×
Krag
Hierdie bladsy handel oor krag as 'n oorsaak om 'n liggaam in beweging te bring, vir ander gebruike sien krag (dubbelsinnig).

Krag (in terme van fisika) word gedefinieer as enige oorsaak wat 'n liggaam van massa laat versnel. Die versnelling van die liggaam is in direkte verhouding met die krag in klassieke Newtoniese fisika. Die verhouding is deur Isaac Newton bestudeer en daaruit het hy sy tweede wet van beweging geformuleer.

Enkele voorbeelde van hoe kragte teen mekaar inwerk.

Newton se tweede wet van beweging kan as volg gedefinieer word:

F = m a {\displaystyle {\vec {F}}=m{\vec {a}}}

waar

Die SI-eenheid vir krag is dus vernoem na Sir Isaac Newton die Engelse wetenskaplike en staan bekend as slegs 'n newton (simbool "N"). Aangesien dat die naam van die eenheid nie 'n eienaam is nie, begin dit met 'n klein letter (behalwe by die begin van 'n sin) maar aangesien dat dit na 'n persoon vernoem is, is die simbool 'n groot letter.

Let wel dat "perdekrag" 'n eenheid van drywing is en nie van krag nie. In die gebed "Onse Vader" is die Latynse woord "potestas" as "power" in Engels, as "puissance" in Frans, as "krag" in Afrikaans, as "kracht" in Nederlands en as "Kraft" in Duits vertaal. In fisika, het die Franse woord "puissance" en die Engelse woord "power" dieselfde betekenis, dit wil sê "drywing", maar die Duitse woord "Kraft" en die Nederlandse woord "kracht" het dieselfde betekenis as die Afrikaanse woord, naamlik "krag".

In Nederlands gebruik 'n mens die woord "vermogen" is plaas van die woord "drywing".

  1. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 30 September 2019. Besoek op1 Mei 2014.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

krag, hierdie, bladsy, handel, krag, oorsaak, liggaam, beweging, bring, ander, gebruike, sien, krag, dubbelsinnig, terme, fisika, word, gedefinieer, enige, oorsaak, liggaam, massa, laat, versnel, versnelling, liggaam, direkte, verhouding, krag, klassieke, newt. Hierdie bladsy handel oor krag as n oorsaak om n liggaam in beweging te bring vir ander gebruike sien krag dubbelsinnig Krag in terme van fisika word gedefinieer as enige oorsaak wat n liggaam van massa laat versnel Die versnelling van die liggaam is in direkte verhouding met die krag in klassieke Newtoniese fisika Die verhouding is deur Isaac Newton bestudeer en daaruit het hy sy tweede wet van beweging geformuleer Enkele voorbeelde van hoe kragte teen mekaar inwerk Newton se tweede wet van beweging kan as volg gedefinieer word F m a displaystyle vec F m vec a waar F krag is m massa is a versnelling is Die SI eenheid vir krag is dus vernoem na Sir Isaac Newton die Engelse wetenskaplike en staan bekend as slegs n newton simbool N Aangesien dat die naam van die eenheid nie n eienaam is nie begin dit met n klein letter behalwe by die begin van n sin maar aangesien dat dit na n persoon vernoem is is die simbool n groot letter Misbruik WysigLet wel dat perdekrag n eenheid van drywing is en nie van krag nie In die gebed Onse Vader is die Latynse woord potestas 1 as power in Engels as puissance in Frans as krag in Afrikaans as kracht in Nederlands en as Kraft in Duits vertaal In fisika het die Franse woord puissance en die Engelse woord power dieselfde betekenis dit wil se drywing maar die Duitse woord Kraft en die Nederlandse woord kracht het dieselfde betekenis as die Afrikaanse woord naamlik krag In Nederlands gebruik n mens die woord vermogen is plaas van die woord drywing Sien ook WysigSien krag in Wiktionary die vrye woordeboek Werk Drywing Energie SwaartekragVerwysings Wysig The Lord s Prayer in Latin in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2019 Besoek op 1 Mei 2014 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Krag amp ol,