fbpx
Wikipedia

Kopernikium

112 roentgeniumkopernikiumnihonium
Hg

Cn

(Uhh)
Algemeen
Naam, simbool, getal kopernikium, Cn, 112
Chemiese reeks oorgangsmetaal, ook beskou
as ’n hoofgroepmetaal
Groep, periode, blok 12, 7, d
Atoommassa (285) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel;[1] [Rn] 5f14 6d10 7s2
Elektrone per skil voorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 18, 2
CAS-registernommer 54084-26-3
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel;[2] gas
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 23,7 g/cm³
Kookpunt 357 K
(84 °C)
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande voorspel;[1][3]2, (1), 0
Ionisasie-energieë 1ste: 1 154,9 kJ/mol
2de: 2 170,0 kJ/mol
3de: 3 164,7 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 1996
Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland
Genoem na Nicolaas Copernicus
Datum van naam 19 Februarie 2010
Vorige naam ununbium (Uub)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van copernicium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
285Cn sin 30 s α 9,15, 9,03? 281Ds
283Cn sin 4 s 90% α 9,53; 9,32; 8,94 279Ds
SS - --
Verwysings

Kopernikium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 112 en simbool Cn. Dit kom nie in die natuur voor nie en kan net in ’n laboratorium vervaardig word. Die stabielste bekende isotoop, kopernikium-285, het ’n halfleeftyd van sowat 29 sekondes. Dit is in 1996 deur die Sentrum vir Swaarioonnavorsing naby Darmstadt, Duitsland, sinteties vervaardig en genoem na die sterrekundige Nicolaas Copernicus.

Nicolaas Copernicus.

Op die periodieke tabel lê kopernikium in die d-blok, in groep 12 en periode 7. Tydens reaksies met goud het dit gewys[4] dit is ’n hoogs vlugtige metaal, en dit is dus moontlik ’n gas by ’n standaardtemperatuur en -druk.

Daar word gereken kopernikium het verskeie eienskappe wat verskil van dié van sy ligter homoloë, sink, kadmium en kwik. Vanweë relativistiese effekte kan dit selfs sy 6d-elektrone afstaan in plaas van sy 7s-elektrone. Daar is ook bereken kopernikium het moontlik ’n oksidasietoestand van +4, terwyl kwik dit net in een verbinding het (wat betwis word) en sink en kadmium dit glad nie het nie. Daar is ook voorspel dit sal moeiliker wees om kopernikium te oksideer vanuit sy neutrale toestand as die ander elemente in groep 12.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Hoffman, Darleane C.; Lee, Diana M.; Pershina, Valeria (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3de uitg.). Dordrecht, Nederland: Springer Science+Business Media. ISBN 1-4020-3555-1.
  2. Soverna S 2004, 'Indication for a gaseous element 112,' 29 Maart 2007 op Wayback Machine in U. Grundinger (red.), GSI Scientific Report 2003, GSI Report 2004-1, p. 187, ISSN 0174-0814
  3. H. W. Gäggeler (2007). "Gas Phase Chemistry of Superheavy Elements" (PDF). Paul Scherrer Institute. pp. 26–28.
  4. Eichler, R.; et al. (2007). "Chemical Characterization of Element 112". Nature. 447 (7140): 72–75. Bibcode:2007Natur.447...72E. doi:10.1038/nature05761. PMID 17476264.

Eksterne skakels

  • Kopernikium by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)


Kopernikium
kopernikium, roentgenium, kopernikium, nihoniumhg, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, kopernikium, 112chemiese, reeks, oorgangsmetaal, beskou, hoofgroepmetaalgroep, periode, blok, datoommassa, molelektronkonfigurasie, voorspel, 5f14, 6d10, 7s2elekt. 112 roentgenium kopernikium nihoniumHg Cn Uhh Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal kopernikium Cn 112Chemiese reeks oorgangsmetaal ook beskou as n hoofgroepmetaalGroep periode blok 12 7 dAtoommassa 285 g molElektronkonfigurasie voorspel 1 Rn 5f14 6d10 7s2Elektrone per skil voorspel 2 8 18 32 32 18 2CAS registernommer 54084 26 3Fisiese eienskappeToestand voorspel 2 gasDigtheid naby k t voorspel 23 7 g cm Kookpunt 357 K 84 C AtoomeienskappeOksidasietoestande voorspel 1 3 2 1 0Ionisasie energiee 1ste 1 154 9 kJ mol2de 2 170 0 kJ mol3de 3 164 7 kJ molGeskiedenisOntdek 1996Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing Darmstadt DuitslandGenoem na Nicolaas CopernicusDatum van naam 19 Februarie 2010Vorige naam ununbium Uub Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van copernicium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP285Cn sin 30 s a 9 15 9 03 281Ds283Cn sin 4 s 90 a 9 53 9 32 8 94 279DsSS Verwysings Kopernikium is n superswaar kunsmatige element met die atoomgetal 112 en simbool Cn Dit kom nie in die natuur voor nie en kan net in n laboratorium vervaardig word Die stabielste bekende isotoop kopernikium 285 het n halfleeftyd van sowat 29 sekondes Dit is in 1996 deur die Sentrum vir Swaarioonnavorsing naby Darmstadt Duitsland sinteties vervaardig en genoem na die sterrekundige Nicolaas Copernicus Nicolaas Copernicus Op die periodieke tabel le kopernikium in die d blok in groep 12 en periode 7 Tydens reaksies met goud het dit gewys 4 dit is n hoogs vlugtige metaal en dit is dus moontlik n gas by n standaardtemperatuur en druk Daar word gereken kopernikium het verskeie eienskappe wat verskil van die van sy ligter homoloe sink kadmium en kwik Vanwee relativistiese effekte kan dit selfs sy 6d elektrone afstaan in plaas van sy 7s elektrone Daar is ook bereken kopernikium het moontlik n oksidasietoestand van 4 terwyl kwik dit net in een verbinding het wat betwis word en sink en kadmium dit glad nie het nie Daar is ook voorspel dit sal moeiliker wees om kopernikium te oksideer vanuit sy neutrale toestand as die ander elemente in groep 12 Verwysings Wysig 1 0 1 1 Hoffman Darleane C Lee Diana M Pershina Valeria 2006 Transactinides and the future elements In Morss Edelstein Norman M Fuger Jean reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements 3de uitg Dordrecht Nederland Springer Science Business Media ISBN 1 4020 3555 1 Soverna S 2004 Indication for a gaseous element 112 Geargiveer 29 Maart 2007 op Wayback Machine in U Grundinger red GSI Scientific Report 2003 GSI Report 2004 1 p 187 ISSN 0174 0814 H W Gaggeler 2007 Gas Phase Chemistry of Superheavy Elements PDF Paul Scherrer Institute pp 26 28 Eichler R et al 2007 Chemical Characterization of Element 112 Nature 447 7140 72 75 Bibcode 2007Natur 447 72E doi 10 1038 nature05761 PMID 17476264 Eksterne skakels WysigKopernikium by The Periodic Table of Videos Universiteit van Nottingham Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kopernikium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir kopernikium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Kopernikium amp oldid 2443237,