×
Kraakbeen

Kraakbeen is 'n spesiale vorm van bindweefsel met 'n elastiese karakter as gevolg van eienskappe van die ekstrasellulêre matriks. Kraakbeen kan groot druk weerstaan, maar het weinig trekvastheid, in teenstelling tot beenmateriaal. Kraakbeen word in drie tipes ingedeel: hyaliene kraakbeen, elastiese kraakbeen, en fibreuse kraakbeen.

Kraakbeen onder 'n mikroskoop gesien.

Kraakbeen is te vinde in vele gebiede van die liggaam, met inbegrip van die artikule oppervlak van die skeletsbene, die ribbekas, die oor, die neus, die bronchiale buise en die tussenwerwelskywe. Die meganiese eienskappe is intermediêr tussen been en digte bindweefsel.

In teenstelling tot ander bindweefsels, bevat kraakbeen geen bloedvate nie. Die chondrocyte word deur diffusie gevoed, geholpe deur die pompende aksie wat deur kompressie van die artikulêre kraakbeen of fleksie van die elastiese kraakbeen gegenereer word. In vergelyking tot ander bindweefsels groei en herstel kraakbeen stadiger.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 12, 2021

kraakbeen, spesiale, vorm, bindweefsel, elastiese, karakter, gevolg, eienskappe, ekstrasellulêre, matriks, groot, druk, weerstaan, maar, weinig, trekvastheid, teenstelling, beenmateriaal, word, drie, tipes, ingedeel, hyaliene, kraakbeen, elastiese, kraakbeen, . Kraakbeen is n spesiale vorm van bindweefsel met n elastiese karakter as gevolg van eienskappe van die ekstrasellulere matriks Kraakbeen kan groot druk weerstaan maar het weinig trekvastheid in teenstelling tot beenmateriaal Kraakbeen word in drie tipes ingedeel hyaliene kraakbeen elastiese kraakbeen en fibreuse kraakbeen Kraakbeen onder n mikroskoop gesien Kraakbeen is te vinde in vele gebiede van die liggaam met inbegrip van die artikule oppervlak van die skeletsbene die ribbekas die oor die neus die bronchiale buise en die tussenwerwelskywe Die meganiese eienskappe is intermedier tussen been en digte bindweefsel In teenstelling tot ander bindweefsels bevat kraakbeen geen bloedvate nie Die chondrocyte word deur diffusie gevoed geholpe deur die pompende aksie wat deur kompressie van die artikulere kraakbeen of fleksie van die elastiese kraakbeen gegenereer word In vergelyking tot ander bindweefsels groei en herstel kraakbeen stadiger Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kraakbeen amp ol,