×
Krap

Krappe (Brachyura) is 'n groep van kreefagtige diere wat aan die orde van tienpotiges (Decapoda) behoort. Die wetenskaplike naam, Brachyura, beteken letterlik kort stert en verwys na die agterlyf wat, anders as ander kreefagtiges, nie 'n sigbare stert het nie.

Krappe
Liocarcinus vernalis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Pleocyemata
Infraorde:
Brachyura

Afdelings en subafdelings
  • Dromiacea
  • Raninoida
  • Cyclodorippoida
  • Eubrachyura
    • Heterotremata
    • Thoracotremata

Alle krappe het 10 pote, 'n dik eksoskelet en 'n plat lyf wat breër is as wat dit lank is. Die oë is op uitsteeksels gemonteer en die voorpote het knypers. Krappe beweeg lateraal voort (loop skuins) en kan vinnig ingrawe as gevaar dreig.

Krappe is 'n uiters suksesvolle groep, wat oor die hele wêreld voorkom. Hulle is basies swaar gepantserde skulp-brekers. Die meeste krappe kom in die see voor, maar daar is 'n paar wat in varswater voorkom, en selfs 'n paar wat op land leef. Die kleinste krappies word so groot soos 'n ertjie; die grootste (die Japanse spinnekopkrap) se bene word tot 4 meter lank. Omtrent 7 000 spesies is bekend.

Krappe is omnivore en vreet bykans enigiets. Dikwels is dit alge, maar dierlike voedsel is noodsaaklik vir hulle gesondheid en ontwikkeling. Hulle sal weekdiere, skaaldiere asook wurms, swamme en bakterieë vreet.

Inhoud

Krappe kom in alle kleure en groottes voor, die Geosesarma-spesie is pers met oranje oë.
'n Krap wat 'n ovaalster aanval.

Die krap se liggaam bestaan uit 'n kopborsstuk (cephalothorax; die kop en borsstuk is aaneen) en agterlyf. Die agterlyf is klein en is onder die kopborsstuk ingevou. Aan die kopborsstuk word die volgende gedra:

  • vyf pare pote waarvan die voorste paar knypers het
  • twee op steeltjies (twee steeltjies, elk met 'n saamgestelde oog)
  • twee voelers waarmee hulle die wêreld in die donker verken
  • monddele (bytend, plat en beweeg om water na die kieue te spoel)

Krappe haal met kieue asem (soos visse) en is dus van water afhanklik. Die kieue word in kieukamers gehuisves wat altyd met water gevul is. Daarom kan krappe ook op land asemhaal.

Die huidbedekking (eksoskelet) is hard en plastiekagtig. Dit bestaan uit chitien wat met kalsium versterk is. Die eksoskelet beskerm die krap teen gevaar en verhoed oormatige waterabsorpsie in die water asook waterverlies op land.

Die knypers word gebruik om hulle prooi te gryp en te onderwerp. As die prooi 'n skulp of dop het, word die knypers gebruik om dit oop te breek. Die mannetjies gebruik ook hulle knypers tydens gevegte of om vir mekaar te wuif.

Die wyfies lê eiers wat in die ruimte tussen die agterlyf en kopborsstuk uitbroei. Die kleintjies lyk soos die volwasse krappe.

Oor die hele wêreld word krappe deur mense gevang en as voedselbron benut. Sommige spesies word met dop en al geëet, veral spesies met 'n sagte dop, met ander spesies word slegs die bene (en kloue) oopgebreek en geëet. Sommige krappe is egter giftig en kan dodelik wees.

  1. Sammy De Grave, N. Dean Pentcheff, Shane T. Ahyong; et al. (2009). (PDF). Raffles Bulletin of Zoology. Suppl. 21: 1–109.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  2. (in Engels). Geargiveer vanaf op 6 Maart 2016.
  3. Walters, Martin & Johnson, Jinny. 2007. The World of Animals. Bath, Somerset: Parragon.
  4. Kennish, R. (1996). . Oecologia. 105 (1): 22–29. doi:.[dooie skakel]
  5. Buck T.L. (2003). . Journal of Experimental Marine Biology and Ecology. 292 (1): 103–116. doi:.

Publikasie datum: September 26, 2021

krap, brachyura, groep, kreefagtige, diere, orde, tienpotiges, decapoda, behoort, wetenskaplike, naam, brachyura, beteken, letterlik, kort, stert, verwys, agterlyf, anders, ander, kreefagtiges, sigbare, stert, peliocarcinus, vernaliswetenskaplike, klassifikasi. Krappe Brachyura is n groep van kreefagtige diere wat aan die orde van tienpotiges Decapoda behoort Die wetenskaplike naam Brachyura beteken letterlik kort stert en verwys na die agterlyf wat anders as ander kreefagtiges nie n sigbare stert het nie KrappeLiocarcinus vernalisWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ArthropodaSubfilum CrustaceaKlas MalacostracaOrde DecapodaSuborde PleocyemataInfraorde Brachyura Linnaeus 1758Afdelings en subafdelings 1 Dromiacea Raninoida Cyclodorippoida Eubrachyura Heterotremata Thoracotremata Alle krappe het 10 pote n dik eksoskelet en n plat lyf wat breer is as wat dit lank is Die oe is op uitsteeksels gemonteer en die voorpote het knypers Krappe beweeg lateraal voort loop skuins en kan vinnig ingrawe as gevaar dreig Krappe is n uiters suksesvolle groep wat oor die hele wereld voorkom Hulle is basies swaar gepantserde skulp brekers Die meeste krappe kom in die see voor maar daar is n paar wat in varswater voorkom en selfs n paar wat op land leef Die kleinste krappies word so groot soos n ertjie die grootste die Japanse spinnekopkrap se bene word tot 4 meter lank 2 Omtrent 7 000 spesies is bekend 3 Krappe is omnivore en vreet bykans enigiets Dikwels is dit alge maar dierlike voedsel is noodsaaklik vir hulle gesondheid en ontwikkeling Hulle sal weekdiere skaaldiere asook wurms swamme en bakteriee vreet 4 5 Inhoud 1 Liggaamsbou 2 Krappe as voedsel 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsLiggaamsbou Wysig Krappe kom in alle kleure en groottes voor die Geosesarma spesie is pers met oranje oe n Krap wat n ovaalster aanval Die krap se liggaam bestaan uit n kopborsstuk cephalothorax die kop en borsstuk is aaneen en agterlyf Die agterlyf is klein en is onder die kopborsstuk ingevou Aan die kopborsstuk word die volgende gedra vyf pare pote waarvan die voorste paar knypers het twee oe op steeltjies twee steeltjies elk met n saamgestelde oog twee voelers waarmee hulle die wereld in die donker verken monddele bytend plat en beweeg om water na die kieue te spoel Krappe haal met kieue asem soos visse en is dus van water afhanklik Die kieue word in kieukamers gehuisves wat altyd met water gevul is Daarom kan krappe ook op land asemhaal Die huidbedekking eksoskelet is hard en plastiekagtig Dit bestaan uit chitien wat met kalsium versterk is Die eksoskelet beskerm die krap teen gevaar en verhoed oormatige waterabsorpsie in die water asook waterverlies op land Die knypers word gebruik om hulle prooi te gryp en te onderwerp As die prooi n skulp of dop het word die knypers gebruik om dit oop te breek Die mannetjies gebruik ook hulle knypers tydens gevegte of om vir mekaar te wuif Die wyfies le eiers wat in die ruimte tussen die agterlyf en kopborsstuk uitbroei Die kleintjies lyk soos die volwasse krappe Krappe as voedsel WysigOor die hele wereld word krappe deur mense gevang en as voedselbron benut Sommige spesies word met dop en al geeet veral spesies met n sagte dop met ander spesies word slegs die bene en kloue oopgebreek en geeet Sommige krappe is egter giftig en kan dodelik wees Verwysings Wysig Sammy De Grave N Dean Pentcheff Shane T Ahyong et al 2009 A classification of living and fossil genera of decapod crustaceans PDF Raffles Bulletin of Zoology Suppl 21 1 109 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Size of crabs in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2016 Walters Martin amp Johnson Jinny 2007 The World of Animals Bath Somerset Parragon Kennish R 1996 Diet composition influeces the fitness of the herbivorous crab Grapsus albolineatus Oecologia 105 1 22 29 doi 10 1007 BF00328787 dooie skakel Buck T L 2003 Diet choice in an omnivorous salt marsh crab different food types body size and habitat complexity Journal of Experimental Marine Biology and Ecology 292 1 103 116 doi 10 1016 S0022 0981 03 00146 1 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Krap Wikispecies het meer inligting verwant aan KrapOntsluit van https af wikipedia org w index php title Krap amp ol,