×
Kosmos

Volgens die mees algemene opvatting is 'n kosmos 'n geordende of harmonieuse stelsel. Die oorsprong van die begrip is die Griekse term κόσμος, wat "geordende wêreld" beteken. Vandag word die term algemeen gebruik as 'n sinoniem vir die woord "heelal".

’n Graveerwerk van die kosmos. Parys, 1888.

Die gebruik van die woord "kosmos" in plaas van "heelal" impliseer om na die heelal te kyk as ’n komplekse en ordelike stelsel of entiteit; die teenoorgestelde van chaos. Die kosmos, en ons begrip van die redes vir die bestaan en betekenis daarvan, word in kosmologie bestudeer – dit is ’n baie groot dissipline wat enige wetenskaplike, godsdienstige of filosofiese beskouing van die kosmos en die aard daarvan, of die redes vir sy bestaan, dek. Laasgenoemde twee benaderings kan spirituele entiteite of ander sake insluit wat buite die wetenskaplike beskouing van die fisieke heelal val.

  1. . Dictionary.com. Besoek op2017-06-01.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

kosmos, volgens, mees, algemene, opvatting, kosmos, geordende, harmonieuse, stelsel, oorsprong, begrip, griekse, term, κόσμος, geordende, wêreld, beteken, vandag, word, term, algemeen, gebruik, sinoniem, woord, heelal, graveerwerk, kosmos, parys, 1888, gebruik. Volgens die mees algemene opvatting is n kosmos n geordende of harmonieuse stelsel Die oorsprong van die begrip is die Griekse term kosmos wat geordende wereld beteken Vandag word die term algemeen gebruik as n sinoniem vir die woord heelal n Graveerwerk van die kosmos Parys 1888 Die gebruik van die woord kosmos in plaas van heelal impliseer om na die heelal te kyk as n komplekse en ordelike stelsel of entiteit die teenoorgestelde van chaos 1 Die kosmos en ons begrip van die redes vir die bestaan en betekenis daarvan word in kosmologie bestudeer dit is n baie groot dissipline wat enige wetenskaplike godsdienstige of filosofiese beskouing van die kosmos en die aard daarvan of die redes vir sy bestaan dek Laasgenoemde twee benaderings kan spirituele entiteite of ander sake insluit wat buite die wetenskaplike beskouing van die fisieke heelal val Verwysings Wysig cosmos Dictionary com Besoek op 2017 06 01 Skakels WysigCosmos an Illustrated Dimensional Journey from microcosmos to macrocosmos uit Digital Nature Agency Foto s van die Spitzer teleskoop van die makrokosmos Geargiveer 2 Oktober 2012 op Wayback Machine Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Kosmos Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kosmos amp ol,