×
Kowierivier
Moet nie verwar word met die Cowierivier wat by Adelaide in die Koonaprivier invloei nie.

Die Kowierivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Kowierivier
Brug oor die Kowierivier en strandmeer in Port Alfred
Monding Indiese Oseaan
Stroomgebied Oos-Kaap
Lengte 94
Oorsprong-hoogte 800
Monding-hoogte 0

Kowierivier
Koördinate:33°36′06″S26°53′58″O /33.60167°S 26.89944°O /-33.60167; 26.89944Koördinate:33°36′06″S26°53′58″O /33.60167°S 26.89944°O /-33.60167; 26.89944

Die rivier se oorsprong is in die heuwels van die "Grahamstadshoogte" waarna dit in 'n suidoostelike rigting vloei. Dit dreineer die pynappel-landerye en grootste dele van die Bathurst-streek, en vloei deur die gesogte Port Alfred-waterfront, waarna dit by33°36′06″S26°53′58″O /33.60167°S 26.89944°O /-33.60167; 26.89944 in die Indiese Oseaan uitmond.

Die hoofsyriviere is die Bloukransrivier, die Bakrivier en die Lushingtonrivier. Die Kleinkowierivier is 'n kleiner sytak wat 14 km voor die monding by die strandmeer-gedeelte aansluit. Daar sluit ook 'n hele aantal kleiner, onbenoemde spruite aan by die rivier langs sy roete na die see. Die Kowierivier is deel van die Vis tot Tsitsikama waterbestuursgebied.

'n Klein bevolking van die bedreigde Oos-Kaapse kurper (Sandelia bainsii) kom in die Kowierivier voor.

Publikasie datum: Augustus 10, 2021

kowierivier, moet, verwar, word, cowierivier, adelaide, koonaprivier, invloei, rivier, kaap, suid, afrika, brug, strandmeer, port, alfredmonding, indiese, oseaanstroomgebied, kaaplengte, 94oorsprong, hoogte, 800monding, hoogte, 0koördinate, 60167, 89944, 60167. Moet nie verwar word met die Cowierivier wat by Adelaide in die Koonaprivier invloei nie dd Die Kowierivier is n rivier in die Oos Kaap Suid Afrika KowierivierBrug oor die Kowierivier en strandmeer in Port AlfredMonding Indiese OseaanStroomgebied Oos KaapLengte 94Oorsprong hoogte 800Monding hoogte 0KowierivierKoordinate 33 36 06 S 26 53 58 O 33 60167 S 26 89944 O 33 60167 26 89944 Koordinate 33 36 06 S 26 53 58 O 33 60167 S 26 89944 O 33 60167 26 89944 Die rivier se oorsprong is in die heuwels van die Grahamstadshoogte waarna dit in n suidoostelike rigting vloei Dit dreineer die pynappel landerye en grootste dele van die Bathurst streek en vloei deur die gesogte Port Alfred waterfront waarna dit by 33 36 06 S 26 53 58 O 33 60167 S 26 89944 O 33 60167 26 89944 in die Indiese Oseaan uitmond Die hoofsyriviere is die Bloukransrivier die Bakrivier en die Lushingtonrivier Die Kleinkowierivier is n kleiner sytak wat 14 km voor die monding by die strandmeer gedeelte aansluit Daar sluit ook n hele aantal kleiner onbenoemde spruite aan by die rivier langs sy roete na die see Die Kowierivier is deel van die Vis tot Tsitsikama waterbestuursgebied 1 Ekologie Wysig n Klein bevolking van die bedreigde Oos Kaapse kurper Sandelia bainsii kom in die Kowierivier voor 2 Verwysings Wysig Fish to Tsitsikama WMA 15 Sandelia bainsiiOntsluit van https af wikipedia org w index php title Kowierivier amp ol,