×
Krieketwêreldbeker 1979

Die Krieketwêreldbeker 1979 (Engels: 1979 Cricket World Cup) het van 9 tot en met 23 Junie 1979 in Engeland plaasgevind. Dit was die tweede krieketwêreldbeker in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die Internasionale Krieketkonferensie (IKK) aangebied is en die tweede in Engeland. Dié land het voorheen die toernooi van Krieketwêreldbeker 1975 gehuisves. Die Krieketwêreldbeker 1979 is deur die Britse finansiële en versekeringsmaatskappy Prudential plc geborg en staan dus amptelik as die Prudentialbeker 1979 bekend.

Krieketwêreldbeker 1979

Kenteken van die Krieketwêreldbeker 1979
Datums 9 Junie – 23 Junie
Bestuurder Internasionale Krieketkonferensie (IKK)
Krieketformaat Internasionale eendagkrieket (EDI)
Toernooiformaat Groep- en uitklopfase
Gashere Engeland
Kampioen Wes-Indië (2de titel)
Naaswenner Engeland
Deelnemers 8
Wedstryde gespeel 15
Meeste lopies Gordon Greenidge (253)
Meeste paaltjies Mike Hendrick (10)
1975
1983
Die Prudentialbeker vir die krieketwêreldbekertoernooie van 1975, 1979 en 1983

Die toernooi se formaat van 1975 het onveranderd gebly en agt nasionale krieketspanne het aan die Krieketwêreldbeker 1979 deelgeneem, waartydens 15 wedstryde gespeel is. Die spanne is in twee groepe van vier spanne elk verdeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne van die groep gespeel het. Die boonste twee spanne van elke groep het hierna vir die halfeindrondte gekwalifiseer en die wenners van hierdie wedstryde het in die eindstryd ontmoet. Elke wedstryd het uit 60 boulbeurte per span bestaan en is in tradisionele wit klere en met rooi balle gespeel; almal is bedags gespeel en het dus vroeg in die oggend begin.

Die verdedigende kampioen Wes-Indië wen op 23 Junie met 92 lopies teen Engeland op Lord’s in Londen en het sodoende hul tweede titel ingepalm. Nieu-Seeland en Pakistan was die ander twee semi-finaliste.

Suid-Afrika kon nie aan die krieketwêreldbeker deelneem nie as gevolg van ’n sportboikot teen dié land. Die nasionale krieketspan van Kanada het vir die eerste keer aan ’n krieketwêreldbekertoernooi deelgeneem. Al die ander spanne het vir ’n tweede keer aan ’n krieketwêreldbekertoernooi deelgeneem.

Inhoud

Volgens die IKK het net Engeland aan die nodige vereistes voldoen om die eerste drie krieketwêreldbekertoernooie van 1975, 1979 en 1983 te huisves, vervolgens is dié toernooie aan Engeland toegeken.

Die volgende agt spanne het vir die Krieketwêreldbeker 1979 gekwalifiseer: Australië, Engeland (gasheer), Indië, Nieu-Seeland, Pakistan en Wes-Indië het as volle lede van die Internasionale Krieketkonferensie met toetskrieketstatus outomaties vir die Krieketwêreldbeker 1979 gekwalifiseer. Sri Lanka en Kanada was die enigste twee spanne sonder toetsstatus en het gekwalifiseer omdat hulle die IKK-trofee-eindstryd in 1979 bereik het. Sri Lanka het sy toetsstatus in 1982 ontvang. Oos-Afrika, wat aan die eerste krieketwêreldbeker deelgeneem het, kon nie vir hierdie krieketwêreldbeker kwalifiseer nie, dus het – vir die enigste keer in die toernooi se geskiedenis – geen Afrikaspan deelgeneem nie.

Uitslag van die kwalifisering:

Gekwalifiseer as volle lid van Internasionale Krieketkonferensie (IKK)

Gekwalifiseer tydens die IKK-trofee in 1979

Nie gekwalifiseer nie

Nie deelgeneem nie

Span Kwalifiseringmetode Verskynings by eindstryde Laaste verskyning Vorige beste prestasie Groep
Engeland Gasheer Tweede 1975 Halfeindrondte (1975) A
Australië Volle lede Tweede 1975 Naaswenner (1975) A
Indië Tweede 1975 Groepfase (1975) B
Nieu-Seeland Tweede 1975 Halfeindrondte (1975) B
Pakistan Tweede 1975 Groepfase (1975) A
Wes-Indië Tweede 1975 Kampioen (1975) B
Sri Lanka IKK-trofee in 1979-wenner Tweede 1975 Groepfase (1975) B
Kanada IKK-trofee in 1979-naaswenner Eerste Debuut A

Die tweede krieketwêreldbeker is in Engeland se ses tradisionele toetskrieketstadions gespeel. Altesaam 15 wedstryde is tydens die Krieketwêreldbeker 1979 gespeel, waarvan twee halfeindstryde en een eindstryd.

Londen, Groter Londen
Krieketwêreldbeker 1979 (Engeland)
Londen, Groter Londen
Lord’s The Oval
51°31′45.84″N0°10′21.72″W /51.5294000°N 0.1727000°W /51.5294000; -0.1727000 (Lord’s) 51°29′1″N0°6′54″W /51.48361°N 0.11500°W /51.48361; -0.11500 (The Oval)
Kapasiteit: 30 000 Kapasiteit: 23 500
Birmingham, Wes-Midlands Manchester, Groter Manchester
Edgbaston Old Trafford
52°27′20.93″N1°54′08.96″W /52.4558139°N 1.9024889°W /52.4558139; -1.9024889 (Edgbaston) 53°27′22.85″N2°17′12.34″W /53.4563472°N 2.2867611°W /53.4563472; -2.2867611 (Old Trafford)
Kapasiteit: 21 000 Kapasiteit: 19 000
Nottingham, Nottinghamshire Leeds, Wes-Yorkshire
Trent Bridge Headingley
52°56′12.78″N1°07′55.78″W /52.9368833°N 1.1321611°W /52.9368833; -1.1321611 (Trent Bridge) 53°49′3.58″N1°34′55.12″W /53.8176611°N 1.5819778°W /53.8176611; -1.5819778 (Headingley)
Kapasiteit: 15 350 Kapasiteit: 14 000

Die volgende tabel dui die Krieketwêreldbeker 1979 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase en ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Do
9
Vr
10
Sa
11
So
12
Ma
13
Di
14
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 1 1
Uitklopfase
Junie
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Uitklopfase 2 1
Legende

Groepwedstryde

Uitklopfase

Eindstryd

In twee groepe van vier spanne elk het elke span een keer teen al die ander spanne wedstryde gespeel; vir ’n oorwinning is vier punte, terwyl vir ’n gelykop of geen uitslag twee punte toegeken is. Die twee boonste spanne van albei groepe het vir die halfeindrondte gekwalifiseer, waarvan albei wenners tot die eindstryd gevorder het. Altesaam 15 wedstryde is gespeel, waarvan 12 tydens die groepfase en drie in die uitklopfase, insluitende die eindstryd.

Groepfase

Groep A

Span Wed Wen Ver GU LT Pte
Engeland 3 3 0 0 +3.07 12
Pakistan 3 2 1 0 +3.60 8
Australië 3 1 2 0 +3.16 4
Kanada 3 0 3 0 +1.60 0
9 Junie 1979

Australië
159/9 (60 boulbeurte)
t
Engeland
160/4 (47.1 boulbeurte)
Andrew Hilditch 47 (108)
Geoffrey Boycott 2/15 (6 boulbeurte)
Graham Gooch 53 (96)
Trevor Laughlin 2/38 (9.1 boulbeurte)
Engeland wen met 6 paaltjies
Lord’s, Londen
Skeidsregters: David Constant (Eng) en Barrie Meyer (Eng)
Speler van die wedstryd: Graham Gooch (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
9 Junie 1979

Kanada
139/9 (60 boulbeurte)
t
Pakistan
140/2 (40.1 boulbeurte)
Glenroy Sealy 45 (110)
Sarfraz Nawaz 3/26 (10 boulbeurte)
Sadiq Mohammad 57* (122)
John Valentine 1/18 (9 boulbeurte)
Pakistan wen met 8 paaltjies
Headingley, Leeds
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Alan Whitehead (Eng)
Speler van die wedstryd: Sadiq Mohammad (Pak)
  • Kanada het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Christopher Chappell, Glenroy Sealy, Franklyn Dennis, Martin Stead, Cecil Marshall, John Vaughan, Bryan Mauricette, Tariq Javed, Jitendra Patel, Cornelius Henry en John Valentine (almal Can) het hul EDI-debuut gemaak.
13–14 Junie 1979

Pakistan
286/7 (60 boulbeurte)
t
Australië
197 almal uit (57.1 boulbeurte)
Asif Iqbal 61 (57)
Gary Cosier 3/54 (12 boulbeurte)
Andrew Hilditch 72 (129)
Sikander Bakht 3/34 (11 boulbeurte)
Pakistan wen met 89 lopies
Trent Bridge, Nottingham
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Ken Palmer (Eng)
Speler van die wedstryd: Asif Iqbal (Pak)
  • Australië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Reserwedag op 14 Junie gebruik; 13 Junie uitgespoel.
  • Jeff Moss en Graeme Porter (albei Aus) het hul EDI-debuut gemaak.
13–14 Junie 1979

Kanada
45 almal uit (40.3 boulbeurte)
t
Engeland
46/2 (13.5 boulbeurte)
Franklyn Dennis 21 (99)
Chris Old 4/8 (10 boulbeurte)
Graham Gooch 21* (31)
Robert Callender 1/14 (6 boulbeurte)
Engeland wen met 8 paaltjies
Old Trafford, Manchester
Skeidsregters: John Langridge (Eng) en Barrie Meyer (Eng)
Speler van die wedstryd: Chris Old (Eng)
  • Kanada het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Reserwedag op 14 Junie gebruik; 13 Junie uitgespoel.
  • Robert Callender (Can) het sy EDI-debuut gemaak.
16 Junie 1979

Kanada
105 almal uit (33.2 boulbeurte)
t
Australië
106/3 (26 boulbeurte)
John Vaughan 29 (43)
Alan Hurst 5/21 (10 boulbeurte)
Kim Hughes 27* (40)
Cornelius Henry 2/27 (10 boulbeurte)
Australië wen met 7 paaltjies
Edgbaston, Birmingham
Skeidsregters: David Constant (Eng) en John Langridge (Eng)
Speler van die wedstryd: Alan Hurst (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Charles Baksh (Can) het sy EDI-debuut gemaak.
16 Junie 1979

Engeland
165/9 (60 boulbeurte)
t
Pakistan
151 almal uit (56 boulbeurte)
Graham Gooch 33 (90)
Majid Khan 3/27 (12 boulbeurte)
Asif Iqbal 51 (104)
Mike Hendrick 4/15 (12 boulbeurte)
Engeland wen met 14 lopies
Headingley, Leeds
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en David Evans (Eng)
Speler van die wedstryd: Mike Hendrick (Eng)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.

Groep B

Span Wed Wen Ver GU LT Pte
Wes-Indië 3 2 0 1 +4.35 10
Nieu-Seeland 3 2 1 0 +4.43 8
Sri Lanka 3 1 1 1 +4.45 6
Indië 3 0 3 0 +2.78 0
9 Junie 1979

Indië
190 almal uit (53.1 boulbeurte)
t
Wes-Indië
194/1 (51.3 boulbeurte)
Gundappa Viswanath 75 (134)
Michael Holding 4/33 (12 boulbeurte)
Gordon Greenidge 106* (173)
Kapil Dev 1/46 (10 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 9 paaltjies
Edgbaston, Birmingham
Skeidsregters: David Evans (Eng) en John Langridge (Eng)
Speler van die wedstryd: Gordon Greenidge (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Surinder Khanna (Ind) het sy EDI-debuut gemaak.
9 Junie 1979

Sri Lanka
189 almal uit (56.5 boulbeurte)
t
Nieu-Seeland
190/1 (47.4 boulbeurte)
Anura Tennekoon 59 (96)
Brian McKechnie 3/25 (10.5 boulbeurte)
Glenn Turner 83* (143)
Ajit de Silva 1/39 (12 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 9 paaltjies
Trent Bridge, Nottingham
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en Ken Palmer (Eng)
Speler van die wedstryd: Geoff Howarth (NZ)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Jeremy Coney, Warren Lees en Warren Stott (almal NZ), asook Roy Dias, Sunil Jayasinghe, Sudath Pasqual en Stanley De Silva (almal SL) het hul EDI-debuut gemaak.
13–15 Junie 1979

Wedstryd afgelas sonder dat ’n bal geboul is.
The Oval, Londen
Skeidsregters: onbekend
Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
  • geen loot nie
  • Twee reserwedae gebruik, as gevolg van swaar reën nie gespeel nie.
  • Dit was die eerste krieketwêreldbekerwedstryd wat afgelas is sonder dat ’n bal geboul is.
13 Junie 1979

Indië
182 almal uit (55.5 boulbeurte)
t
Nieu-Seeland
183/2 (57 boulbeurte)
Sunil Gavaskar 55 (144)
Brian McKechnie 3/24 (12 boulbeurte)
Bruce Edgar 84* (167)
Mohinder Amarnath 1/39 (12 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 8 paaltjies
Headingley, Leeds
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en Alan Whitehead (Eng)
Speler van die wedstryd: Bruce Edgar (NZ)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
16–18 Junie 1979

Sri Lanka
238/5 (60 boulbeurte)
t
Indië
191 almal uit (54.1 boulbeurte)
Sunil Wettimuny 67 (120)
Mohinder Amarnath 3/40 (12 boulbeurte)
Dilip Vengsarkar 36 (57)
Somachandra de Silva 3/29 (11 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 47 lopies
Old Trafford, Manchester
Skeidsregters: Ken Palmer (Eng) en Alan Whitehead (Eng)
Speler van die wedstryd: Duleep Mendis (SL)
  • Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Reserwedag op 18 Junie gebruik, oorspronklike wedstryddatum (16 Junie) is uitgewas; 17 Junie was ’n Sondag.
  • Ranjan Madugalle en Ranjan Gunatilleke (albei SL) het hul EDI-debuut gemaak.
16 Junie 1979

Wes-Indië
244/7 (60 boulbeurte)
t
Nieu-Seeland
212/9 (60 boulbeurte)
Clive Lloyd 73* (80)
Jeremy Coney 2/40 (12 boulbeurte)
Richard Hadlee 42 (48)
Andy Roberts 3/43 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 32 lopies
Trent Bridge, Nottingham
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Barrie Meyer (Eng)
Speler van die wedstryd: Clive Lloyd (WI)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Ewen Chatfield (NZ) het sy EDI-debuut gemaak.

Uitklopfase

Halfeindrondte Eindrondte
20 Junie – Manchester
Engeland 221/8
Nieu-Seeland 212/9 23 Junie – Londen
Engeland 194
20 Junie – Londen Wes-Indië 286/9
Wes-Indië 293/6
Pakistan 250

Halfeindrondte

20 Junie 1979

Engeland
221/8 (60 boulbeurte)
t
Nieu-Seeland
212/9 (60 boulbeurte)
Graham Gooch 71 (84)
Brian McKechnie 2/46 (12 boulbeurte)
John Wright 69 (137)
Mike Hendrick 3/55 (12 boulbeurte)
Engeland wen met 9 lopies
Old Trafford, Manchester
Skeidsregters: John Langridge (Eng) en Ken Palmer (Eng)
Speler van die wedstryd: Graham Gooch (Eng)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Wayne Larkins (Eng) het sy EDI-debuut gemaak.
20 Junie 1979

Wes-Indië
293/6 (60 boulbeurte)
t
Pakistan
250 almal uit (56.2 boulbeurte)
Gordon Greenidge 73 (107)
Asif Iqbal 4/56 (11 boulbeurte)
Zaheer Abbas 93 (122)
Colin Croft 3/29 (11 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 43 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en David Constant (Eng)
Speler van die wedstryd: Gordon Greenidge (WI)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.

Eindstryd

23 Junie 1979

Wes-Indië
286/9 (60 boulbeurte)
t
Engeland
194 almal uit (51 boulbeurte)
Viv Richards 138* (157)
Phil Edmonds 2/40 (12 boulbeurte)
Mike Brearley 64 (130)
Joel Garner 5/38 (11 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 92 lopies
Lord’s, Londen
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Barrie Meyer (Eng)
Speler van die wedstryd: Viv Richards (WI)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.


Krieketwêreldkampioen 1979
Wes-Indië

Finale puntestand

Hierdie tabel toon die finale puntestand van al agt deelnemende nasionale krieketspanne in die Krieketwêreldbeker 1979.

Uitslag van die Krieketwêreldbeker 1979:

Kampioen

Naaswenner

Halfeindrondte

Groepfase

Nie deelgeneem nie

Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver LV LT +/– LT Pte
Finaliste
1 Wes-Indië B 5 4 1 0 1017 846 +171 18
2 Engeland A 5 4 0 1 786 853 –67 16
In die halfeindrondte uitgeskakel
3 Pakistan A 4 2 1 1 827 794 +33 10
4 Nieu-Seeland B 4 2 1 1 797 836 –39 10
In die groepfase uitgeskakel
5 Sri Lanka B 3 1 1 1 427 381 +46 +4.45 6
6 Australië A 3 1 0 2 462 551 –89 +3.16 4
7 Indië B 3 0 0 3 563 615 –52 +2.78 0
8 Kanada A 3 0 0 3 289 292 –3 +1.60 0

Meeste lopies en paaltjies

Meeste lopies:
Naam Lopies
1 Gordon Greenidge 253
2 Viv Richards 217
3 Graham Gooch 210
4 Glenn Turner 176
5 John Wright 166
Meeste paaltjies:
Naam Paaltjies
1 Mike Hendrick 10
2 Brian McKechnie 9
Asif Iqbal
Chris Old
5 Michael Holding 8
Colin Croft
Joel Garner
  1. (en) . ESPNcricinfo. 23 Junie 1979. vanaf die oorspronklike op 4 September 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  2. (en) . ESPNcricinfo. 23 Junie 1979. vanaf die oorspronklike op 4 September 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  3. (en) . ESPNcricinfo. 30 April 2006. vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  4. (en) . Dawn. 9 Februarie 2011. vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  5. (en) . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2018. Besoek op21 Julie 2019.
  6. (en) . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  7. (en) . Gulf News. 20 Mei 2019. vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2020. Besoek op21 Julie 2019.
  8. (en) . Medium.com. 22 Julie 2018. vanaf die oorspronklike op 27 November 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  9. (en) . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  10. (en) . BBC. 21 Februarie 2015. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  • (en) Murray, Peter (2019). World Cup Cricket – A Complete History. G2 Entertainment. ISBN 978-1-78281-491-7.
  • (en) Roberts, Andrew (2019). A History & Guide to the Cricket World Cup. Pen & Sword Books Limited. ISBN 978-1-5267-5361-8.
  • (en) Walker, Phil; Harman, Reynolds (2019). . Jellyfish Publishing Solutions. ISBN 978-1-909811-47-8.
  • (en) Browning, Mark; Grapsas, James (2014). . New Holland Publishers.
  • (en) Alter, James (2011). The History of World Cup Cricket. Roli Books. ISBN 978-8174368416.
  • (en) Browning, Mark (1999). A complete history of World Cup Cricket 1975–1999. Simon & Schuster. ISBN 0-7318-0833-9.
  • (en)
  • (en)
  • (en)
  • (en)
  • (en) op IMDb


Publikasie datum: Augustus 20, 2021

krieketwêreldbeker, 1979, engels, 1979, cricket, world, junie, 1979, engeland, plaasgevind, tweede, krieketwêreldbeker, internasionale, eendagkrieket, deur, internasionale, krieketkonferensie, aangebied, tweede, engeland, dié, land, voorheen, toernooi, krieket. Die Krieketwereldbeker 1979 Engels 1979 Cricket World Cup het van 9 tot en met 23 Junie 1979 in Engeland plaasgevind Dit was die tweede krieketwereldbeker in internasionale eendagkrieket EDI wat deur die Internasionale Krieketkonferensie IKK aangebied is en die tweede in Engeland 3 Die land het voorheen die toernooi van Krieketwereldbeker 1975 gehuisves Die Krieketwereldbeker 1979 is deur die Britse finansiele en versekeringsmaatskappy Prudential plc geborg en staan dus amptelik as die Prudentialbeker 1979 bekend Krieketwereldbeker 1979Kenteken van die Krieketwereldbeker 1979Datums 9 Junie 23 JunieBestuurder Internasionale Krieketkonferensie IKK Krieketformaat Internasionale eendagkrieket EDI Toernooiformaat Groep en uitklopfaseGashere EngelandKampioen Wes Indie 2de titel Naaswenner EngelandDeelnemers 8Wedstryde gespeel 15Meeste lopies Gordon Greenidge 253 1 Meeste paaltjies Mike Hendrick 10 2 19751983 Die Prudentialbeker vir die krieketwereldbekertoernooie van 1975 1979 en 1983 Die toernooi se formaat van 1975 het onveranderd gebly en agt nasionale krieketspanne het aan die Krieketwereldbeker 1979 deelgeneem waartydens 15 wedstryde gespeel is Die spanne is in twee groepe van vier spanne elk verdeel waarvan elke span een keer teen al die ander spanne van die groep gespeel het Die boonste twee spanne van elke groep het hierna vir die halfeindrondte gekwalifiseer en die wenners van hierdie wedstryde het in die eindstryd ontmoet Elke wedstryd het uit 60 boulbeurte per span bestaan en is in tradisionele wit klere en met rooi balle gespeel almal is bedags gespeel en het dus vroeg in die oggend begin Die verdedigende kampioen Wes Indie wen op 23 Junie met 92 lopies teen Engeland op Lord s in Londen en het sodoende hul tweede titel ingepalm Nieu Seeland en Pakistan was die ander twee semi finaliste Suid Afrika kon nie aan die krieketwereldbeker deelneem nie as gevolg van n sportboikot teen die land Die nasionale krieketspan van Kanada het vir die eerste keer aan n krieketwereldbekertoernooi deelgeneem Al die ander spanne het vir n tweede keer aan n krieketwereldbekertoernooi deelgeneem Inhoud 1 Toewysing 2 Deelnemers 3 Stadions 4 Kalender 5 Wedstryde 5 1 Groepfase 5 1 1 Groep A 5 1 2 Groep B 5 2 Uitklopfase 5 2 1 Halfeindrondte 5 2 2 Eindstryd 6 Statistiek 6 1 Finale puntestand 6 2 Meeste lopies en paaltjies 7 Verwysings 8 Verdere leesstof 9 Eksterne skakelsToewysing WysigVolgens die IKK het net Engeland aan die nodige vereistes voldoen om die eerste drie krieketwereldbekertoernooie van 1975 1979 en 1983 te huisves vervolgens is die toernooie aan Engeland toegeken 4 Deelnemers WysigDie volgende agt spanne het vir die Krieketwereldbeker 1979 gekwalifiseer Australie Engeland gasheer Indie Nieu Seeland Pakistan en Wes Indie het as volle lede van die Internasionale Krieketkonferensie met toetskrieketstatus outomaties vir die Krieketwereldbeker 1979 gekwalifiseer Sri Lanka en Kanada was die enigste twee spanne sonder toetsstatus en het gekwalifiseer omdat hulle die IKK trofee eindstryd in 1979 bereik het 5 Sri Lanka het sy toetsstatus in 1982 ontvang 6 Oos Afrika wat aan die eerste krieketwereldbeker deelgeneem het kon nie vir hierdie krieketwereldbeker kwalifiseer nie dus het vir die enigste keer in die toernooi se geskiedenis geen Afrikaspan deelgeneem nie 7 8 Uitslag van die kwalifisering Gekwalifiseer as volle lid van Internasionale Krieketkonferensie IKK Gekwalifiseer tydens die IKK trofee in 1979 Nie gekwalifiseer nie Nie deelgeneem nie Span Kwalifiseringmetode Verskynings by eindstryde Laaste verskyning Vorige beste prestasie Groep Engeland Gasheer Tweede 1975 Halfeindrondte 1975 A Australie Volle lede Tweede 1975 Naaswenner 1975 A Indie Tweede 1975 Groepfase 1975 B Nieu Seeland Tweede 1975 Halfeindrondte 1975 B Pakistan Tweede 1975 Groepfase 1975 A Wes Indie Tweede 1975 Kampioen 1975 B Sri Lanka IKK trofee in 1979 wenner Tweede 1975 Groepfase 1975 B Kanada IKK trofee in 1979 naaswenner Eerste Debuut AStadions WysigDie tweede krieketwereldbeker is in Engeland se ses tradisionele toetskrieketstadions gespeel Altesaam 15 wedstryde is tydens die Krieketwereldbeker 1979 gespeel waarvan twee halfeindstryde en een eindstryd Londen Groter Londen Lord s The Oval Nottingham Birmingham Leeds ManchesterKrieketwereldbeker 1979 Engeland Londen Groter LondenLord s The Oval51 31 45 84 N 0 10 21 72 W 51 5294000 N 0 1727000 W 51 5294000 0 1727000 Lord s 51 29 1 N 0 6 54 W 51 48361 N 0 11500 W 51 48361 0 11500 The Oval Kapasiteit 30 000 Kapasiteit 23 500 Birmingham Wes Midlands Manchester Groter ManchesterEdgbaston Old Trafford52 27 20 93 N 1 54 08 96 W 52 4558139 N 1 9024889 W 52 4558139 1 9024889 Edgbaston 53 27 22 85 N 2 17 12 34 W 53 4563472 N 2 2867611 W 53 4563472 2 2867611 Old Trafford Kapasiteit 21 000 Kapasiteit 19 000 Nottingham Nottinghamshire Leeds Wes YorkshireTrent Bridge Headingley52 56 12 78 N 1 07 55 78 W 52 9368833 N 1 1321611 W 52 9368833 1 1321611 Trent Bridge 53 49 3 58 N 1 34 55 12 W 53 8176611 N 1 5819778 W 53 8176611 1 5819778 Headingley Kapasiteit 15 350 Kapasiteit 14 000 Kalender WysigDie volgende tabel dui die Krieketwereldbeker 1979 se daaglikse program aan n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase en n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi Groepfase Junie Do 9 Vr 10 Sa 11 So 12 Ma 13 Di 14 Wo 15 Do 16 Vr 17 Sa 18Groep A 2 2 2Groep B 2 2 1 1Uitklopfase Junie So 19 Ma 20 Di 21 Wo 22 Do 23Uitklopfase 2 1 Legende Groepwedstryde Uitklopfase EindstrydWedstryde WysigIn twee groepe van vier spanne elk het elke span een keer teen al die ander spanne wedstryde gespeel vir n oorwinning is vier punte terwyl vir n gelykop of geen uitslag twee punte toegeken is Die twee boonste spanne van albei groepe het vir die halfeindrondte gekwalifiseer waarvan albei wenners tot die eindstryd gevorder het Altesaam 15 wedstryde is gespeel waarvan 12 tydens die groepfase en drie in die uitklopfase insluitende die eindstryd 9 Groepfase Wysig Groep A Wysig Span Wed Wen Ver GU LT Pte Engeland 3 3 0 0 3 07 12 Pakistan 3 2 1 0 3 60 8 Australie 3 1 2 0 3 16 4 Kanada 3 0 3 0 1 60 09 Junie 1979 Telkaart Australie 159 9 60 boulbeurte t Engeland 160 4 47 1 boulbeurte Andrew Hilditch 47 108 Geoffrey Boycott 2 15 6 boulbeurte Graham Gooch 53 96 Trevor Laughlin 2 38 9 1 boulbeurte Engeland wen met 6 paaltjiesLord s Londen Skeidsregters David Constant Eng en Barrie Meyer Eng Speler van die wedstryd Graham Gooch Eng Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen 9 Junie 1979 Telkaart Kanada 139 9 60 boulbeurte t Pakistan 140 2 40 1 boulbeurte Glenroy Sealy 45 110 Sarfraz Nawaz 3 26 10 boulbeurte Sadiq Mohammad 57 122 John Valentine 1 18 9 boulbeurte Pakistan wen met 8 paaltjiesHeadingley Leeds Skeidsregters Dickie Bird Eng en Alan Whitehead Eng Speler van die wedstryd Sadiq Mohammad Pak Kanada het die loot gewen en verkies om te kolf Christopher Chappell Glenroy Sealy Franklyn Dennis Martin Stead Cecil Marshall John Vaughan Bryan Mauricette Tariq Javed Jitendra Patel Cornelius Henry en John Valentine almal Can het hul EDI debuut gemaak 13 14 Junie 1979 Telkaart Pakistan 286 7 60 boulbeurte t Australie 197 almal uit 57 1 boulbeurte Asif Iqbal 61 57 Gary Cosier 3 54 12 boulbeurte Andrew Hilditch 72 129 Sikander Bakht 3 34 11 boulbeurte Pakistan wen met 89 lopiesTrent Bridge Nottingham Skeidsregters Dickie Bird Eng en Ken Palmer Eng Speler van die wedstryd Asif Iqbal Pak Australie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Reserwedag op 14 Junie gebruik 13 Junie uitgespoel Jeff Moss en Graeme Porter albei Aus het hul EDI debuut gemaak 13 14 Junie 1979 Telkaart Kanada 45 almal uit 40 3 boulbeurte t Engeland 46 2 13 5 boulbeurte Franklyn Dennis 21 99 Chris Old 4 8 10 boulbeurte Graham Gooch 21 31 Robert Callender 1 14 6 boulbeurte Engeland wen met 8 paaltjiesOld Trafford Manchester Skeidsregters John Langridge Eng en Barrie Meyer Eng Speler van die wedstryd Chris Old Eng Kanada het die loot gewen en verkies om te kolf Reserwedag op 14 Junie gebruik 13 Junie uitgespoel Robert Callender Can het sy EDI debuut gemaak 16 Junie 1979 Telkaart Kanada 105 almal uit 33 2 boulbeurte t Australie 106 3 26 boulbeurte John Vaughan 29 43 Alan Hurst 5 21 10 boulbeurte Kim Hughes 27 40 Cornelius Henry 2 27 10 boulbeurte Australie wen met 7 paaltjiesEdgbaston Birmingham Skeidsregters David Constant Eng en John Langridge Eng Speler van die wedstryd Alan Hurst Aus Australie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Charles Baksh Can het sy EDI debuut gemaak 16 Junie 1979 Telkaart Engeland 165 9 60 boulbeurte t Pakistan 151 almal uit 56 boulbeurte Graham Gooch 33 90 Majid Khan 3 27 12 boulbeurte Asif Iqbal 51 104 Mike Hendrick 4 15 12 boulbeurte Engeland wen met 14 lopiesHeadingley Leeds Skeidsregters Lloyd Budd Eng en David Evans Eng Speler van die wedstryd Mike Hendrick Eng Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Groep B Wysig Span Wed Wen Ver GU LT Pte Wes Indie 3 2 0 1 4 35 10 Nieu Seeland 3 2 1 0 4 43 8 Sri Lanka 3 1 1 1 4 45 6 Indie 3 0 3 0 2 78 09 Junie 1979 Telkaart Indie 190 almal uit 53 1 boulbeurte t Wes Indie 194 1 51 3 boulbeurte Gundappa Viswanath 75 134 Michael Holding 4 33 12 boulbeurte Gordon Greenidge 106 173 Kapil Dev 1 46 10 boulbeurte Wes Indie wen met 9 paaltjiesEdgbaston Birmingham Skeidsregters David Evans Eng en John Langridge Eng Speler van die wedstryd Gordon Greenidge WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Surinder Khanna Ind het sy EDI debuut gemaak 9 Junie 1979 Telkaart Sri Lanka 189 almal uit 56 5 boulbeurte t Nieu Seeland 190 1 47 4 boulbeurte Anura Tennekoon 59 96 Brian McKechnie 3 25 10 5 boulbeurte Glenn Turner 83 143 Ajit de Silva 1 39 12 boulbeurte Nieu Seeland wen met 9 paaltjiesTrent Bridge Nottingham Skeidsregters Lloyd Budd Eng en Ken Palmer Eng Speler van die wedstryd Geoff Howarth NZ Nieu Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Jeremy Coney Warren Lees en Warren Stott almal NZ asook Roy Dias Sunil Jayasinghe Sudath Pasqual en Stanley De Silva almal SL het hul EDI debuut gemaak 13 15 Junie 1979 Telkaart Sri Lanka t Wes IndieWedstryd afgelas sonder dat n bal geboul is The Oval Londen Skeidsregters onbekend Speler van die wedstryd nie toegeken niegeen loot nie Twee reserwedae gebruik as gevolg van swaar reen nie gespeel nie Dit was die eerste krieketwereldbekerwedstryd wat afgelas is sonder dat n bal geboul is 10 13 Junie 1979 Telkaart Indie 182 almal uit 55 5 boulbeurte t Nieu Seeland 183 2 57 boulbeurte Sunil Gavaskar 55 144 Brian McKechnie 3 24 12 boulbeurte Bruce Edgar 84 167 Mohinder Amarnath 1 39 12 boulbeurte Nieu Seeland wen met 8 paaltjiesHeadingley Leeds Skeidsregters Lloyd Budd Eng en Alan Whitehead Eng Speler van die wedstryd Bruce Edgar NZ Nieu Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen 16 18 Junie 1979 Telkaart Sri Lanka 238 5 60 boulbeurte t Indie 191 almal uit 54 1 boulbeurte Sunil Wettimuny 67 120 Mohinder Amarnath 3 40 12 boulbeurte Dilip Vengsarkar 36 57 Somachandra de Silva 3 29 11 boulbeurte Sri Lanka wen met 47 lopiesOld Trafford Manchester Skeidsregters Ken Palmer Eng en Alan Whitehead Eng Speler van die wedstryd Duleep Mendis SL Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Reserwedag op 18 Junie gebruik oorspronklike wedstryddatum 16 Junie is uitgewas 17 Junie was n Sondag Ranjan Madugalle en Ranjan Gunatilleke albei SL het hul EDI debuut gemaak 16 Junie 1979 Telkaart Wes Indie 244 7 60 boulbeurte t Nieu Seeland 212 9 60 boulbeurte Clive Lloyd 73 80 Jeremy Coney 2 40 12 boulbeurte Richard Hadlee 42 48 Andy Roberts 3 43 12 boulbeurte Wes Indie wen met 32 lopiesTrent Bridge Nottingham Skeidsregters Dickie Bird Eng en Barrie Meyer Eng Speler van die wedstryd Clive Lloyd WI Nieu Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Ewen Chatfield NZ het sy EDI debuut gemaak Uitklopfase Wysig Halfeindrondte Eindrondte 20 Junie Manchester Engeland 221 8 Nieu Seeland 212 9 23 Junie Londen Engeland 19420 Junie Londen Wes Indie 286 9 Wes Indie 293 6 Pakistan 250 Halfeindrondte Wysig 20 Junie 1979 Telkaart Engeland 221 8 60 boulbeurte t Nieu Seeland 212 9 60 boulbeurte Graham Gooch 71 84 Brian McKechnie 2 46 12 boulbeurte John Wright 69 137 Mike Hendrick 3 55 12 boulbeurte Engeland wen met 9 lopiesOld Trafford Manchester Skeidsregters John Langridge Eng en Ken Palmer Eng Speler van die wedstryd Graham Gooch Eng Nieu Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Wayne Larkins Eng het sy EDI debuut gemaak 20 Junie 1979 Telkaart Wes Indie 293 6 60 boulbeurte t Pakistan 250 almal uit 56 2 boulbeurte Gordon Greenidge 73 107 Asif Iqbal 4 56 11 boulbeurte Zaheer Abbas 93 122 Colin Croft 3 29 11 boulbeurte Wes Indie wen met 43 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Lloyd Budd Eng en David Constant Eng Speler van die wedstryd Gordon Greenidge WI Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Eindstryd Wysig 23 Junie 1979 Telkaart Wes Indie 286 9 60 boulbeurte t Engeland 194 almal uit 51 boulbeurte Viv Richards 138 157 Phil Edmonds 2 40 12 boulbeurte Mike Brearley 64 130 Joel Garner 5 38 11 boulbeurte Wes Indie wen met 92 lopiesLord s Londen Skeidsregters Dickie Bird Eng en Barrie Meyer Eng Speler van die wedstryd Viv Richards WI Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Krieketwereldkampioen 1979 Wes IndieStatistiek WysigFinale puntestand Wysig Hierdie tabel toon die finale puntestand van al agt deelnemende nasionale krieketspanne in die Krieketwereldbeker 1979 Uitslag van die Krieketwereldbeker 1979 Kampioen Naaswenner Halfeindrondte Groepfase Nie deelgeneem nie Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver LV LT LT PteFinaliste1 Wes Indie B 5 4 1 0 1017 846 171 182 Engeland A 5 4 0 1 786 853 67 16In die halfeindrondte uitgeskakel3 Pakistan A 4 2 1 1 827 794 33 104 Nieu Seeland B 4 2 1 1 797 836 39 10In die groepfase uitgeskakel5 Sri Lanka B 3 1 1 1 427 381 46 4 45 66 Australie A 3 1 0 2 462 551 89 3 16 47 Indie B 3 0 0 3 563 615 52 2 78 08 Kanada A 3 0 0 3 289 292 3 1 60 0Meeste lopies en paaltjies Wysig Meeste lopies 1 Naam Lopies1 Gordon Greenidge 2532 Viv Richards 2173 Graham Gooch 2104 Glenn Turner 1765 John Wright 166 Meeste paaltjies 2 Naam Paaltjies1 Mike Hendrick 102 Brian McKechnie 9 Asif Iqbal Chris Old5 Michael Holding 8 Colin Croft Joel GarnerVerwysings Wysig 1 0 1 1 en Records Prudential World Cup 1979 Most Runs ESPNcricinfo 23 Junie 1979 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2019 Besoek op 21 Julie 2019 2 0 2 1 en Records Prudential World Cup 1979 Most Wickets ESPNcricinfo 23 Junie 1979 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en England awarded 2019 World Cup ESPNcricinfo 30 April 2006 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en How limited overs cricket led to birth of World Cup Dawn 9 Februarie 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en ICC Trophy 1979 background ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2018 Besoek op 21 Julie 2019 en The 1979 World Cup in England West Indies retain their title ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en Flashback 1979 Cricket World Cup Gulf News 20 Mei 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2020 Besoek op 21 Julie 2019 en The history of the Cricket World Cup 1979 Medium com 22 Julie 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 November 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en The 1979 World Cup in England West Indies retain their title ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en Cricket World Cup 2015 Australia v Bangladesh washed out by rain BBC 21 Februarie 2015 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2019 Besoek op 21 Julie 2019 Verdere leesstof Wysig en Murray Peter 2019 World Cup Cricket A Complete History G2 Entertainment ISBN 978 1 78281 491 7 en Roberts Andrew 2019 A History amp Guide to the Cricket World Cup Pen amp Sword Books Limited ISBN 978 1 5267 5361 8 en Walker Phil Harman Reynolds 2019 The Official History of the ICC Cricket World Cup Jellyfish Publishing Solutions ISBN 978 1 909811 47 8 en Browning Mark Grapsas James 2014 A Complete History of World Cup Cricket New Holland Publishers en Alter James 2011 The History of World Cup Cricket Roli Books ISBN 978 8174368416 en Browning Mark 1999 A complete history of World Cup Cricket 1975 1999 Simon amp Schuster ISBN 0 7318 0833 9 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Krieketwereldbeker 1979 en England The World Cup 1979 en Prudential World Cup 1979 en The Prudential World Cup 1979 en Prudential World Cup 1979 Matches en Prudential Cup 79 op IMDb Krieketwereldbeker Engeland 1975 Engeland 1979 Engeland Wallis 1983 Indie Pakistan 1987 Australie Nieu Seeland 1992 Pakistan Indie Sri Lanka 1996 Engeland Skotland Wallis Ierland Nederland 1999 Suid Afrika Zimbabwe Kenia 2003 Wes Indie 2007 Indie Sri Lanka Bangladesj 2011 Australie Nieu Seeland 2015 Engeland Wallis 2019 Indie 2023 2027Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Krieketwereldbeker 1979 amp ol,