fbpx
Wikipedia

Kreta

Kreta (Grieks: Κρήτη; Kriti of Krētē) is die Griekse eiland met die grootste bevolking en oppervlakte, naamlik 8 336 km2. Dit is die vyfde grootste eiland van die Middellandse See en die grootste van Griekeland. Kreta lê aan die suidpunt van die Egeïese See, sowat 100 km van die Peloponneso.

Kreta
Inheemse naam: Κρήτη

Ligging van Kreta in die suidelike Egeïese See
Geografie

Ligging Griekeland, Egeïese See
Koördinate 35°13′N 24°55′O / 35.217°N 24.917°O / 35.217; 24.917Koördinate: 35°13′N 24°55′O / 35.217°N 24.917°O / 35.217; 24.917

Oppervlakte 8 331,2 vk km
Hoogste punt Berg Psiloritis, 2 456 m
Administrasie
 Griekeland
Streek Suid-Egeïes

Hoofstad Iraklion

 (173 450 bewoners)

Demografie
Bevolking 600 159

Kreta is een van die 13 periferieë van Griekeland en beslaan dieselfde oppervlakte as die streek Kreta van voor die administratiewe hervormings van 1987.[1] Dit maak 'n belangrike deel uit van die ekonomiese en kulturele erfenis van Griekeland; hoewel dit unieke kulturele kenmerke het (soos Kretensiese musiek en sy eie dialek) beskou Kretensers hulself as Grieke.

Heraklion is die grootste stad en hoofstad van Kreta. Die eerste ware Westerse beskawing - die Minoïese beskawing - het sy oorsprong op hierdie eiland gehad. Die ruïnes van Knossos, 'n florerende stad in 1500 v.C., kan vandag nog gesien word. Knossos is omstreeks 1400 v.C. verwoes, waarksynlik deur seerowers, en die beskawing op die eiland is uitgewis. In Kreta was die sentrum van die Minoïese beskawing (omstreeks 2700–1420 v.C.), die eerste gevorderde beskawing in Europa. In sy lang geskiedenis was Kreta verskeie kere in die hande van omstrede oorheersers, onder andere die Romeine, die Venesiërs en die Turke.


Bronne

  • KENNIS, 1980, ISBN 0798108258, volume 3, bl. 452

Verwysings

  1. Π.Δ. 51/87 “Καθορισμός των Περιφερειών της Χώρας για το σχεδιασμό κ.λ.π. της Περιφερειακής Ανάπτυξης” (Vasstelling van die periferieë van die Land vir beplanning ens. van die ontwikkeling van die streek, Efimeris tis Kyverniseos, ΦΕΚ A 26/06.03.1987

Kreta
kreta, grieks, Κρήτη, kriti, krētē, griekse, eiland, grootste, bevolking, oppervlakte, naamlik, vyfde, grootste, eiland, middellandse, grootste, griekeland, suidpunt, egeïese, sowat, peloponneso, inheemse, naam, Κρήτηligging, suidelike, egeïese, seegeografieli. Kreta Grieks Krhth Kriti of Krete is die Griekse eiland met die grootste bevolking en oppervlakte naamlik 8 336 km2 Dit is die vyfde grootste eiland van die Middellandse See en die grootste van Griekeland Kreta le aan die suidpunt van die Egeiese See sowat 100 km van die Peloponneso KretaInheemse naam KrhthLigging van Kreta in die suidelike Egeiese SeeGeografieLigging Griekeland Egeiese SeeKoordinate 35 13 N 24 55 O 35 217 N 24 917 O 35 217 24 917 Koordinate 35 13 N 24 55 O 35 217 N 24 917 O 35 217 24 917Oppervlakte 8 331 2 vk kmHoogste punt Berg Psiloritis 2 456 mAdministrasie GriekelandStreek Suid EgeiesHoofstad Iraklion 173 450 bewoners DemografieBevolking 600 159Kreta is een van die 13 periferiee van Griekeland en beslaan dieselfde oppervlakte as die streek Kreta van voor die administratiewe hervormings van 1987 1 Dit maak n belangrike deel uit van die ekonomiese en kulturele erfenis van Griekeland hoewel dit unieke kulturele kenmerke het soos Kretensiese musiek en sy eie dialek beskou Kretensers hulself as Grieke Heraklion is die grootste stad en hoofstad van Kreta Die eerste ware Westerse beskawing die Minoiese beskawing het sy oorsprong op hierdie eiland gehad Die ruines van Knossos n florerende stad in 1500 v C kan vandag nog gesien word Knossos is omstreeks 1400 v C verwoes waarksynlik deur seerowers en die beskawing op die eiland is uitgewis In Kreta was die sentrum van die Minoiese beskawing omstreeks 2700 1420 v C die eerste gevorderde beskawing in Europa In sy lang geskiedenis was Kreta verskeie kere in die hande van omstrede oorheersers onder andere die Romeine die Venesiers en die Turke Bronne WysigKENNIS 1980 ISBN 0798108258 volume 3 bl 452Verwysings Wysig P D 51 87 Ka8orismos twn Perifereiwn ths Xwras gia to sxediasmo k l p ths Perifereiakhs Anapty3hs Vasstelling van die periferiee van die Land vir beplanning ens van die ontwikkeling van die streek Efimeris tis Kyverniseos FEK A 26 06 03 1987 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kreta amp oldid 2067474,