983 Telkaart Engeland333 9 60 boulbeurte t Sri Lanka286 58 boulbeurte David Gower 130 120 Ashantha de Mel 2 62 12 boulbeurte Guy de Alwis 58 51 Vic Marks 5 39 12 boulbeurte Engeland wen met 47 lopiesCounty krieketveld Taunton Skeidsregters Mervyn Kitchen Eng en Ken Palmer Eng Speler van die wedstryd David Gower Eng Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf 11 12 Junie 1983 Telkaart Nieu Seeland238 9 60 boulbeurte t Pakistan186 55 2 boulbeurte Bruce Edgar 44 107 Abdul Qadir 4 21 12 boulbeurte Abdul Qadir 41 68 Richard Hadlee 3 20 9 boulbeurte Nieu Seeland wen met 52 lopiesEdgbaston Birmingham Skeidsregters Dickie Bird Eng en Barrie Leadbeater Eng Speler van die wedstryd Abdul Qadir Pak Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Reserwedag op 12 Junie gebruik 56 boulbeurte van Nieu Seeland op 11 Junie voltooi John Bracewell NZ en Abdul Qadir Pak het hul EDI debuut gemaak 13 Junie 1983 Telkaart Pakistan193 8 60 boulbeurte t Engeland199 2 50 4 boulbeurte Zaheer Abbas 83 104 Bob Willis 2 24 12 boulbeurte Graeme Fowler 78 151 Rashid Khan 1 19 7 boulbeurte Engeland wen met 8 paaltjiesLord s Londen Skeidsregters Barrie Meyer Eng en Alan Whitehead Eng Speler van die wedstryd Zaheer Abbas Pak Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf 13 Junie 1983 Telkaart Sri Lanka206 56 1 boulbeurte t Nieu Seeland209 5 39 2 boulbeurte Ranjan Madugalle 60 87 Richard Hadlee 5 25 10 1 boulbeurte Geoff Howarth 76 79 Ashantha de Mel 2 30 8 boulbeurte Nieu Seeland wen met 5 paaltjiesBristol krieketveld Bristol Skeidsregters Dickie Bird Eng en David Shepherd Eng Speler van die wedstryd Richard Hadlee NZ Nieu Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen 15 Junie 1983 Telkaart Engeland234 55 2 boulbeurte t Nieu Seeland238 8 59 5 boulbeurte David Gower 92 96 Richard Hadlee 3 32 10 boulbeurte Jeremy Coney 66 97 Bob Willis 4 42 12 boulbeurte Nieu Seeland wen met 2 paaltjiesEdgbaston Birmingham Skeidsregters Jack Birkenshaw Eng en Ken Palmer Eng Speler van die wedstryd Jeremy Coney NZ Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf 16 Junie 1983 Telkaart Pakistan235 7 60 boulbeurte t Sri Lanka224 58 3 boulbeurte Imran Khan 102 133 Ashantha de Mel 5 39 12 boulbeurte Sidath Wettimuny 50 127 Abdul Qadir 5 44 12 boulbeurte Pakistan wen met 11 lopiesHeadingley Leeds Skeidsregters Don Oslear Eng en Alan Whitehead Eng Speler van die wedstryd Abdul Qadir Pak Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen 18 Junie 1983 Telkaart Pakistan232 8 60 boulbeurte t Engeland233 3 57 2 boulbeurte Javed Miandad 67 100 Vic Marks 2 45 12 boulbeurte Graeme Fowler 69 96 Mudassar Nazar 2 34 12 boulbeurte Engeland wen met 7 paaltjiesOld Trafford Manchester Skeidsregters Dickie Bird Eng en Don Oslear Eng Speler van die wedstryd Graeme Fowler Eng Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf 18 Junie 1983 Telkaart Nieu Seeland181 58 2 boulbeurte t Sri Lanka184 7 52 5 boulbeurte Martin Snedden 40 55 Ashantha de Mel 5 32 12 boulbeurte Roy Dias 64 101 Martin Snedden 2 58 10 5 boulbeurte Sri Lanka wen met 3 paaltjiesCounty krieketveld Derby Skeidsregters David Constant Eng en Barrie Leadbeater Eng Speler van die wedstryd Ashantha de Mel SL Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen 20 Junie 1983 Telkaart Sri Lanka136 50 4 boulbeurte t Engeland137 1 24 1 boulbeurte Sidath Wettimuny 22 49 Paul Allott 3 41 10 4 boulbeurte Graeme Fowler 81 77 Ashantha de Mel 1 33 10 boulbeurte Engeland wen met 9 paaltjiesHeadingley Leeds Skeidsregters Barrie Leadbeater Eng en Ken Palmer Eng Speler van die wedstryd Bob Willis Eng Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen 20 Junie 1983 Telkaart Pakistan261 3 60 boulbeurte t Nieu Seeland250 59 1 boulbeurte Zaheer Abbas 103 121 Jeremy Coney 2 42 12 boulbeurte Jeremy Coney 51 78 Mudassar Nazar 3 43 12 boulbeurte Pakistan wen met 11 lopiesTrent Bridge Nottingham Skeidsregters David Evans Eng en Mervyn Kitchen Eng Speler van die wedstryd Imran Khan Pak Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf Groep B Wysig Span Wed Wen Ver GU LT Pte Wes Indie 6 5 1 0 4 308 20 Indie 6 4 2 0 3 870 16 Australie 6 2 4 0 3 808 8 Zimbabwe 6 1 5 0 3 492 49 Junie 1983 Telkaart Zimbabwe239 6 60 boulbeurte t Australie226 7 60 boulbeurte Duncan Fletcher 69 84 Graham Yallop 2 28 9 boulbeurte Kepler Wessels 76 130 Duncan Fletcher 4 42 11 boulbeurte Zimbabwe wen met 13 lopiesTrent Bridge Nottingham Skeidsregters David Constant Eng en Mervyn Kitchen Eng Speler van die wedstryd Duncan Fletcher Zim Australie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Ali Shah Grant Paterson Jack Heron Andy Pycroft Dave Houghton Duncan Fletcher Kevin Curran Iain Butchart Peter Rawson John Traicos en Vince Hogg almal Zim het hul EDI debuut gemaak Dit was Zimbabwe se eerste internasionale krieketwedstryd en hul eerste oorwinning 7 8 9 10 Junie 1983 Telkaart Indie262 8 60 boulbeurte t Wes Indie228 54 1 boulbeurte Yashpal Sharma 89 120 Michael Holding 2 32 12 boulbeurte Joel Garner 37 29 Ravi Shastri 3 26 5 1 boulbeurte Indie wen met 34 lopiesOld Trafford Manchester Skeidsregters Barrie Leadbeater Eng en Alan Whitehead Eng Speler van die wedstryd Yashpal Sharma Ind Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Reserwedag op 10 Junie gebruik 22 boulbeurte van Wes Indie op 9 Junie voltooi Dit is Wes Indie se eerste nederlaag in n krieketwereldbekerwedstryd 11 12 Junie 1983 Telkaart Wes Indie252 9 60 boulbeurte t Australie151 30 3 boulbeurte Larry Gomes 78 153 Geoff Lawson 3 29 12 boulbeurte David Hookes 45 45 Winston Davis 7 51 10 3 boulbeurte Wes Indie wen met 101 lopiesHeadingley Leeds Skeidsregters David Constant Eng en David Evans Eng Speler van die wedstryd Winston Davis WI Australie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Reserwedag op 12 Junie gebruik 42 boulbeurte van Wes Indie op 11 Junie voltooi Graeme Wood Aus het met pyn by 18 1 afgetree 11 Junie 1983 Telkaart Zimbabwe155 51 4 boulbeurte t Indie157 5 37 3 boulbeurte Iain Butchart 22 35 Madan Lal 3 27 10 4 boulbeurte Sandeep Patil 50 54 Peter Rawson 2 11 5 1 boulbeurte Indie wen met 5 paaltjiesGrace Road Leicester Skeidsregters Jack Birkenshaw Eng en Roy Palmer Eng Speler van die wedstryd Madan Lal Ind Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Robin Brown Zim het sy EDI debuut gemaak 13 Junie 1983 Telkaart Australie320 9 60 boulbeurte t Indie158 37 5 boulbeurte Trevor Chappell 110 131 Kapil Dev 5 43 12 boulbeurte Kapil Dev 40 27 Ken MacLeay 6 39 11 5 boulbeurte Australie wen met 162 lopiesTrent Bridge Nottingham Skeidsregters Don Oslear Eng en Roy Palmer Eng Speler van die wedstryd Trevor Chappell Aus Australie het die loot gewen en verkies om te kolf 13 Junie 1983 Telkaart Zimbabwe217 7 60 boulbeurte t Wes Indie218 2 48 3 boulbeurte Duncan Fletcher 71 88 Andy Roberts 3 36 12 boulbeurte Gordon Greenidge 105 147 Peter Rawson 2 39 12 boulbeurte Wes Indie wen met 8 paaltjiesNew Road Worcester Skeidsregters Jack Birkenshaw Eng en David Evans Eng Speler van die wedstryd Gordon Greenidge WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Gerald Peckover Zim het sy EDI debuut gemaak 15 Junie 1983 Telkaart Wes Indie282 9 60 boulbeurte t Indie216 53 1 boulbeurte Viv Richards 119 146 Roger Binny 3 71 12 boulbeurte Mohinder Amarnath 80 139 Michael Holding 3 40 9 1 boulbeurte Wes Indie wen met 66 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Barrie Meyer Eng en David Shepherd Eng Speler van die wedstryd Viv Richards WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om te kolf Dilip Vengsarkar Ind het met pyn by 89 2 afgetree 16 Junie 1983 Telkaart Australie272 7 60 boulbeurte t Zimbabwe240 59 5 boulbeurte Graeme Wood 73 121 John Traicos 2 28 12 boulbeurte David Houghton 84 108 Rodney Hogg 3 40 12 boulbeurte Australie wen met 32 lopiesCounty krieketveld Southampton Skeidsregters David Evans Eng en Roy Palmer Eng Speler van die wedstryd David Houghton Zim Australie het die loot gewen en verkies om te kolf 18 Junie 1983 Telkaart Australie273 6 60 boulbeurte t Wes Indie276 3 57 5 boulbeurte Kim Hughes 69 124 Malcolm Marshall 2 36 12 boulbeurte Viv Richards 95 117 Rodney Hogg 1 25 12 boulbeurte Wes Indie wen met 7 paaltjiesLord s Londen Skeidsregters Roy Palmer Eng en Alan Whitehead Eng Speler van die wedstryd Viv Richards WI Australie het die loot gewen en verkies om te kolf 18 Junie 1983 Telkaart Indie266 8 60 boulbeurte t Zimbabwe235 57 boulbeurte Kapil Dev 175 138 Peter Rawson 3 47 12 boulbeurte Kevin Curran 73 93 Madan Lal 3 42 11 boulbeurte Indie wen met 31 lopiesNevill Ground Royal Tunbridge Wells Skeidsregters Barrie Meyer Eng en Mervyn Kitchen Eng Speler van die wedstryd Kapil Dev Ind Indie het die loot gewen en verkies om te kolf Kapil Dev betree die veld toe Indie op 4 9 was net n bietjie later was hulle op 5 17 Hy teken 75 lopies in die oorblywende 11 boulbeurte aan 9 Kapil Dev word die eerste Indiese krieketspeler om n EDI honderdtal aan te teken 9 Kapil Dev behaal die destyds hoogste individuele EDI telling tydens n krieketwereldbekerwedstryd 9 Kapil Dev se 175 lopies bevat 16x4 en 6x6 9 20 Junie 1983 Telkaart Indie247 55 5 boulbeurte t Australie129 38 2 boulbeurte Yashpal Sharma 40 40 Rodney Hogg 3 40 12 boulbeurte Allan Border 36 49 Madan Lal 4 20 8 2 boulbeurte Indie wen met 118 lopiesCounty krieketveld Chelmsford Skeidsregters Jack Birkenshaw Eng en David Shepherd Eng Speler van die wedstryd Roger Binny Ind Indie het die loot gewen en verkies om te kolf 20 Junie 1983 Telkaart Zimbabwe171 60 boulbeurte t Wes Indie172 0 45 1 boulbeurte Kevin Curran 62 92 Wayne Daniel 3 28 9 boulbeurte Desmond Haynes 88 136 John Traicos 0 24 12 boulbeurte Wes Indie wen met 10 paaltjiesEdgbaston Birmingham Skeidsregters Dickie Bird Eng en David Constant Eng Speler van die wedstryd Faoud Bacchus WI Zimbabwe het die loot gewen en verkies om te kolf Uitklopfase Wysig Halfeindrondte Eindrondte 22 Junie Manchester Engeland 213 Indie 217 4 25 Junie Londen Indie 18322 Junie Londen Wes Indie 140 Pakistan 184 8 Wes Indie 188 2 Halfeindrondte Wysig 22 Junie 1983 Telkaart Engeland213 60 boulbeurte t Indie217 4 54 4 boulbeurte Graeme Fowler 33 59 Kapil Dev 3 35 11 boulbeurte Yashpal Sharma 61 115 Paul Allott 1 40 10 boulbeurte Indie wen met 6 paaltjiesOld Trafford Manchester Skeidsregters David Evans Eng en Don Oslear Eng Speler van die wedstryd Mohinder Amarnath Ind Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf 22 Junie 1983 Telkaart Pakistan184 8 60 boulbeurte t Wes Indie188 2 48 4 boulbeurte Mohsin Khan 70 176 Malcolm Marshall 3 28 12 boulbeurte Viv Richards 80 96 Rashid Khan 1 32 12 boulbeurte Wes Indie wen met 8 paaltjiesThe Oval Londen Skeidsregters David Constant Eng en Alan Whitehead Eng Speler van die wedstryd Viv Richards WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Eindstryd Wysig 25 Junie 1983 Telkaart Indie183 54 4 boulbeurte t Wes Indie140 52 boulbeurte Kris Srikkanth 38 57 Andy Roberts 3 32 10 boulbeurte Viv Richards 33 28 Madan Lal 3 31 12 boulbeurte Indie wen met 43 lopiesLord s LondenBywoning 24 609 10 Skeidsregters Dickie Bird Eng en Barrie Meyer Eng Speler van die wedstryd Mohinder Amarnath Ind Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Krieketwereldkampioen 1983 IndieStatistiek WysigFinale puntestand Wysig Hierdie tabel toon die finale puntestand van al agt deelnemende nasionale krieketspanne in die Krieketwereldbeker 1983 Uitslag van die Krieketwereldbeker 1983 Kampioen Naaswenner Halfeindrondte Groepfase Nie deelgeneem nie Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver LV LT LT PteFinaliste1 Indie B 8 6 0 2 1706 1702 4 242 Wes Indie B 8 6 0 2 1756 1614 142 24In die halfeindrondte uitgeskakel3 Engeland A 7 5 0 2 1671 1518 153 204 Pakistan A 7 3 0 4 1629 1620 9 12In die groepfase uitgeskakel5 Nieu Seeland A 6 3 0 3 1332 1393 61 3 927 126 Australie B 6 2 0 4 1371 1412 41 3 808 87 Sri Lanka A 6 1 0 5 1324 1433 109 3 752 48 Zimbabwe B 6 1 0 5 1257 1311 54 3 492 4Meeste lopies en paaltjies Wysig Meeste lopies 1 Naam Lopies1 David Gower 3842 Viv Richards 3673 Graeme Fowler 3604 Zaheer Abbas 3135 Kapil Dev 303 Meeste paaltjies 2 Naam Paaltjies1 Roger Binny 182 Ashantha de Mel 17 Madan Lal4 Richard Hadlee 145 Vic Marks 13Verwysings Wysig 1 0 1 1 en Prudential World Cup 1983 Records Most Runs ESPNcricinfo 25 Junie 1983 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2019 Besoek op 21 Julie 2019 2 0 2 1 en Prudential World Cup 1983 Records Most Wickets ESPNcricinfo 25 Junie 1983 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2012 Besoek op 21 Julie 2019 en England awarded 2019 World Cup ESPNcricinfo 30 April 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en How limited overs cricket led to birth of World Cup Dawn 9 Februarie 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en The World Cup leaves England ESPNcricinfo 30 Oktober 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 Besoek op 21 Julie 2019 en The 1983 World Cup in England India stun the world ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en Zimbabwe stun feeble Australians ESPNcricinfo 8 Junie 1983 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en Zimbabwe s Trent Bridge coup ESPNcricinfo 30 Oktober 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 9 0 9 1 9 2 9 3 en Kapil bedevils Zimbabwe ESPNcricinfo 5 Maart 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en India defy the odds ESPNcricinfo 2 Junie 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 Verdere leesstof Wysig en Murray Peter 2019 World Cup Cricket A Complete History G2 Entertainment ISBN 978 1 78281 491 7 en Roberts Andrew 2019 A History amp Guide to the Cricket World Cup Pen amp Sword Books Limited ISBN 978 1 5267 5361 8 en Walker Phil Harman Reynolds 2019 The Official History of the ICC Cricket World Cup Jellyfish Publishing Solutions ISBN 978 1 909811 47 8 en Browning Mark Grapsas James 2014 A Complete History of World Cup Cricket New Holland Publishers en Alter James 2011 The History of World Cup Cricket Roli Books ISBN 978 8174368416 en Browning Mark 1999 A complete history of World Cup Cricket 1975 1999 Simon amp Schuster ISBN 0 7318 0833 9 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Krieketwereldbeker 1983 en India stun the world en Prudential World Cup 1983 en The Prudential World Cup 1983 en Prudential World Cup 1983 Matches en Prudential World Cup Cricket 1983 op IMDb Krieketwereldbeker Engeland 1975 Engeland 1979 Engeland Wallis 1983 Indie Pakistan 1987 Australie Nieu Seeland 1992 Pakistan Indie Sri Lanka 1996 Engeland Skotland Wallis Ierland Nederland 1999 Suid Afrika Zimbabwe Kenia 2003 Wes Indie 2007 Indie Sri Lanka Bangladesj 2011 Australie Nieu Seeland 2015 Engeland Wallis 2019 Indie 2023 2027Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Krieketwereldbeker 1983 amp oldid 2385077,