fbpx
Wikipedia

Konstitusionele Hof van Suid-Afrika

Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika is die hoogste hof oor grondwetlike (of konstitusionele) sake. Dit was oorspronklik slegs vir grondwetlike aangeleenthede bedoel. Sedert die inwerkingtreding van die Wet op Hoër Howe van 2013, het die Konstitusionele Hof jurisdiksie gekry om enige aangeleentheid aan te hoor, mits dit in belang van geregtigheid is om dit te doen.

Gebou van die Konstitusionele Hof in Braamfontein, Johannesburg.
Hofsaal van die Konstitusionele Hof.
Voorkant van die Konstitusionele Hof.
'n Ewige vlam brand op Konstitusie-heuwel in Johannesburg, Suid-Afrika.

Die hof is deur die Tussentydse Grondwet van 1993 daargestel. Die eerste sessie het in Februarie 1995 begin.[1] Daarna is dit ingevolge die Grondwet van 1996 voorgesit. Die hof is in die stad Johannesburg geleë, waar dit 'n doelgeboude kompleks op Konstitusie-heuwel in Braamfontein beset. Die eerste hofsitting in die nuwe gebou is in Februarie 2004 gehou.

Die Konstitusionele Hof bestaan uit elf regters. Hierdie regters word deur die President van Suid-Afrika aangestel uit 'n lys wat deur die Regterlike Dienskommissie opgestel word. Die regters van die hof dien vir 'n termyn van twaalf jaar, wat deur die parlement verleng kan word.

Die hof word deur die Hoofregter van Suid-Afrika en sy Adjunk-hoofregter gelei. Die Grondwet vereis dat 'n aangeleentheid voor die hof deur minstens agt regters aangehoor moet word. In die praktyk hoor al elf regters bykans elke saak aan. Besluite word deur 'n meerderheid bereik en skriftelike redes word verskaf.

Huidige regters

Naam Gebore Aangestel deur Ouderdom by aanstelling Eerste dag/
lengte van diens
Verpligte aftrede Opsionele aftrede Vorige posisies Opgevolg deur
Mogoeng Mogoeng
(Hoofregter)
14 Januarie 1961 (1961-01-14) (60 jaar oud)
in Zeerust, Noordwes
Jacob Zuma 50 1 November 2011
7 jaar, 2 maande
1 November 2021 nvt Noordwes-afdeling Sandile Ngcobo
 
Edwin Cameron
15 Februarie 1953 (1953-02-15) (68 jaar oud)
in Pretoria, Gauteng
Kgalema Motlanthe 55 1 Januarie 2009
8 jaar
1 Januarie 2021 15 Februarie 2018 Gauteng-afdeling
Appèlhof
Tholie Madala
Johan Froneman 10 Februarie 1954 (1954-02-10) (67 jaar oud)
in Oos-Londen, Oos-Kaap
Jacob Zuma 55 1 November 2009
7 jaar, 2 maande
1 November 2021 10 Februarie 2019 Oos-Kaapse Afdeling Kate O'Regan
Chris Jafta 1 Januarie 1959 (1959-01-01) (62 jaar oud)
in Matatiele, Oos-Kaap
Jacob Zuma 50 1 November 2009
7 jaar, 2 maande
1 November 2021 nvt Oos-Kaapse Afdeling
Appèlhof
Albie Sachs
Sisi Khampepe 8 Januarie 1957 (1957-01-08) (64 jaar oud)
in Soweto, Gauteng
Jacob Zuma 52 1 November 2009
7 jaar, 2 maande
1 November 2021 nvt Noord-Gautengse Hooggeregshof Yvonne Mokgoro
Mbuyiseli Madlanga 27 Maart 1962 (1962-03-27) (59 jaar oud)
in Mount Frere, Oos-Kaap
Jacob Zuma 51 1 Augustus 2013
3 jaar, 5 maande
1 Augustus 2025 nvt Oos-Kaapse Hooggeregshof Zak Yacoob
Nonkosi Mhlantla 2 Mei 1964 (1964-05-02) (57 jaar oud)
in Port Elizabeth, Oos-Kaap
Jacob Zuma 51 1 Desember 2015
1 jaar, 1 maand
1 Desember 2027 nvt Oos-Kaapse Hooggeregshof
Appèlhof
Thembile Skweyiya
Raymond Zondo 4 Mei 1960 (1960-05-04) (61 jaar oud)
in Ixopo, KwaZulu-Natal
Jacob Zuma 47 1 September 2012
4 jaar, 4 maande
1 September 2024 nvt Arbeidshof
Noord-Gautengse Hooggeregshof
Pius Langa

As gevolg van die aftrede van regter Johann van der Westhuizen in Januarie 2016, was daar 'n vakante pos op die hof wat die Regsdienskommissie gesukkel het om te vul as gevolg van die klein aantal aansoekers.[2][3]

Verwysings

  1. http://www.constitutionalcourt.org.za/text/judges/current/justicebessnkabinde/1.html
  2. Rabkin, Franny. "Call goes out for Constitutional Court judge". Business Day Live (in Engels). vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 9 April 2016.
  3. Rabkin, Franny. "LAW MATTERS: Lack of enthusiasm for Constitutional Court a worry". Business Day Live (in Engels). vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 9 April 2016.

Eksterne skakels

  • (en) Amptelike webwerf
  •   Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Konstitusionele Hof van Suid-Afrika.

Koördinate: 26°11′19″S 28°2′36″O / 26.18861°S 28.04333°O / -26.18861; 28.04333

Konstitusionele Hof van Suid-Afrika
konstitusionele, suid, afrika, suid, afrikaanse, politiekparlement, suid, afrikanasionale, vergaderingnasionale, raad, provinsiespresidentadjunkpresidentministersspeaker, nasionale, vergaderingopposisieleierpoliticipolitieke, partyekonstitusionele, hofappèlhof. Suid Afrikaanse politiekParlement van Suid AfrikaNasionale VergaderingNasionale Raad van ProvinsiesPresidentAdjunkpresidentMinistersSpeaker van die Nasionale VergaderingOpposisieleierPoliticiPolitieke partyeKonstitusionele HofAppelhofHooggeregshofVerkiesingsDie Konstitusionele Hof van Suid Afrika is die hoogste hof oor grondwetlike of konstitusionele sake Dit was oorspronklik slegs vir grondwetlike aangeleenthede bedoel Sedert die inwerkingtreding van die Wet op Hoer Howe van 2013 het die Konstitusionele Hof jurisdiksie gekry om enige aangeleentheid aan te hoor mits dit in belang van geregtigheid is om dit te doen Gebou van die Konstitusionele Hof in Braamfontein Johannesburg Hofsaal van die Konstitusionele Hof Voorkant van die Konstitusionele Hof n Ewige vlam brand op Konstitusie heuwel in Johannesburg Suid Afrika Die hof is deur die Tussentydse Grondwet van 1993 daargestel Die eerste sessie het in Februarie 1995 begin 1 Daarna is dit ingevolge die Grondwet van 1996 voorgesit Die hof is in die stad Johannesburg gelee waar dit n doelgeboude kompleks op Konstitusie heuwel in Braamfontein beset Die eerste hofsitting in die nuwe gebou is in Februarie 2004 gehou Die Konstitusionele Hof bestaan uit elf regters Hierdie regters word deur die President van Suid Afrika aangestel uit n lys wat deur die Regterlike Dienskommissie opgestel word Die regters van die hof dien vir n termyn van twaalf jaar wat deur die parlement verleng kan word Die hof word deur die Hoofregter van Suid Afrika en sy Adjunk hoofregter gelei Die Grondwet vereis dat n aangeleentheid voor die hof deur minstens agt regters aangehoor moet word In die praktyk hoor al elf regters bykans elke saak aan Besluite word deur n meerderheid bereik en skriftelike redes word verskaf Huidige regters WysigNaam Gebore Aangestel deur Ouderdom by aanstelling Eerste dag lengte van diens Verpligte aftrede Opsionele aftrede Vorige posisies Opgevolg deurMogoeng Mogoeng Hoofregter 14 Januarie 1961 1961 01 14 60 jaar oud in Zeerust Noordwes Jacob Zuma 50 1 November 20117 jaar 2 maande 1 November 2021 nvt Noordwes afdeling Sandile Ngcobo Edwin Cameron 15 Februarie 1953 1953 02 15 68 jaar oud in Pretoria Gauteng Kgalema Motlanthe 55 1 Januarie 20098 jaar 1 Januarie 2021 15 Februarie 2018 Gauteng afdelingAppelhof Tholie MadalaJohan Froneman 10 Februarie 1954 1954 02 10 67 jaar oud in Oos Londen Oos Kaap Jacob Zuma 55 1 November 20097 jaar 2 maande 1 November 2021 10 Februarie 2019 Oos Kaapse Afdeling Kate O ReganChris Jafta 1 Januarie 1959 1959 01 01 62 jaar oud in Matatiele Oos Kaap Jacob Zuma 50 1 November 20097 jaar 2 maande 1 November 2021 nvt Oos Kaapse AfdelingAppelhof Albie SachsSisi Khampepe 8 Januarie 1957 1957 01 08 64 jaar oud in Soweto Gauteng Jacob Zuma 52 1 November 20097 jaar 2 maande 1 November 2021 nvt Noord Gautengse Hooggeregshof Yvonne MokgoroMbuyiseli Madlanga 27 Maart 1962 1962 03 27 59 jaar oud in Mount Frere Oos Kaap Jacob Zuma 51 1 Augustus 20133 jaar 5 maande 1 Augustus 2025 nvt Oos Kaapse Hooggeregshof Zak YacoobNonkosi Mhlantla 2 Mei 1964 1964 05 02 57 jaar oud in Port Elizabeth Oos Kaap Jacob Zuma 51 1 Desember 20151 jaar 1 maand 1 Desember 2027 nvt Oos Kaapse HooggeregshofAppelhof Thembile SkweyiyaRaymond Zondo 4 Mei 1960 1960 05 04 61 jaar oud in Ixopo KwaZulu Natal Jacob Zuma 47 1 September 20124 jaar 4 maande 1 September 2024 nvt ArbeidshofNoord Gautengse Hooggeregshof Pius LangaAs gevolg van die aftrede van regter Johann van der Westhuizen in Januarie 2016 was daar n vakante pos op die hof wat die Regsdienskommissie gesukkel het om te vul as gevolg van die klein aantal aansoekers 2 3 Verwysings Wysig http www constitutionalcourt org za text judges current justicebessnkabinde 1 html Rabkin Franny Call goes out for Constitutional Court judge Business Day Live in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 9 April 2016 Rabkin Franny LAW MATTERS Lack of enthusiasm for Constitutional Court a worry Business Day Live in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 9 April 2016 Eksterne skakels Wysig en Amptelike webwerf Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Konstitusionele Hof van Suid Afrika Koordinate 26 11 19 S 28 2 36 O 26 18861 S 28 04333 O 26 18861 28 04333Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Konstitusionele Hof van Suid Afrika amp oldid 2383140,