×
Koolstofmonoksied
Eienskappe

Algemeen

Naam Koolstofmonoksied
Chemiese formule CO
Molêre massa 28 [g/mol]
CAS-nommer 630-08-0
Voorkoms Kleurlose gas
Reuk Reukloos
Fasegedrag
Smeltpunt -201,1 °C
Kookpunt -191,5 °C
Digtheid 1,2501 [kg/m3] (@0 °C)
Oplosbaarheid
Kritieke druk 3499 kPa
Henry se konstante 9,16 x 10-4 [L/mol.Atm]; 1400 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt -
Selfontbrandingspunt 605 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

Koolstofmonoksied (CO) is 'n kleurlose, reuklose en smaaklose gas wat effens minder dig as lug is. Die gas is toksies vir mense as dit voorkom in konsentrasies wat groter is as 35 dele per miljoen (dpm). Koolstofmonoksied word vervaardig tydens die verbrandingsproses van binnebrandenjins.

  1. (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf (PDF) op 22 Maart 2016.
  2. .
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

koolstofmonoksied, eienskappe, algemeennaam, chemiese, formule, comolêre, massa, nommer, voorkoms, kleurlose, reuk, reukloosfasegedragsmeltpunt, kookpunt, digtheid, 2501, oplosbaarheid, kritieke, druk, 3499, henry, konstante, 1400, suur, basis, eienskappepkave. Eienskappe AlgemeenNaam KoolstofmonoksiedChemiese formule COMolere massa 28 g mol CAS nommer 630 08 0 1 Voorkoms Kleurlose gas Reuk ReukloosFasegedragSmeltpunt 201 1 C 1 Kookpunt 191 5 C 1 Digtheid 1 2501 kg m3 0 C 1 Oplosbaarheid Kritieke druk 3499 kPa 1 Henry se konstante 9 16 x 10 4 L mol Atm 1400 K 2 Suur basis eienskappepKaVeiligheidFlitspunt Selfontbrandingspunt 605 C 1 Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en druk toestande Koolstofmonoksied CO is n kleurlose reuklose en smaaklose gas wat effens minder dig as lug is Die gas is toksies vir mense as dit voorkom in konsentrasies wat groter is as 35 dele per miljoen dpm Koolstofmonoksied word vervaardig tydens die verbrandingsproses van binnebrandenjins Sien ook WysigKoolstofdioksiedVerwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 1 4 1 5 MSDS Praxair PDF in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 22 Maart 2016 NIST Sander Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Koolstofmonoksied amp ol,