×
Krieketwêreldbeker 1975

Die Krieketwêreldbeker 1975 (Engels: 1975 Cricket World Cup) het van 7 tot en met 21 Junie 1975 in Engeland plaasgevind. Dit was die eerste krieketwêreldbeker in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die Internasionale Krieketkonferensie (IKK) aangebied is. Die Krieketwêreldbeker 1975 is deur die Britse finansiële en versekeringsmaatskappy Prudential plc geborg en staan dus amptelik as die Prudentialbeker 1975 bekend.

Krieketwêreldbeker 1975
Datums 7 Junie – 21 Junie
Bestuurder Internasionale Krieketkonferensie (IKK)
Krieketformaat Internasionale eendagkrieket (EDI)
Toernooiformaat Groep- en uitklopfase
Gashere Engeland
Kampioen Wes-Indië (1ste titel)
Naaswenner Australië
Deelnemers 8
Wedstryde gespeel 15
Bywoning 158 000 (10 533 per wedstryd)
Meeste lopies Glenn Turner (333)
Meeste paaltjies Gary Gilmour (11)
← Geen
1979
Die Prudentialbeker vir die krieketwêreldbekertoernooie van 1975, 1979 en 1983

Agt nasionale krieketspanne het aan die Krieketwêreldbeker 1975 deelgeneem: Die destydse ses toetskrieketlande (Australië, Engeland, Indië, Nieu-Seeland, Pakistan en Wes-Indië), saam met die voorste geassosieerde lid Sri Lanka en, vir die enigste keer, Oos-Afrika. Vir die Oos-Afrikaanse span is krieketspelers uit die lande Kenia, Tanzanië, Uganda en Zambië uitgenooi. Die spanne is in twee groepe van vier spanne elk verdeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne van die groep gespeel het. Die boonste twee spanne van elke groep het hierna vir die halfeindrondte gekwalifiseer en die wenners van hierdie wedstryde het in die eindstryd ontmoet. Elke wedstryd het uit 60 boulbeurte per span bestaan en is in tradisionele wit klere en met rooi balle gespeel; almal is bedags gespeel en het dus vroeg in die oggend begin.

Die konsep van eendagkrieket was nog in die vroeë stadiums en tussen 1971 en 1975 is net 18 sulke wedstryde tussen die toetslande gespeel. Suid-Afrika kon nie aan die krieketwêreldbeker deelneem nie as gevolg van ’n sportboikot teen dié land.

Engeland, Nieu-Seeland, Wes-Indië en Australië het vir die halfeindrondte gekwalifiseer en dit was tot dusver die enigste krieketwêreldbeker, waartydens geen span van die Indiese subkontinent vir die uitklopfase gekwalifiseer het nie. Australië het Engeland en Wes-Indië het Nieu-Seeland geklop, voordat Wes-Indië – die gunsteling vóór dié toernooi – Australië in die eindstryd op Lord’s in Londen met 17 lopies verslaan en sodoende die eerste krieketwêreldbekerwenners geword het.

Die openingswedstryd van die toernooi is deur een van die mees bisarre kolfpogings in die eendaggeskiedenis, Indië se Sunil Gavaskar s’n, gekenmerk. Nadat Engeland 334/4 aangeteken het, met Dennis Amiss wat 137 lopies behaal het, het Gavaskar deur die volle 60 boulbeurte geslaan vir 36 lopies nie uit nie, met verskeie invalle van ongelukkige Indiese aanhangers tot gevolg.

Inhoud

Volgens die IKK het net Engeland aan die nodige vereistes voldoen om die eerste drie krieketwêreldbekertoernooie van 1975, 1979 en 1983 te huisves, vervolgens is dié toernooie aan Engeland toegeken.

Die volgende agt spanne het vir die Krieketwêreldbeker 1975 gekwalifiseer: Australië, Engeland (gasheer), Indië, Nieu-Seeland, Pakistan en Wes-Indië het as volle lede van die Internasionale Krieketkonferensie met toetskrieketstatus outomaties vir die Krieketwêreldbeker 1975 gekwalifiseer. Sri Lanka en Oos-Afrika was die enigste twee spanne sonder toetsstatus en is uitgenooi om die oorblywende twee plekke te vul.

Uitslag van die kwalifisering:

Gekwalifiseer as volle lid van Internasionale Krieketkonferensie (IKK)

Uitgenooi deur die IKK

Nie deelgeneem nie

Span Kwalifiseringmetode Vorige beste prestasie Rang Groep
Engeland Gasheer Debuut 1 A
Australië Volle lede Debuut 3 B
Indië Debuut 5 A
Nieu-Seeland Debuut 4 A
Pakistan Debuut 6 B
Wes-Indië Debuut 2 B
Oos-Afrika Uitgenooi Debuut A
Sri Lanka Debuut B

Die eerste krieketwêreldbeker is in Engeland se ses tradisionele toetskrieketstadions gespeel. Altesaam 15 wedstryde is tydens die Krieketwêreldbeker 1975 gespeel, waarvan twee halfeindstryde en een eindstryd.

Londen, Groter Londen
Krieketwêreldbeker 1975 (Engeland)
Londen, Groter Londen
Lord’s The Oval
51°31′45.84″N0°10′21.72″W /51.5294000°N 0.1727000°W /51.5294000; -0.1727000 (Lord’s) 51°29′1″N0°6′54″W /51.48361°N 0.11500°W /51.48361; -0.11500 (The Oval)
Kapasiteit: 30 000 Kapasiteit: 23 500
Birmingham, Wes-Midlands Manchester, Groter Manchester
Edgbaston Old Trafford
52°27′20.93″N1°54′08.96″W /52.4558139°N 1.9024889°W /52.4558139; -1.9024889 (Edgbaston) 53°27′22.85″N2°17′12.34″W /53.4563472°N 2.2867611°W /53.4563472; -2.2867611 (Old Trafford)
Kapasiteit: 21 000 Kapasiteit: 19 000
Nottingham, Nottinghamshire Leeds, Wes-Yorkshire
Trent Bridge Headingley
52°56′12.78″N1°07′55.78″W /52.9368833°N 1.1321611°W /52.9368833; -1.1321611 (Trent Bridge) 53°49′3.58″N1°34′55.12″W /53.8176611°N 1.5819778°W /53.8176611; -1.5819778 (Headingley)
Kapasiteit: 15 350 Kapasiteit: 14 000

Die volgende tabel dui die Krieketwêreldbeker 1975 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase en ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Sa
7
So
8
Ma
9
Di
10
Wo
11
Do
12
Vr
13
Sa
14
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Uitklopfase
Junie
So
15
Ma
16
Di
17
Wo
18
Do
19
Vr
20
Sa
21
Uitklopfase 2 1
Legende

Groepwedstryde

Uitklopfase

Eindstryd

In twee groepe van vier spanne elk het elke span een keer teen al die ander spanne wedstryde gespeel; vir ’n oorwinning is vier punte, terwyl vir ’n gelykop of geen uitslag twee punte toegeken is. Die twee boonste spanne van albei groepe het vir die halfeindrondte gekwalifiseer, waarvan albei wenners tot die eindstryd gevorder het. Altesaam 15 wedstryde is gespeel, waarvan 12 tydens die groepfase en drie in die uitklopfase, insluitende die eindstryd.

Groepfase

Groep A

Span Wed Wen Ver GU LT Pte
Engeland 3 3 0 0 +4.94 12
Nieu-Seeland 3 2 1 0 +4.07 8
Indië 3 1 2 0 +3.24 4
Oos-Afrika 3 0 3 0 +1.90 0
7 Junie 1975

Engeland
334/4 (60 boulbeurte)
t
Indië
132/3 (60 boulbeurte)
Dennis Amiss 137 (147)
Syed Abid Ali 2/58 (12 boulbeurte)
Gundappa Viswanath 37 (59)
Peter Lever 1/16 (10 boulbeurte)
Engeland wen met 202 lopies
Lord’s, Londen
Skeidsregters: David Constant (Eng) en John Langridge (Eng)
Speler van die wedstryd: Dennis Amiss (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Anshuman Gaekwad, Mohinder Amarnath en Karsan Ghavri (almal Ind) het hul EDI-debuut gemaak.
7 Junie 1975

Nieu-Seeland
309/5 (60 boulbeurte)
t
Oos-Afrika
128/8 (60 boulbeurte)
Glenn Turner 171* (201)
Parbhu Nana 1/34 (12 boulbeurte)
Frasat Ali 45 (123)
Dayle Hadlee 3/21 (12 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 181 lopies
Edgbaston, Birmingham
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Arthur Fagg (Eng)
Speler van die wedstryd: Glenn Turner (NZ)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Frasat Ali, Harilal Shah, Jawahir Shah, Hamish McLeod, Mehmood Quaraishy, John Nagenda, Parbhu Nana, Ramesh Sethi, Shiraz Sumar, Samuel Walusimbi en Zulfiqar Ali (almal Oos-Afrika), asook Brian McKechnie (NZ) het hul EDI-debuut gemaak.
  • Glenn Turner (NZ) se 171* is met 201 aflewerings die langste individuele kolfbeurt in die EDI-geskiedenis.
11 Junie 1975

Engeland
266/6 (60 boulbeurte)
t
Nieu-Seeland
186 almal uit (60 boulbeurte)
Keith Fletcher 131 (147)
Richard Collinge 2/43 (12 boulbeurte)
John Morrison 55 (85)
Tony Greig 4/45 (12 boulbeurte)
Engeland wen met 80 lopies
Trent Bridge, Nottingham
Skeidsregters: Bill Alley (Eng) en Tom Spencer (Eng)
Speler van die wedstryd: Keith Fletcher (Eng)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
11 Junie 1975

Oos-Afrika
120 almal uit (55.3 boulbeurte)
t
Indië
123/0 (29.5 boulbeurte)
Jawahir Shah 37 (84)
Madan Lal 3/15 (9.3 boulbeurte)
Sunil Gavaskar 65* (86)
Frasat Ali 0/17 (6 boulbeurte)
Indië wen met 10 paaltjies
Headingley, Leeds
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Arthur Jepson (Eng)
Speler van die wedstryd: Farokh Engineer (Ind)
  • Oos-Afrika het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Praful Mehta, Don Pringle en Yunus Badat (almal Oos-Afrika) het hul EDI-debuut gemaak.
14 Junie 1975

Engeland
290/5 (60 boulbeurte)
t
Oos-Afrika
94 almal uit (52.3 boulbeurte)
Dennis Amiss 88 (116)
Zulfiqar Ali 3/63 (12 boulbeurte)
Ramesh Sethi 30 (102)
John Snow 4/11 (12 boulbeurte)
Engeland wen met 196 lopies
Edgbaston, Birmingham
Skeidsregters: Bill Alley (Eng) en John Langridge (Eng)
Speler van die wedstryd: John Snow (Eng)
  • Oos-Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
14 Junie 1975

Indië
230 almal uit (60 boulbeurte)
t
Nieu-Seeland
233/6 (58.5 boulbeurte)
Syed Abid Ali 70 (98)
Brian McKechnie 3/49 (12 boulbeurte)
Glenn Turner 114* (177)
Syed Abid Ali 2/35 (12 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 4 paaltjies
Old Trafford, Manchester
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en Arthur Fagg (Eng)
Speler van die wedstryd: Glenn Turner (NZ)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.

Groep B

Span Wed Wen Ver GU LT Pte
Wes-Indië 3 3 0 0 +4.35 12
Australië 3 2 1 0 +4.43 8
Pakistan 3 1 2 0 +4.45 4
Sri Lanka 3 0 3 0 +2.78 0
7 Junie 1975

Australië
278/7 (60 boulbeurte)
t
Pakistan
205 almal uit (53 boulbeurte)
Ross Edwards 80* (94)
Naseer Malik 2/37 (12 boulbeurte)
Majid Khan 65 (76)
Dennis Lillee 5/34 (12 boulbeurte)
Australië wen met 73 lopies
Headingley, Leeds
Skeidsregters: Bill Alley (Eng) en Tom Spencer (Eng)
Speler van die wedstryd: Dennis Lillee (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Rick McCosker en Alan Turner (albei Aus), asook Naseer Malik (Pak) het hul EDI-debuut gemaak.
7 Junie 1975

Sri Lanka
86 almal uit (37.2 boulbeurte)
t
Wes-Indië
87/1 (20.4 boulbeurte)
Somachandra de Silva 21 (54)
Bernard Julien 4/20 (12 boulbeurte)
Roy Fredericks 33 (38)
Somachandra de Silva 1/33 (8 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 9 paaltjies
Old Trafford, Manchester
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en Arthur Jepson (Eng)
Speler van die wedstryd: Bernard Julien (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Somachandra de Silva, Ranjit Fernando, David Heyn, Lalith Kaluperuma, Duleep Mendis, Tony Opatha, Mevan Pieris, Anura Ranasinghe, Anura Tennekoon, Michael Tissera en Bandula Warnapura (almal SL), asook Viv Richards en Andy Roberts (albei WI) het hul EDI-debuut gemaak.
11 Junie 1975

Australië
328/5 (60 boulbeurte)
t
Sri Lanka
276/4 (60 boulbeurte)
Alan Turner 101 (113)
Somachandra de Silva 2/60 (12 boulbeurte)
Sunil Wettimuny 53* (102)
Ian Chappell 2/14 (4 boulbeurte)
Australië wen met 52 lopies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en Arthur Fagg (Eng)
Speler van die wedstryd: Alan Turner (Aus)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Sunil Wettimuny (SL) het sy EDI-debuut gemaak.
  • Duleep Mendis (SL) het met pyn by 150/2 afgetree.
  • Sunil Wettimuny (SL) het met pyn by 164/2 afgetree.
11 Junie 1975

Pakistan
266/7 (60 boulbeurte)
t
Wes-Indië
267/9 (59.4 boulbeurte)
Majid Khan 60 (108)
Viv Richards 1/21 (4 boulbeurte)
Deryck Murray 61* (76)
Sarfraz Nawaz 4/44 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 1 paaltjie
Edgbaston, Birmingham
Skeidsregters: David Constant (Eng) en John Langridge (Eng)
Speler van die wedstryd: Sarfraz Nawaz (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Javed Miandad en Pervez Mir (albei Pak), asook Gordon Greenidge (WI) het hul EDI-debuut gemaak.
14 Junie 1975

Australië
192 almal uit (53.4 boulbeurte)
t
Wes-Indië
195/3 (46 boulbeurte)
Ross Edwards 58 (74)
Andy Roberts 3/39 (10.4 boulbeurte)
Alvin Kallicharran 78 (83)
Ashley Mallett 1/35 (11 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 7 paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en David Constant (Eng)
Speler van die wedstryd: Alvin Kallicharran (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
14 Junie 1975

Pakistan
330/6 (60 boulbeurte)
t
Sri Lanka
138 almal uit (50.1 boulbeurte)
Zaheer Abbas 97 (89)
Bandula Warnapura 3/42 (8 boulbeurte)
Anura Tennekoon 30 (36)
Imran Khan 3/15 (7.1 boulbeurte)
Pakistan wen met 192 lopies
Trent Bridge, Nottingham
Skeidsregters: Arthur Jepson (Eng) en Tom Spencer (Eng)
Speler van die wedstryd: Zaheer Abbas (Pak)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Ajit de Silva (SL) het sy EDI-debuut gemaak.

Uitklopfase

Halfeindrondte Eindrondte
18 Junie – Leeds
Engeland 93
Australië 94/6 21 Junie – Londen
Australië 274
18 Junie – Londen Wes-Indië 281/8
Nieu-Seeland 158
Wes-Indië 159/5

Halfeindrondte

18 Junie 1975

Engeland
93 almal uit (36.2 boulbeurte)
t
Australië
94/6 (28.4 boulbeurte)
Mike Denness 27 (60)
Gary Gilmour 6/14 (12 boulbeurte)
Gary Gilmour 28* (28)
Chris Old 3/29 (7 boulbeurte)
Australië wen met 4 paaltjies
Headingley, Leeds
Skeidsregters: Bill Alley (Eng) en David Constant (Eng)
Speler van die wedstryd: Gary Gilmour (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
18 Junie 1975

Nieu-Seeland
158 almal uit (52.2 boulbeurte)
t
Wes-Indië
159/5 (40.1 boulbeurte)
Geoff Howarth 51 (93)
Bernard Julien 4/27 (12 boulbeurte)
Alvin Kallicharran 72 (92)
Richard Collinge 3/28 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 5 paaltjies
The Oval, Londen
Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en Arthur Fagg (Eng)
Speler van die wedstryd: Alvin Kallicharran (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.

Eindstryd

21 Junie 1975

Wes-Indië
291/8 (60 boulbeurte)
t
Australië
274 (58.4 boulbeurte)
Clive Lloyd 102 (85)
Gary Gilmour 5/48 (12 boulbeurte)
Ian Chappell 62 (93)
Keith Boyce 4/50 (12 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 17 lopies
Lord’s, Londen
Bywoning: 26 000
Skeidsregters: Dickie Bird (Eng) en Tom Spencer (Eng)
Speler van die wedstryd: Clive Lloyd (WI)
  • Australië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.


Krieketwêreldkampioen 1975
Wes-Indië

Finale puntestand

Hierdie tabel toon die finale puntestand van al agt deelnemende nasionale krieketspanne in die Krieketwêreldbeker 1975.

Uitslag van die Krieketwêreldbeker 1975:

Kampioen

Naaswenner

Halfeindrondte

Groepfase

Nie deelgeneem nie

Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver LV LT +/– LT Pte
Finaliste
1 Wes-Indië B 5 5 0 0 999 976 +23 20
2 Australië B 5 3 0 2 1166 1060 +106 12
In die halfeindrondte uitgeskakel
3 Engeland A 4 3 0 1 983 506 +477 12
4 Nieu-Seeland A 4 3 0 1 886 783 +103 12
In die groepfase uitgeskakel
5 Pakistan B 3 1 0 2 801 682 +119 +4.45 4
6 Indië A 3 1 0 2 485 687 –202 +3.24 4
7 Sri Lanka B 3 0 0 3 500 745 –245 +2.78 0
8 Oos-Afrika A 3 0 0 3 342 722 –380 +1.90 0

Meeste lopies en paaltjies

Meeste lopies:
Naam Lopies
1 Glenn Turner 333
2 Dennis Amiss 243
3 Majid Khan 209
4 Keith Fletcher 207
5 Alan Turner 201
Meeste paaltjies:
Naam Paaltjies
1 Gary Gilmour 11
2 Bernard Julien 10
Keith Boyce
4 Dayle Hadlee 8
Andy Roberts
Dennis Lillee
  1. (en) . ESPNcricinfo. 21 Junie 1975. vanaf die oorspronklike op 29 November 2018. Besoek op21 Julie 2019.
  2. (en) . ESPNcricinfo. 21 Junie 1975. vanaf die oorspronklike op 29 November 2018. Besoek op21 Julie 2019.
  3. (en) . Asian Age. 8 Junie 2019. vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  4. (en) . ESPNcricinfo. 12 Februarie 2011. vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  5. (en) . ESPNcricinfo. 31 Januarie 2015. vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  6. (en) . Dawn. 9 Februarie 2011. vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  7. (en) . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  8. (en) . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  9. (en) Lynch, Steven (3 Junie 2008). . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  10. (en) . ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019. Besoek op21 Julie 2019.
  • (en) Murray, Peter (2019). World Cup Cricket – A Complete History. G2 Entertainment. ISBN 978-1-78281-491-7.
  • (en) Roberts, Andrew (2019). A History & Guide to the Cricket World Cup. Pen & Sword Books Limited. ISBN 978-1-5267-5361-8.
  • (en) Walker, Phil; Harman, Reynolds (2019). . Jellyfish Publishing Solutions. ISBN 978-1-909811-47-8.
  • (en) Browning, Mark; Grapsas, James (2014). . New Holland Publishers.
  • (en) Alter, James (2011). The History of World Cup Cricket. Roli Books. ISBN 978-8174368416.
  • (en) Browning, Mark (1999). A complete history of World Cup Cricket 1975–1999. Simon & Schuster. ISBN 0-7318-0833-9.
  • (en)
  • (en)
  • (en)
  • (en)
  • (en) op IMDb


Publikasie datum: Augustus 16, 2021

krieketwêreldbeker, 1975, engels, 1975, cricket, world, junie, 1975, engeland, plaasgevind, eerste, krieketwêreldbeker, internasionale, eendagkrieket, deur, internasionale, krieketkonferensie, aangebied, deur, britse, finansiële, versekeringsmaatskappy, pruden. Die Krieketwereldbeker 1975 Engels 1975 Cricket World Cup het van 7 tot en met 21 Junie 1975 in Engeland plaasgevind Dit was die eerste krieketwereldbeker in internasionale eendagkrieket EDI wat deur die Internasionale Krieketkonferensie IKK aangebied is Die Krieketwereldbeker 1975 is deur die Britse finansiele en versekeringsmaatskappy Prudential plc geborg en staan dus amptelik as die Prudentialbeker 1975 bekend Krieketwereldbeker 1975Datums 7 Junie 21 JunieBestuurder Internasionale Krieketkonferensie IKK Krieketformaat Internasionale eendagkrieket EDI Toernooiformaat Groep en uitklopfaseGashere EngelandKampioen Wes Indie 1ste titel Naaswenner AustralieDeelnemers 8Wedstryde gespeel 15Bywoning 158 000 10 533 per wedstryd Meeste lopies Glenn Turner 333 1 Meeste paaltjies Gary Gilmour 11 2 Geen1979 Die Prudentialbeker vir die krieketwereldbekertoernooie van 1975 1979 en 1983 Agt nasionale krieketspanne het aan die Krieketwereldbeker 1975 deelgeneem Die destydse ses toetskrieketlande Australie Engeland Indie Nieu Seeland Pakistan en Wes Indie saam met die voorste geassosieerde lid Sri Lanka en vir die enigste keer Oos Afrika Vir die Oos Afrikaanse span is krieketspelers uit die lande Kenia Tanzanie Uganda en Zambie uitgenooi Die spanne is in twee groepe van vier spanne elk verdeel waarvan elke span een keer teen al die ander spanne van die groep gespeel het Die boonste twee spanne van elke groep het hierna vir die halfeindrondte gekwalifiseer en die wenners van hierdie wedstryde het in die eindstryd ontmoet Elke wedstryd het uit 60 boulbeurte per span bestaan en is in tradisionele wit klere en met rooi balle gespeel almal is bedags gespeel en het dus vroeg in die oggend begin Die konsep van eendagkrieket was nog in die vroee stadiums en tussen 1971 en 1975 is net 18 sulke wedstryde tussen die toetslande gespeel 3 Suid Afrika kon nie aan die krieketwereldbeker deelneem nie as gevolg van n sportboikot teen die land Engeland Nieu Seeland Wes Indie en Australie het vir die halfeindrondte gekwalifiseer en dit was tot dusver die enigste krieketwereldbeker waartydens geen span van die Indiese subkontinent vir die uitklopfase gekwalifiseer het nie Australie het Engeland en Wes Indie het Nieu Seeland geklop voordat Wes Indie die gunsteling voor die toernooi Australie in die eindstryd op Lord s in Londen met 17 lopies verslaan en sodoende die eerste krieketwereldbekerwenners geword het Die openingswedstryd van die toernooi is deur een van die mees bisarre kolfpogings in die eendaggeskiedenis Indie se Sunil Gavaskar s n gekenmerk Nadat Engeland 334 4 aangeteken het met Dennis Amiss wat 137 lopies behaal het het Gavaskar deur die volle 60 boulbeurte geslaan vir 36 lopies nie uit nie met verskeie invalle van ongelukkige Indiese aanhangers tot gevolg 4 Inhoud 1 Toewysing 2 Deelnemers 3 Stadions 4 Kalender 5 Wedstryde 5 1 Groepfase 5 1 1 Groep A 5 1 2 Groep B 5 2 Uitklopfase 5 2 1 Halfeindrondte 5 2 2 Eindstryd 6 Statistiek 6 1 Finale puntestand 6 2 Meeste lopies en paaltjies 7 Verwysings 8 Verdere leesstof 9 Eksterne skakelsToewysing WysigVolgens die IKK het net Engeland aan die nodige vereistes voldoen om die eerste drie krieketwereldbekertoernooie van 1975 1979 en 1983 te huisves vervolgens is die toernooie aan Engeland toegeken 5 6 Deelnemers WysigDie volgende agt spanne het vir die Krieketwereldbeker 1975 gekwalifiseer Australie Engeland gasheer Indie Nieu Seeland Pakistan en Wes Indie het as volle lede van die Internasionale Krieketkonferensie met toetskrieketstatus outomaties vir die Krieketwereldbeker 1975 gekwalifiseer Sri Lanka en Oos Afrika was die enigste twee spanne sonder toetsstatus en is uitgenooi om die oorblywende twee plekke te vul 7 Uitslag van die kwalifisering Gekwalifiseer as volle lid van Internasionale Krieketkonferensie IKK Uitgenooi deur die IKK Nie deelgeneem nie Span Kwalifiseringmetode Vorige beste prestasie Rang Groep Engeland Gasheer Debuut 1 A Australie Volle lede Debuut 3 B Indie Debuut 5 A Nieu Seeland Debuut 4 A Pakistan Debuut 6 B Wes Indie Debuut 2 B Oos Afrika Uitgenooi Debuut A Sri Lanka Debuut BStadions WysigDie eerste krieketwereldbeker is in Engeland se ses tradisionele toetskrieketstadions gespeel Altesaam 15 wedstryde is tydens die Krieketwereldbeker 1975 gespeel waarvan twee halfeindstryde en een eindstryd Londen Groter Londen Lord s The Oval Nottingham Birmingham Leeds ManchesterKrieketwereldbeker 1975 Engeland Londen Groter LondenLord s The Oval51 31 45 84 N 0 10 21 72 W 51 5294000 N 0 1727000 W 51 5294000 0 1727000 Lord s 51 29 1 N 0 6 54 W 51 48361 N 0 11500 W 51 48361 0 11500 The Oval Kapasiteit 30 000 Kapasiteit 23 500 Birmingham Wes Midlands Manchester Groter ManchesterEdgbaston Old Trafford52 27 20 93 N 1 54 08 96 W 52 4558139 N 1 9024889 W 52 4558139 1 9024889 Edgbaston 53 27 22 85 N 2 17 12 34 W 53 4563472 N 2 2867611 W 53 4563472 2 2867611 Old Trafford Kapasiteit 21 000 Kapasiteit 19 000 Nottingham Nottinghamshire Leeds Wes YorkshireTrent Bridge Headingley52 56 12 78 N 1 07 55 78 W 52 9368833 N 1 1321611 W 52 9368833 1 1321611 Trent Bridge 53 49 3 58 N 1 34 55 12 W 53 8176611 N 1 5819778 W 53 8176611 1 5819778 Headingley Kapasiteit 15 350 Kapasiteit 14 000 Kalender WysigDie volgende tabel dui die Krieketwereldbeker 1975 se daaglikse program aan n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase en n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi Groepfase Junie Sa 7 So 8 Ma 9 Di 10 Wo 11 Do 12 Vr 13 Sa 14Groep A 2 2 2Groep B 2 2 2Uitklopfase Junie So 15 Ma 16 Di 17 Wo 18 Do 19 Vr 20 Sa 21Uitklopfase 2 1 Legende Groepwedstryde Uitklopfase EindstrydWedstryde WysigIn twee groepe van vier spanne elk het elke span een keer teen al die ander spanne wedstryde gespeel vir n oorwinning is vier punte terwyl vir n gelykop of geen uitslag twee punte toegeken is Die twee boonste spanne van albei groepe het vir die halfeindrondte gekwalifiseer waarvan albei wenners tot die eindstryd gevorder het Altesaam 15 wedstryde is gespeel waarvan 12 tydens die groepfase en drie in die uitklopfase insluitende die eindstryd 8 Groepfase Wysig Groep A Wysig Span Wed Wen Ver GU LT Pte Engeland 3 3 0 0 4 94 12 Nieu Seeland 3 2 1 0 4 07 8 Indie 3 1 2 0 3 24 4 Oos Afrika 3 0 3 0 1 90 07 Junie 1975 Telkaart Engeland 334 4 60 boulbeurte t Indie 132 3 60 boulbeurte Dennis Amiss 137 147 Syed Abid Ali 2 58 12 boulbeurte Gundappa Viswanath 37 59 Peter Lever 1 16 10 boulbeurte Engeland wen met 202 lopiesLord s Londen Skeidsregters David Constant Eng en John Langridge Eng Speler van die wedstryd Dennis Amiss Eng Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf Anshuman Gaekwad Mohinder Amarnath en Karsan Ghavri almal Ind het hul EDI debuut gemaak 7 Junie 1975 Telkaart Nieu Seeland 309 5 60 boulbeurte t Oos Afrika 128 8 60 boulbeurte Glenn Turner 171 201 Parbhu Nana 1 34 12 boulbeurte Frasat Ali 45 123 Dayle Hadlee 3 21 12 boulbeurte Nieu Seeland wen met 181 lopiesEdgbaston Birmingham Skeidsregters Dickie Bird Eng en Arthur Fagg Eng Speler van die wedstryd Glenn Turner NZ Nieu Seeland het die loot gewen en verkies om te kolf Frasat Ali Harilal Shah Jawahir Shah Hamish McLeod Mehmood Quaraishy John Nagenda Parbhu Nana Ramesh Sethi Shiraz Sumar Samuel Walusimbi en Zulfiqar Ali almal Oos Afrika asook Brian McKechnie NZ het hul EDI debuut gemaak Glenn Turner NZ se 171 is met 201 aflewerings die langste individuele kolfbeurt in die EDI geskiedenis 9 11 Junie 1975 Telkaart Engeland 266 6 60 boulbeurte t Nieu Seeland 186 almal uit 60 boulbeurte Keith Fletcher 131 147 Richard Collinge 2 43 12 boulbeurte John Morrison 55 85 Tony Greig 4 45 12 boulbeurte Engeland wen met 80 lopiesTrent Bridge Nottingham Skeidsregters Bill Alley Eng en Tom Spencer Eng Speler van die wedstryd Keith Fletcher Eng Nieu Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen 11 Junie 1975 Telkaart Oos Afrika 120 almal uit 55 3 boulbeurte t Indie 123 0 29 5 boulbeurte Jawahir Shah 37 84 Madan Lal 3 15 9 3 boulbeurte Sunil Gavaskar 65 86 Frasat Ali 0 17 6 boulbeurte Indie wen met 10 paaltjiesHeadingley Leeds Skeidsregters Dickie Bird Eng en Arthur Jepson Eng Speler van die wedstryd Farokh Engineer Ind Oos Afrika het die loot gewen en verkies om te kolf Praful Mehta Don Pringle en Yunus Badat almal Oos Afrika het hul EDI debuut gemaak 14 Junie 1975 Telkaart Engeland 290 5 60 boulbeurte t Oos Afrika 94 almal uit 52 3 boulbeurte Dennis Amiss 88 116 Zulfiqar Ali 3 63 12 boulbeurte Ramesh Sethi 30 102 John Snow 4 11 12 boulbeurte Engeland wen met 196 lopiesEdgbaston Birmingham Skeidsregters Bill Alley Eng en John Langridge Eng Speler van die wedstryd John Snow Eng Oos Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen 14 Junie 1975 Telkaart Indie 230 almal uit 60 boulbeurte t Nieu Seeland 233 6 58 5 boulbeurte Syed Abid Ali 70 98 Brian McKechnie 3 49 12 boulbeurte Glenn Turner 114 177 Syed Abid Ali 2 35 12 boulbeurte Nieu Seeland wen met 4 paaltjiesOld Trafford Manchester Skeidsregters Lloyd Budd Eng en Arthur Fagg Eng Speler van die wedstryd Glenn Turner NZ Indie het die loot gewen en verkies om te kolf Groep B Wysig Span Wed Wen Ver GU LT Pte Wes Indie 3 3 0 0 4 35 12 Australie 3 2 1 0 4 43 8 Pakistan 3 1 2 0 4 45 4 Sri Lanka 3 0 3 0 2 78 07 Junie 1975 Telkaart Australie 278 7 60 boulbeurte t Pakistan 205 almal uit 53 boulbeurte Ross Edwards 80 94 Naseer Malik 2 37 12 boulbeurte Majid Khan 65 76 Dennis Lillee 5 34 12 boulbeurte Australie wen met 73 lopiesHeadingley Leeds Skeidsregters Bill Alley Eng en Tom Spencer Eng Speler van die wedstryd Dennis Lillee Aus Australie het die loot gewen en verkies om te kolf Rick McCosker en Alan Turner albei Aus asook Naseer Malik Pak het hul EDI debuut gemaak 7 Junie 1975 Telkaart Sri Lanka 86 almal uit 37 2 boulbeurte t Wes Indie 87 1 20 4 boulbeurte Somachandra de Silva 21 54 Bernard Julien 4 20 12 boulbeurte Roy Fredericks 33 38 Somachandra de Silva 1 33 8 boulbeurte Wes Indie wen met 9 paaltjiesOld Trafford Manchester Skeidsregters Lloyd Budd Eng en Arthur Jepson Eng Speler van die wedstryd Bernard Julien WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Somachandra de Silva Ranjit Fernando David Heyn Lalith Kaluperuma Duleep Mendis Tony Opatha Mevan Pieris Anura Ranasinghe Anura Tennekoon Michael Tissera en Bandula Warnapura almal SL asook Viv Richards en Andy Roberts albei WI het hul EDI debuut gemaak 11 Junie 1975 Telkaart Australie 328 5 60 boulbeurte t Sri Lanka 276 4 60 boulbeurte Alan Turner 101 113 Somachandra de Silva 2 60 12 boulbeurte Sunil Wettimuny 53 102 Ian Chappell 2 14 4 boulbeurte Australie wen met 52 lopiesThe Oval Londen Skeidsregters Lloyd Budd Eng en Arthur Fagg Eng Speler van die wedstryd Alan Turner Aus Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Sunil Wettimuny SL het sy EDI debuut gemaak Duleep Mendis SL het met pyn by 150 2 afgetree Sunil Wettimuny SL het met pyn by 164 2 afgetree 11 Junie 1975 Telkaart Pakistan 266 7 60 boulbeurte t Wes Indie 267 9 59 4 boulbeurte Majid Khan 60 108 Viv Richards 1 21 4 boulbeurte Deryck Murray 61 76 Sarfraz Nawaz 4 44 12 boulbeurte Wes Indie wen met 1 paaltjieEdgbaston Birmingham Skeidsregters David Constant Eng en John Langridge Eng Speler van die wedstryd Sarfraz Nawaz Pak Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf Javed Miandad en Pervez Mir albei Pak asook Gordon Greenidge WI het hul EDI debuut gemaak 14 Junie 1975 Telkaart Australie 192 almal uit 53 4 boulbeurte t Wes Indie 195 3 46 boulbeurte Ross Edwards 58 74 Andy Roberts 3 39 10 4 boulbeurte Alvin Kallicharran 78 83 Ashley Mallett 1 35 11 boulbeurte Wes Indie wen met 7 paaltjiesThe Oval Londen Skeidsregters Dickie Bird Eng en David Constant Eng Speler van die wedstryd Alvin Kallicharran WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen 14 Junie 1975 Telkaart Pakistan 330 6 60 boulbeurte t Sri Lanka 138 almal uit 50 1 boulbeurte Zaheer Abbas 97 89 Bandula Warnapura 3 42 8 boulbeurte Anura Tennekoon 30 36 Imran Khan 3 15 7 1 boulbeurte Pakistan wen met 192 lopiesTrent Bridge Nottingham Skeidsregters Arthur Jepson Eng en Tom Spencer Eng Speler van die wedstryd Zaheer Abbas Pak Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Ajit de Silva SL het sy EDI debuut gemaak Uitklopfase Wysig Halfeindrondte Eindrondte 18 Junie Leeds Engeland 93 Australie 94 6 21 Junie Londen Australie 27418 Junie Londen Wes Indie 281 8 Nieu Seeland 158 Wes Indie 159 5 Halfeindrondte Wysig 18 Junie 1975 Telkaart Engeland 93 almal uit 36 2 boulbeurte t Australie 94 6 28 4 boulbeurte Mike Denness 27 60 Gary Gilmour 6 14 12 boulbeurte Gary Gilmour 28 28 Chris Old 3 29 7 boulbeurte Australie wen met 4 paaltjiesHeadingley Leeds Skeidsregters Bill Alley Eng en David Constant Eng Speler van die wedstryd Gary Gilmour Aus Australie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen 18 Junie 1975 Telkaart Nieu Seeland 158 almal uit 52 2 boulbeurte t Wes Indie 159 5 40 1 boulbeurte Geoff Howarth 51 93 Bernard Julien 4 27 12 boulbeurte Alvin Kallicharran 72 92 Richard Collinge 3 28 12 boulbeurte Wes Indie wen met 5 paaltjiesThe Oval Londen Skeidsregters Lloyd Budd Eng en Arthur Fagg Eng Speler van die wedstryd Alvin Kallicharran WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Eindstryd Wysig 21 Junie 1975 Telkaart Wes Indie 291 8 60 boulbeurte t Australie 274 58 4 boulbeurte Clive Lloyd 102 85 Gary Gilmour 5 48 12 boulbeurte Ian Chappell 62 93 Keith Boyce 4 50 12 boulbeurte Wes Indie wen met 17 lopiesLord s Londen Bywoning 26 000 10 Skeidsregters Dickie Bird Eng en Tom Spencer Eng Speler van die wedstryd Clive Lloyd WI Australie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Krieketwereldkampioen 1975 Wes IndieStatistiek WysigFinale puntestand Wysig Hierdie tabel toon die finale puntestand van al agt deelnemende nasionale krieketspanne in die Krieketwereldbeker 1975 Uitslag van die Krieketwereldbeker 1975 Kampioen Naaswenner Halfeindrondte Groepfase Nie deelgeneem nie Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver LV LT LT PteFinaliste1 Wes Indie B 5 5 0 0 999 976 23 202 Australie B 5 3 0 2 1166 1060 106 12In die halfeindrondte uitgeskakel3 Engeland A 4 3 0 1 983 506 477 124 Nieu Seeland A 4 3 0 1 886 783 103 12In die groepfase uitgeskakel5 Pakistan B 3 1 0 2 801 682 119 4 45 46 Indie A 3 1 0 2 485 687 202 3 24 47 Sri Lanka B 3 0 0 3 500 745 245 2 78 08 Oos Afrika A 3 0 0 3 342 722 380 1 90 0Meeste lopies en paaltjies Wysig Meeste lopies 1 Naam Lopies1 Glenn Turner 3332 Dennis Amiss 2433 Majid Khan 2094 Keith Fletcher 2075 Alan Turner 201 Meeste paaltjies 2 Naam Paaltjies1 Gary Gilmour 112 Bernard Julien 10 Keith Boyce4 Dayle Hadlee 8 Andy Roberts Dennis LilleeVerwysings Wysig 1 0 1 1 en Records Prudential World Cup 1975 Most Runs ESPNcricinfo 21 Junie 1975 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2018 Besoek op 21 Julie 2019 2 0 2 1 en Records Prudential World Cup 1975 Most Wickets ESPNcricinfo 21 Junie 1975 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2018 Besoek op 21 Julie 2019 en And that was 1975 s inaugural Cricket World Cup Asian Age 8 Junie 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en Sunny s World Cup go slow ESPNcricinfo 12 Februarie 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en The birth of the World Cup ESPNcricinfo 31 Januarie 2015 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en How limited overs cricket led to birth of World Cup Dawn 9 Februarie 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en West Indies victory heralds a new era ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en The 1975 World Cup in England West Indies victory heralds a new era ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en Lynch Steven 3 Junie 2008 The longest innings and Vettori s unique feat ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 en Australia v West Indies ESPNcricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2019 Besoek op 21 Julie 2019 Verdere leesstof Wysig en Murray Peter 2019 World Cup Cricket A Complete History G2 Entertainment ISBN 978 1 78281 491 7 en Roberts Andrew 2019 A History amp Guide to the Cricket World Cup Pen amp Sword Books Limited ISBN 978 1 5267 5361 8 en Walker Phil Harman Reynolds 2019 The Official History of the ICC Cricket World Cup Jellyfish Publishing Solutions ISBN 978 1 909811 47 8 en Browning Mark Grapsas James 2014 A Complete History of World Cup Cricket New Holland Publishers en Alter James 2011 The History of World Cup Cricket Roli Books ISBN 978 8174368416 en Browning Mark 1999 A complete history of World Cup Cricket 1975 1999 Simon amp Schuster ISBN 0 7318 0833 9 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Krieketwereldbeker 1975 en England The World Cup 1975 en Prudential World Cup 1975 en The Prudential World Cup 1975 en Prudential World Cup 1975 Matches en Prudential Cup 1975 op IMDb Krieketwereldbeker Engeland 1975 Engeland 1979 Engeland Wallis 1983 Indie Pakistan 1987 Australie Nieu Seeland 1992 Pakistan Indie Sri Lanka 1996 Engeland Skotland Wallis Ierland Nederland 1999 Suid Afrika Zimbabwe Kenia 2003 Wes Indie 2007 Indie Sri Lanka Bangladesj 2011 Australie Nieu Seeland 2015 Engeland Wallis 2019 Indie 2023 2027Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Krieketwereldbeker 1975 amp ol,