×
Korsika
Korsika

Départements Corse-du-Sud
Haute-Corse
Prefektuur Ajaccio
Bevolking 330 000 inw.
(2017)
Bevolkingsdigtheid 36 inw./vk km
Oppervlakte 8 680 vk km
Arrondissemente 5
Kantons 52
Munisipaliteite 360
President van
Gewestelike Raad
Gilles Simeoni
(Pè a Corsica)

Korsika (Frans: Corse, [kɔʁs],(hulp·inligting); Korsikaans: Corsica, [ˈkorsiga]; Italiaans: Corsica, [ˈkɔrsika]) is 'n eilandgebied van Frankryk in die Middellandse See en 'n Région van Frankryk. Die eiland lê in Europa suidoos van Frankryk, wes van Italië en noord van Sardinië. Korsika is die vierde grootste eiland in die Middellandse See ná Sisilië, Sardinië en Siprus. Korsika het 'n bevolking van 330 000 in 2017 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 8 680 km². Die hoofstad en grootste stad is Ajaccio. Die amptelike tale is Korsikaans en Frans.

Nasa-Satellietbeeld van Korsika
Kaart van Korsika

Korsika is in 1768 deur Genua aan Frankryk verkoop; net een jaar later is Napoleon Bonaparte op dié eiland in Ajaccio gebore, hy is van die bekendste Korsikane. Hy het gesê dat hy sy tuisland geblinddoek aan sy geur sal herken. Van die plante wat op hierdie eiland aangetref word, versprei so 'n heerlike geur dat mens dit op 'n afstand kan herken. Tydens die Franse Rewolusie het Engeland die eiland vir 'n kort tydperk beset, maar sedertdien behoort Korsika aan Frankryk. Tydens die fascisme in Italië het Benito Mussolini Korsika in 1936 tot 'n "integrale deel" van Italië verklaar, maar dit is deur die Korsikane verwerp, wat hulself sedertdien as 'n eie groep beskou, maar nie as Italianers nie.

Département Prefektuur ISO 3166-2 Arrondissement Kanton Munisipaliteite Bevolking Oppervlakte Bevolkings-
digtheid
Corse-du-Sud Ajaccio FR-2A 2 22 124 139 362 4014 34,7
Haute-Corse Bastia FR-2B 3 30 236 159 847 4666 34,3
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France)
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines):
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion

Publikasie datum: September 26, 2021

korsika, départements, corse, haute, corseprefektuur, ajacciobevolking, 2017, bevolkingsdigtheid, kmoppervlakte, kmarrondissemente, 5kantons, 52munisipaliteite, 360president, gewestelike, raad, gilles, simeoni, corsica, frans, corse, kɔʁs, luister, hulp, inlig. KorsikaDepartements Corse du Sud Haute CorsePrefektuur AjaccioBevolking 330 000 inw 2017 Bevolkingsdigtheid 36 inw vk kmOppervlakte 8 680 vk kmArrondissemente 5Kantons 52Munisipaliteite 360President van Gewestelike Raad Gilles Simeoni Pe a Corsica Korsika Frans Corse kɔʁs luister hulp inligting Korsikaans Corsica ˈkorsiga Italiaans Corsica ˈkɔrsika is n eilandgebied van Frankryk in die Middellandse See en n Region van Frankryk Die eiland le in Europa suidoos van Frankryk wes van Italie en noord van Sardinie Korsika is die vierde grootste eiland in die Middellandse See na Sisilie Sardinie en Siprus Korsika het n bevolking van 330 000 in 2017 gehad en beslaan n oppervlakte van 8 680 km Die hoofstad en grootste stad is Ajaccio Die amptelike tale is Korsikaans en Frans Nasa Satellietbeeld van Korsika Kaart van Korsika Korsika is in 1768 deur Genua aan Frankryk verkoop net een jaar later is Napoleon Bonaparte op die eiland in Ajaccio gebore hy is van die bekendste Korsikane Hy het gese dat hy sy tuisland geblinddoek aan sy geur sal herken Van die plante wat op hierdie eiland aangetref word versprei so n heerlike geur dat mens dit op n afstand kan herken Tydens die Franse Rewolusie het Engeland die eiland vir n kort tydperk beset maar sedertdien behoort Korsika aan Frankryk Tydens die fascisme in Italie het Benito Mussolini Korsika in 1936 tot n integrale deel van Italie verklaar maar dit is deur die Korsikane verwerp wat hulself sedertdien as n eie groep beskou maar nie as Italianers nie Departement Prefektuur ISO 3166 2 Arrondissement Kanton Munisipaliteite Bevolking Oppervlakte Bevolkings digtheidCorse du Sud Ajaccio FR 2A 2 22 124 139 362 4014 34 7Haute Corse Bastia FR 2B 3 30 236 159 847 4666 34 3Bron WysigKennis 1980 vol 3 bl 452 453 ISBN 0 7981 0825 8Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Korsika en Toerisme inligting oor Korsika op Wikivoyage fr Amptelike webwerf van Korsika Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Die administratiewe geweste van Frankryk Regions de France Metropolitaanse geweste Regions metropolitaines Akwitanie Auvergne Boergondie Bretagne Centre Val de Loire Champagne Ardenne Elsas Franche Comte Ile de France Korsika Languedoc Roussillon Limousin Lotaringe Midi Pyrenees Nord Pas de Calais Basse Normandie Haute Normandie Pays de la Loire Pikardie Poitou Charentes Provence Alpes Cote d Azur Rhone AlpesMetropolitaanse geweste 2016 Regions metropolitaines Auvergne Rhone Alpes Boergondie Franche Comte Bretagne Centre Val de Loire Grand Est Hauts de France Ile de France Korsika Nieu Akwitanie Normandie Oksitanie Pays de la Loire Provence Alpes Cote d AzurOorsese geweste Regions d outre mer Frans Guyana Guadeloupe Martinique Mayotte ReunionOntsluit van https af wikipedia org w index php title Korsika amp ol,