fbpx
Wikipedia

Konstante van Planck

Die konstante van Planck, aangedui met h, is ’n natuurkundige konstante wat in alle vergelykings van kwantummeganika voorkom. Dit is genoem na die natuurkundige Max Planck, wat die konstante in 1900 ingevoer het by sy verklaring van die straling van swartstralers. Die konstante het die waarde:[1]

Dikwels word ook die gereduseerde konstante van Planck gebruik:

Die konstante van Planck h is ingevoer vir die verband tussen frekwensie ν (Griekse nu) en energie E vir ’n ligkwantum (foton) volgens:

Hersiening van SI in November 2018

Met die hersiening van SI op 16 November 2018 sal die waarde van die konstant van Planck vanaf 19 Mei 2019 vasgestel sal word met 'n waarde van presies

 

Terselfdetyd sal die huidige definisie van die kilogram geskraap word en dit sal bereken word met gebruik van die definisie van die sekonde, die meter en die konstant van Planck.[2]

Verwysings

  1. Fundamental Physical Constants – Planck constant, NIST
  2. "DRAFT 9th edition of the SI Brochure" (PDF) (in Engels). Internasionale Buro vir Mate en Gewigte (BIPM). 15 November 2016. (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2017. Besoek op 12 Februarie 2017.
  •   Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia

Konstante van Planck
konstante, planck, konstante, planck, aangedui, natuurkundige, konstante, alle, vergelykings, kwantummeganika, voorkom, genoem, natuurkundige, planck, konstante, 1900, ingevoer, verklaring, straling, swartstralers, konstante, waarde, displaystyle, times, mbox,. Die konstante van Planck aangedui met h is n natuurkundige konstante wat in alle vergelykings van kwantummeganika voorkom Dit is genoem na die natuurkundige Max Planck wat die konstante in 1900 ingevoer het by sy verklaring van die straling van swartstralers Die konstante het die waarde 1 h 6 626 069 57 0 000 000 29 10 34 J s displaystyle h 6 626 069 57 pm 0 000 000 29 times 10 34 mbox J cdot mbox s Dikwels word ook die gereduseerde konstante van Planck gebruik ℏ h 2 p 1 054 571 800 0 000 000 013 10 34 J s displaystyle hbar h 2 pi 1 054 571 800 pm 0 000 000 013 times 10 34 mbox J cdot mbox s Die konstante van Planck h is ingevoer vir die verband tussen frekwensie n Griekse nu en energie E vir n ligkwantum foton volgens E h n displaystyle E h nu Hersiening van SI in November 2018 WysigMet die hersiening van SI op 16 November 2018 sal die waarde van die konstant van Planck vanaf 19 Mei 2019 vasgestel sal word met n waarde van presies h 6 626 070 15 10 34 J s displaystyle h 6 626 070 15 times 10 34 mbox J cdot mbox s Terselfdetyd sal die huidige definisie van die kilogram geskraap word en dit sal bereken word met gebruik van die definisie van die sekonde die meter en die konstant van Planck 2 Verwysings Wysig Fundamental Physical Constants Planck constant NIST DRAFT 9th edition of the SI Brochure PDF in Engels Internasionale Buro vir Mate en Gewigte BIPM 15 November 2016 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2017 Besoek op 12 Februarie 2017 Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Konstante van Planck amp oldid 2209727,