fbpx
Wikipedia

Konstantyn die Grote

Caesar Flavius Valerius Aurelius Constantinus Augustus (27 Februarie omstreeks 272[1] – 22 Mei 337), algemeen bekend as Konstantyn die Grote, Konstantyn I of in die Ortodokse Kerk as Sint Konstantyn, was van 306 tot 324 medekeiser van die Romeinse Ryk saam met Licinius en tot met sy dood in 337 die alleenkeiser. Hy is algemeen bekend as die eerste Christelike Romeinse keiser.

Konstantyn die Grote
Keiser van die Romeinse Ryk

Konstantyn die Grote.
Regeer 25 Julie 306 - 29 Oktober 312
29 Oktober 312 - 19 September 324
19 September 324 - 22 Mei 337
Volle naam Caesar Flavius Valerius Aurelius Constantinus Augustus
Gebore 27 Februarie 272; Naissus, Moesia
Oorlede 22 Mei 337; Nicomedia
Voorganger Konstantius Chlorus
Opvolger Konstantyn II
Constantius II
Constans I
Vader Konstantius Chlorus
Moeder Helena van Konstantinopel
Eggenote Minervina
Fausta
Kinders Konstantyna
Helena
Crispus
Konstantyn II
Constantius II
Constans I

Konstantyn vaardig die Edik van Milaan uit in die jaar 313. Daarvolgens verkry die Christene geloofsvryheid in die Romeinse Ryk. Hulle kon nou vrylik byeenkom sonder die vrees vir vervolging. Hierdie geloofsvryheid, tesame met die aktiewe steun van Konstantyn, lei tot 'n geweldige groei in die getalle van die Christelike kerk.

Hy roep die Eerste Konsilie van Nicea byeen in 327, as 'n geleentheid om konsensus rondom etlike sake in die Christelike kerk te bereik.

Konstantyn het die antieke Griekse kolonie Bisantium omskep in ’n nuwe keiserlike hoofstad, Konstantinopel, wat langer as 1 000 jaar die hoofstad van die Oos-Romeinse Ryk sou bly.

Nota

  1. Geboortedatums verskil, maar die meeste moderne historici gebruik 272. Lenski, "Reign of Constantine" (CC), 59.

Sien ook

Skakels

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Constantine I

Konstantyn die Grote
konstantyn, grote, caesar, flavius, valerius, aurelius, constantinus, augustus, februarie, omstreeks, algemeen, bekend, konstantyn, ortodokse, kerk, sint, konstantyn, medekeiser, romeinse, saam, licinius, dood, alleenkeiser, algemeen, bekend, eerste, christeli. Caesar Flavius Valerius Aurelius Constantinus Augustus 27 Februarie omstreeks 272 1 22 Mei 337 algemeen bekend as Konstantyn die Grote Konstantyn I of in die Ortodokse Kerk as Sint Konstantyn was van 306 tot 324 medekeiser van die Romeinse Ryk saam met Licinius en tot met sy dood in 337 die alleenkeiser Hy is algemeen bekend as die eerste Christelike Romeinse keiser Konstantyn die GroteKeiser van die Romeinse RykKonstantyn die Grote Regeer 25 Julie 306 29 Oktober 31229 Oktober 312 19 September 32419 September 324 22 Mei 337Volle naam Caesar Flavius Valerius Aurelius Constantinus AugustusGebore 27 Februarie 272 Naissus MoesiaOorlede 22 Mei 337 NicomediaVoorganger Konstantius ChlorusOpvolger Konstantyn IIConstantius IIConstans IVader Konstantius ChlorusMoeder Helena van KonstantinopelEggenote MinervinaFaustaKinders KonstantynaHelenaCrispusKonstantyn IIConstantius IIConstans IKonstantyn vaardig die Edik van Milaan uit in die jaar 313 Daarvolgens verkry die Christene geloofsvryheid in die Romeinse Ryk Hulle kon nou vrylik byeenkom sonder die vrees vir vervolging Hierdie geloofsvryheid tesame met die aktiewe steun van Konstantyn lei tot n geweldige groei in die getalle van die Christelike kerk Hy roep die Eerste Konsilie van Nicea byeen in 327 as n geleentheid om konsensus rondom etlike sake in die Christelike kerk te bereik Konstantyn het die antieke Griekse kolonie Bisantium omskep in n nuwe keiserlike hoofstad Konstantinopel wat langer as 1 000 jaar die hoofstad van die Oos Romeinse Ryk sou bly Nota Wysig Geboortedatums verskil maar die meeste moderne historici gebruik 272 Lenski Reign of Constantine CC 59 Sien ook WysigLys van Romeinse keisersSkakels WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en Constantine IOntsluit van https af wikipedia org w index php title Konstantyn die Grote amp oldid 2240425,