×
Koolstof-12
Eienskappe

Algemeen

Naam Koolstof-12
Protone 6
Neutrone 6
Kernspin 0
Massa-oorskot 0

Status

Status stabiel
Relatiewe voorkoms 98.93%

Navigasie

105B
{\displaystyle \nwarrow } {\displaystyle \uparrow } {\displaystyle \nearrow }
115B {\displaystyle \leftarrow } 126C {\displaystyle \rightarrow }
{\displaystyle \swarrow } {\displaystyle \downarrow } {\displaystyle \searrow }
136C 147N
Lys van isotope

Koolstof-12 (126C) is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is die volopste isotoop.

Hierdie nuklied word as standaard vir die definisie van die atoommassa gebruik. Presies 12 gram koolstof-12 bevat presies 1 mol koolstof. Die atoommassa van koolstof-12 is daardeur presies 12 Dalton. Dit beteken ook dat hierdie nuklied 'n massa-oorskot (of -tekort) van nul besit.

In November 2018 is die definisie egter verander en dit verwys nie meer na 12C nie.

  1. . IUPAC | International Union of Pure and Applied Chemistry (in Engels). 16 November 2018. Besoek op1 Maart 2021.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

koolstof, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, kernspin, massa, oorskot, statusstatus, stabiel, relatiewe, voorkoms, navigasie105, displaystyle, nwarrow, displaystyle, uparrow, displaystyle, nearrow, displaystyle, leftarrow, displaystyle, rightarrow, d. Eienskappe AlgemeenNaam Koolstof 12 Protone 6 Neutrone 6 Kernspin 0 Massa oorskot 0 1 StatusStatus stabiel Relatiewe voorkoms 98 93 Navigasie105 B displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow 115 B displaystyle leftarrow 126 C displaystyle rightarrow displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow 136 C 147 NLys van isotope Koolstof 12 126 C is n stabiele isotoop van die element koolstof Dit is die volopste isotoop Atoommassa WysigHierdie nuklied word as standaard vir die definisie van die atoommassa gebruik Presies 12 gram koolstof 12 bevat presies 1 mol koolstof Die atoommassa van koolstof 12 is daardeur presies 12 Dalton Dit beteken ook dat hierdie nuklied n massa oorskot of tekort van nul besit In November 2018 is die definisie egter verander en dit verwys nie meer na 12C nie 2 Verwysings Wysig The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G Audi O Bersillon J Blachot A H Wapstra IUPAC On the revision of the International System of Units International Union of Pure and Applied Chemistry IUPAC International Union of Pure and Applied Chemistry in Engels 16 November 2018 Besoek op 1 Maart 2021 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Koolstof 12 amp ol,