fbpx
Wikipedia

Krieketwêreldbeker

Die Krieketwêreldbeker is ’n internasionale krieketkompetisie wat al om die vier jaar gehou word om die krieketwêreldkampioen in internasionale eendagwedstryd (EDI) te bepaal. Die kompetisie is die belangrikste en bekendste in internasionale krieket. Die kompetisie is een van die mees gesiene sportgeleenthede ter wêreld, saam met die Sokker-Wêreldbeker, Olimpiese Somerspele en Rugbywêreldbeker. Die Krieketwêreldbeker 2019 was die mees gesiene krieketwêreldbekertoernooi tot dusver met wêreldwyd 2,6 miljard televisiekykers,[1] gevolg deur die vorige Krieketwêreldbeker 2015 met sowat 2,2 miljard wêreldwyd.[2] Veral die wedstryde tussen die aartsvyande Indië en Pakistan lok gewoonlik sowat een miljard televisiekykers wêreldwyd en geniet baie aandag.

Krieketwêreldbeker
Krieketwêreldbeker 2023
Die trofee waarom meegeding word

Sportsoort Krieket
Gestig 1975
Eienaar Internasionale Krieketraad
Inougurele seisoen Krieketwêreldbeker 1975
Deelnemende lande wêreldwyd
Aantal spanne 20 (alle toernooie)
10 (nou)
Mees onlangse kampioen Engeland (2019)
Verwante kompetisies O/19-krieketwêreldbeker
Al die trofee in die geskiedenis van die Krieketwêreldbeker

Daar is slegs plek vir 10 (sedert 2019) spanne om aan die kompetisie deel te neem en spanne moet aan uitdunne deelneem om te kwalifiseer. Die grootste aantal spanne het aan die 2007-toernooi in Wes-Indië deelgeneem, naamlik 16. Engeland het meer toernooie as enige ander nasionale Krieketraad aangebied, naamlik vyf. Vervolgens het Lord’s in Londen met vyf die meeste krieketwêreldbekereindwedstryde tot dusver aangebied,[3] gevolg deur Melbourne-krieketveld in Melbourne met twee.[4]

In die twaalf kampioenskappe wat al aangebied is, het ses lande reeds die titel ingepalm. Australië het al ’n rekord van vyf keer gewen. Indië en Wes-Indië het al twee keer gewen. Engeland, Pakistan en Sri Lanka het een titel elk ingepalm.

Die eerste krieketwêreldbeker het in 1975 in Engeland plaasgevind. Die onlangse toernooi is 2019 in Engeland en Wallis gehou. Die volgende wêreldbekertoernooi sal in 2023 in Indië aangebied word. Engeland is tans die wêreldkampioen.

Uitslae

Jaar Gasheerland(e) Eindstrydplek Eindstryd
Wenner Uitslag Naaswenner Deelnemende lande
1975
Oorsig
  Engeland Lord’s, Londen,
Verenigde Koninkryk
  Wes-Indië
291/8 (60 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 17 lopies
Telkaart
  Australië
274 (58.4 boulbeurte)
8
1979
Oorsig
  Engeland Lord’s, Londen,
Verenigde Koninkryk
  Wes-Indië
286/9 (60 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 92 lopies
Telkaart
  Engeland
194 (51 boulbeurte)
8
1983
Oorsig
  Engeland
  Wallis
Lord’s, Londen,
Verenigde Koninkryk
  Indië
183 (54.4 boulbeurte)
Indië wen met 43 lopies
Telkaart
  Wes-Indië
140 (52 boulbeurte)
8
1987
Oorsig
  Indië
  Pakistan
Eden Gardens, Kalkutta,
Indië
  Australië
253/5 (50 boulbeurte)
Australië wen met 7 lopies
Telkaart
  Engeland
246/8 (50 boulbeurte)
8
1992
Oorsig
  Australië
  Nieu-Seeland
MCG, Melbourne,
Australië
  Pakistan
249/6 (50 boulbeurte)
Pakistan wen met 22 lopies
Telkaart
  Engeland
227 (49.2 boulbeurte)
9
1996
Oorsig
  Pakistan
  Indië
  Sri Lanka
Gaddafistadion, Lahore,
Pakistan
  Sri Lanka
245/3 (46.2 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 7 paaltjies
Telkaart
  Australië
241/7 (50 boulbeurte)
12
1999
Oorsig
  Engeland
  Skotland
  Wallis
  Ierland
  Nederland
Lord’s, Londen,
Verenigde Koninkryk
  Australië
133/2 (20.1 boulbeurte)
Australië wen met 8 paaltjies
Telkaart
  Pakistan
132 (39 boulbeurte)
12
2003
Oorsig
  Suid-Afrika
  Zimbabwe
  Kenia
Wanderersstadion, Johannesburg,
Suid-Afrika
  Australië
359/2 (50 boulbeurte)
Australië wen met 125 lopies
Telkaart
  Indië
234 (39.2 boulbeurte)
14
2007
Oorsig
  Wes-Indië Kensington-ovaal, Bridgetown,
Barbados
  Australië
281/4 (38 boulbeurte)
Australië wen met 53 lopies (D/L)
Telkaart
  Sri Lanka
215/8 (36 boulbeurte)
16
2011
Oorsig
  Indië
  Sri Lanka
  Bangladesj
Wankhedestadion, Mumbai,
Indië
  Indië
277/4 (48.2 boulbeurte)
Indië wen met 6 paaltjies
Telkaart
  Sri Lanka
274/6 (50 boulbeurte)
14
2015
Oorsig
  Australië
  Nieu-Seeland
MCG, Melbourne,
Australië
  Australië
186/3 (33.1 boulbeurte)
Australië wen met 7 paaltjies
Telkaart
  Nieu-Seeland
183 (45 boulbeurte)
14
2019
Oorsig
  Engeland
  Wallis
Lord’s, Londen,
Verenigde Koninkryk
  Engeland
241 (50 boulbeurte)
15/0 (Superboulbeurt)
23 viere, 3 sesse
Engeland wen volgens aantal grenshoue
Telkaart
  Nieu-Seeland
241/8 (50 boulbeurte)
15/1 (Superboulbeurt)
14 viere, 3 sesse
10
2023
Oorsig
  Indië 10
2027
Oorsig
N.v.t. 14

Statistiek

Voorronde (VR), Gekwalifiseer (G)
Kwarteindrondte (KE), Super 6 (S6) of Super 8 (S8)
Halfeindrondte (HE)
Naaswenner (2)
Wenner (1)
nie 'n lid van die IKR nie
 
Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
 
Wenner van die Krieketwêreldbeker
Span KWB 1975 KWB 1979 KWB 1983 KWB 1987 KWB 1992 KWB 1996 KWB 1999 KWB 2003 KWB 2007 KWB 2011 KWB 2015 KWB 2019 KWB 2023 KWB 2027 Deelnames
  Afghanistan VR VR 2
  Australië 2 VR VR 1 VR 2 1 1 1 KE 1 HE 12
  Bangladesj VR VR S8 VR KE VR 6
  Bermuda VR 1
  Engeland HE 2 HE 2 2 KE VR VR S8 KE VR 1 12
  Ierland S8 VR VR 3
  Indië VR VR 1 HE VR HE S6 2 VR 1 HE HE G 13
  Kanada VR VR VR VR 4
  Kenia VR VR HE VR VR 5
  Namibië VR 1
  Nederland VR VR VR VR 4
  Nieu-Seeland HE HE VR VR HE KE HE S6 HE HE 2 2 12
  Oos-Afrika VR 1
  Pakistan VR HE HE HE 1 KE 2 VR VR HE KE VR 12
  Skotland VR VR VR 3
  Sri Lanka VR VR VR VR VR 1 VR HE 2 2 KE VR 12
  Suid-Afrika HE KE HE VR HE KE HE VR 8
  Verenigde Arabiese Emirate VR VR 2
  Wes-Indië 1 1 2 VR VR HE VR VR S8 KE KE VR 12
  Zimbabwe VR VR VR VR S6 S6 VR VR VR 9
Deelnemers 8 8 8 8 9 12 12 14 16 14 14 10 10 14

Eerste deelnames

Jaar Spanne
1975   Australië,   Engeland,   Indië,   Nieu-Seeland,   Pakistan,   Sri Lanka,   Oos-Afrika,   Wes-Indië
1979   Kanada
1983   Zimbabwe
1987 geen
1992   Suid-Afrika
1996   Kenia,   Nederland,   Verenigde Arabiese Emirate
1999   Bangladesj,   Skotland
2003   Namibië
2007   Bermuda,   Ierland
2011 geen
2015   Afghanistan
2019 geen
2023 N.v.t.
2027 N.v.t.

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "ICC Men's Cricket World Cup 2019 shatters audience records". Internasionale Krieketraad. 12 Julie 2019. vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2019. Besoek op 4 Julie 2021.
  2. (en) Abhishek Kumar (7 Junie 2018). "FIFA World Cup 2018: Find Out How Much Prize Money Winners France Have Received (in Rupees)". India.com. Penske Media Corporation. vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2021. Besoek op 4 Julie 2021.
  3. (en) "Lord's to host record 5th final in 2019 World Cup". India TV. vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2019. Besoek op 4 Julie 2021.
  4. (en) "Cricket World Cup 2015: MCG to host final as Australia grouped with England". ABC News. 30 Julie 2013. vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2016. Besoek op 4 Julie 2021.

Verdere leesstof

  • (en) Peter Murray (2019). World Cup Cricket – A Complete History. G2 Entertainment. ISBN 978-1-78281-491-7.
  • (en) Andrew Roberts (2019). A History & Guide to the Cricket World Cup. Pen & Sword Books Limited. ISBN 978-1-5267-5361-8.
  • (en) Phil Walker; Reynolds Harman (2019). The Official History of the ICC Cricket World Cup. Jellyfish Publishing Solutions. ISBN 978-1-909811-47-8.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  • (en) Mark Browning; James Grapsas (2014). A Complete History of World Cup Cricket. New Holland Publishers.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  • (en) James Alter (2011). The History of World Cup Cricket. Roli Books. ISBN 978-8174368416.
  • (en) Mark Browning (1999). A complete history of World Cup Cricket 1975–1999. Simon & Schuster. ISBN 0-7318-0833-9.

Eksterne skakels

  • (en) Amptelike webwerf van die Krieketwêreldbeker
  • (en) Die IKR se amptelike webwerf
  • (en) "Cricket World Cup". Encyclopædia Britannica. Besoek op 4 Julie 2021.


Krieketwêreldbeker
krieketwêreldbeker, internasionale, krieketkompetisie, vier, jaar, gehou, word, krieketwêreldkampioen, internasionale, eendagwedstryd, bepaal, kompetisie, belangrikste, bekendste, internasionale, krieket, kompetisie, mees, gesiene, sportgeleenthede, wêreld, sa. Die Krieketwereldbeker is n internasionale krieketkompetisie wat al om die vier jaar gehou word om die krieketwereldkampioen in internasionale eendagwedstryd EDI te bepaal Die kompetisie is die belangrikste en bekendste in internasionale krieket Die kompetisie is een van die mees gesiene sportgeleenthede ter wereld saam met die Sokker Wereldbeker Olimpiese Somerspele en Rugbywereldbeker Die Krieketwereldbeker 2019 was die mees gesiene krieketwereldbekertoernooi tot dusver met wereldwyd 2 6 miljard televisiekykers 1 gevolg deur die vorige Krieketwereldbeker 2015 met sowat 2 2 miljard wereldwyd 2 Veral die wedstryde tussen die aartsvyande Indie en Pakistan lok gewoonlik sowat een miljard televisiekykers wereldwyd en geniet baie aandag KrieketwereldbekerKrieketwereldbeker 2023Die trofee waarom meegeding wordSportsoort KrieketGestig 1975Eienaar Internasionale KrieketraadInougurele seisoen Krieketwereldbeker 1975Deelnemende lande wereldwydAantal spanne 20 alle toernooie 10 nou Mees onlangse kampioen Engeland 2019 Verwante kompetisies O 19 krieketwereldbeker Al die trofee in die geskiedenis van die Krieketwereldbeker Daar is slegs plek vir 10 sedert 2019 spanne om aan die kompetisie deel te neem en spanne moet aan uitdunne deelneem om te kwalifiseer Die grootste aantal spanne het aan die 2007 toernooi in Wes Indie deelgeneem naamlik 16 Engeland het meer toernooie as enige ander nasionale Krieketraad aangebied naamlik vyf Vervolgens het Lord s in Londen met vyf die meeste krieketwereldbekereindwedstryde tot dusver aangebied 3 gevolg deur Melbourne krieketveld in Melbourne met twee 4 In die twaalf kampioenskappe wat al aangebied is het ses lande reeds die titel ingepalm Australie het al n rekord van vyf keer gewen Indie en Wes Indie het al twee keer gewen Engeland Pakistan en Sri Lanka het een titel elk ingepalm Die eerste krieketwereldbeker het in 1975 in Engeland plaasgevind Die onlangse toernooi is 2019 in Engeland en Wallis gehou Die volgende wereldbekertoernooi sal in 2023 in Indie aangebied word Engeland is tans die wereldkampioen Inhoud 1 Uitslae 2 Statistiek 3 Eerste deelnames 4 Sien ook 5 Verwysings 6 Verdere leesstof 7 Eksterne skakelsUitslae WysigJaar Gasheerland e Eindstrydplek EindstrydWenner Uitslag Naaswenner Deelnemende lande1975Oorsig Engeland Lord s Londen Verenigde Koninkryk Wes Indie291 8 60 boulbeurte Wes Indie wen met 17 lopiesTelkaart Australie274 58 4 boulbeurte 81979Oorsig Engeland Lord s Londen Verenigde Koninkryk Wes Indie286 9 60 boulbeurte Wes Indie wen met 92 lopiesTelkaart Engeland194 51 boulbeurte 81983Oorsig Engeland Wallis Lord s Londen Verenigde Koninkryk Indie183 54 4 boulbeurte Indie wen met 43 lopiesTelkaart Wes Indie140 52 boulbeurte 81987Oorsig Indie Pakistan Eden Gardens Kalkutta Indie Australie253 5 50 boulbeurte Australie wen met 7 lopiesTelkaart Engeland246 8 50 boulbeurte 81992Oorsig Australie Nieu Seeland MCG Melbourne Australie Pakistan249 6 50 boulbeurte Pakistan wen met 22 lopiesTelkaart Engeland227 49 2 boulbeurte 91996Oorsig Pakistan Indie Sri Lanka Gaddafistadion Lahore Pakistan Sri Lanka245 3 46 2 boulbeurte Sri Lanka wen met 7 paaltjiesTelkaart Australie241 7 50 boulbeurte 121999Oorsig Engeland Skotland Wallis Ierland Nederland Lord s Londen Verenigde Koninkryk Australie133 2 20 1 boulbeurte Australie wen met 8 paaltjiesTelkaart Pakistan132 39 boulbeurte 122003Oorsig Suid Afrika Zimbabwe Kenia Wanderersstadion Johannesburg Suid Afrika Australie359 2 50 boulbeurte Australie wen met 125 lopiesTelkaart Indie234 39 2 boulbeurte 142007Oorsig Wes Indie Kensington ovaal Bridgetown Barbados Australie281 4 38 boulbeurte Australie wen met 53 lopies D L Telkaart Sri Lanka215 8 36 boulbeurte 162011Oorsig Indie Sri Lanka Bangladesj Wankhedestadion Mumbai Indie Indie277 4 48 2 boulbeurte Indie wen met 6 paaltjiesTelkaart Sri Lanka274 6 50 boulbeurte 142015Oorsig Australie Nieu Seeland MCG Melbourne Australie Australie186 3 33 1 boulbeurte Australie wen met 7 paaltjiesTelkaart Nieu Seeland183 45 boulbeurte 142019Oorsig Engeland Wallis Lord s Londen Verenigde Koninkryk Engeland241 50 boulbeurte 15 0 Superboulbeurt 23 viere 3 sesse Engeland wen volgens aantal grenshoueTelkaart Nieu Seeland241 8 50 boulbeurte 15 1 Superboulbeurt 14 viere 3 sesse 102023Oorsig Indie 102027Oorsig N v t 14Statistiek WysigVoorronde VR Gekwalifiseer G Kwarteindrondte KE Super 6 S6 of Super 8 S8 Halfeindrondte HE Naaswenner 2 Wenner 1 nie n lid van die IKR nie Beste uitslae van deelnemende lande en gashere Wenner van die Krieketwereldbeker Span KWB 1975 KWB 1979 KWB 1983 KWB 1987 KWB 1992 KWB 1996 KWB 1999 KWB 2003 KWB 2007 KWB 2011 KWB 2015 KWB 2019 KWB 2023 KWB 2027 Deelnames Afghanistan VR VR 2 Australie 2 VR VR 1 VR 2 1 1 1 KE 1 HE 12 Bangladesj VR VR S8 VR KE VR 6 Bermuda VR 1 Engeland HE 2 HE 2 2 KE VR VR S8 KE VR 1 12 Ierland S8 VR VR 3 Indie VR VR 1 HE VR HE S6 2 VR 1 HE HE G 13 Kanada VR VR VR VR 4 Kenia VR VR HE VR VR 5 Namibie VR 1 Nederland VR VR VR VR 4 Nieu Seeland HE HE VR VR HE KE HE S6 HE HE 2 2 12 Oos Afrika VR 1 Pakistan VR HE HE HE 1 KE 2 VR VR HE KE VR 12 Skotland VR VR VR 3 Sri Lanka VR VR VR VR VR 1 VR HE 2 2 KE VR 12 Suid Afrika HE KE HE VR HE KE HE VR 8 Verenigde Arabiese Emirate VR VR 2 Wes Indie 1 1 2 VR VR HE VR VR S8 KE KE VR 12 Zimbabwe VR VR VR VR S6 S6 VR VR VR 9Deelnemers 8 8 8 8 9 12 12 14 16 14 14 10 10 14Eerste deelnames WysigJaar Spanne1975 Australie Engeland Indie Nieu Seeland Pakistan Sri Lanka Oos Afrika Wes Indie1979 Kanada1983 Zimbabwe1987 geen1992 Suid Afrika1996 Kenia Nederland Verenigde Arabiese Emirate1999 Bangladesj Skotland2003 Namibie2007 Bermuda Ierland2011 geen2015 Afghanistan2019 geen2023 N v t 2027 N v t Sien ook WysigO 19 krieketwereldbeker vir juniorspelersVerwysings Wysig en ICC Men s Cricket World Cup 2019 shatters audience records Internasionale Krieketraad 12 Julie 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2019 Besoek op 4 Julie 2021 en Abhishek Kumar 7 Junie 2018 FIFA World Cup 2018 Find Out How Much Prize Money Winners France Have Received in Rupees India com Penske Media Corporation Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2021 Besoek op 4 Julie 2021 en Lord s to host record 5th final in 2019 World Cup India TV Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2019 Besoek op 4 Julie 2021 en Cricket World Cup 2015 MCG to host final as Australia grouped with England ABC News 30 Julie 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2016 Besoek op 4 Julie 2021 Verdere leesstof Wysig en Peter Murray 2019 World Cup Cricket A Complete History G2 Entertainment ISBN 978 1 78281 491 7 en Andrew Roberts 2019 A History amp Guide to the Cricket World Cup Pen amp Sword Books Limited ISBN 978 1 5267 5361 8 en Phil Walker Reynolds Harman 2019 The Official History of the ICC Cricket World Cup Jellyfish Publishing Solutions ISBN 978 1 909811 47 8 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link en Mark Browning James Grapsas 2014 A Complete History of World Cup Cricket New Holland Publishers AS1 onderhoud meer as een naam authors list link en James Alter 2011 The History of World Cup Cricket Roli Books ISBN 978 8174368416 en Mark Browning 1999 A complete history of World Cup Cricket 1975 1999 Simon amp Schuster ISBN 0 7318 0833 9 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Krieketwereldbeker en Amptelike webwerf van die Krieketwereldbeker en Die IKR se amptelike webwerf en Cricket World Cup Encyclopaedia Britannica Besoek op 4 Julie 2021 Krieketwereldbeker Engeland 1975 Engeland 1979 Engeland Wallis 1983 Indie Pakistan 1987 Australie Nieu Seeland 1992 Pakistan Indie Sri Lanka 1996 Engeland Skotland Wallis Ierland Nederland 1999 Suid Afrika Zimbabwe Kenia 2003 Wes Indie 2007 Indie Sri Lanka Bangladesj 2011 Australie Nieu Seeland 2015 Engeland Wallis 2019 Indie 2023 2027Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Krieketwereldbeker amp oldid 2409992,