fbpx
Wikipedia

Konveksie

Konveksie is die beweging van molekules in vloeiers (dit is vloeistowwe, gasse en ander vervormbare materiale). Dit kan nie in vastestowwe plaasvind nie, omdat nóg die meerderheid stroom vloei, nóg beduidende diffusie plaasvind in vastestowwe.

'n Illustrasie van termiese konveksie. Kleure nader aan rooi toon warm gebiede, en kleure nader aan blou wys koue gebiede. In hierdie figuur stuur 'n warm, minder digte grenslaag warm materiaal opwaarts, en soortgelyk beweeg koue materiaal afwaarts. (Dit is oorspronklik 'n model van konveksie in die Aarde se mantel.

Konveksie is een van die hoofmetodes waarmee warmteoordrag en massaoordrag plaasvind. Konveksie-warmte en massaoordrag vind plaas deur beide diffusie — die lukrake Brown se beweging van individuele deeltjies in die vloeier — en deur adveksie, waarmee materie of hitte vervoer word deur die grootskaalse beweging van strome in die vloeier. In die konteks van warmte- en massaoordrag, word die term “konveksie” gebruik om te verwys na die som van adveksie- en diffusie-oordrag.[1]

Bronne

  1. Incropera, Frank P.; De Witt, David P. (1990). Fundamentals of Heat and Mass Transfer (3de uitg.). John Wiley & Sons. ISBN 0-471-51729-1.

Konveksie
konveksie, beweging, molekules, vloeiers, vloeistowwe, gasse, ander, vervormbare, materiale, vastestowwe, plaasvind, omdat, nóg, meerderheid, stroom, vloei, nóg, beduidende, diffusie, plaasvind, vastestowwe, illustrasie, termiese, konveksie, kleure, nader, roo. Konveksie is die beweging van molekules in vloeiers dit is vloeistowwe gasse en ander vervormbare materiale Dit kan nie in vastestowwe plaasvind nie omdat nog die meerderheid stroom vloei nog beduidende diffusie plaasvind in vastestowwe n Illustrasie van termiese konveksie Kleure nader aan rooi toon warm gebiede en kleure nader aan blou wys koue gebiede In hierdie figuur stuur n warm minder digte grenslaag warm materiaal opwaarts en soortgelyk beweeg koue materiaal afwaarts Dit is oorspronklik n model van konveksie in die Aarde se mantel Konveksie is een van die hoofmetodes waarmee warmteoordrag en massaoordrag plaasvind Konveksie warmte en massaoordrag vind plaas deur beide diffusie die lukrake Brown se beweging van individuele deeltjies in die vloeier en deur adveksie waarmee materie of hitte vervoer word deur die grootskaalse beweging van strome in die vloeier In die konteks van warmte en massaoordrag word die term konveksie gebruik om te verwys na die som van adveksie en diffusie oordrag 1 Bronne Wysig Incropera Frank P De Witt David P 1990 Fundamentals of Heat and Mass Transfer 3de uitg John Wiley amp Sons ISBN 0 471 51729 1 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Konveksie amp oldid 2272450,