×
Koninkryk (biologie)

'n Koninkryk (Latyn: regnum, meervoud regna) in die wêreld van biologie is die hoogste vlak van die wetenskaplike klassifikasie van organismes. (Huidige ontwikkeling in die taksonomie sluit 'n domein klassifikasie in bokant die koninkryke.)

Ernst Haeckel se voorstelling van 'n drie-koninkryksisteem (Plantae, Protista, en Animalia) in sy 1866 Generelle Morphologie der Organismen.

Teenwoordig word ses ryke gebruik:

Ook word organismes ingedeel in drie superryke, die archaea, die bakterieë en die eukariote.

In die begin was daar ook 'n derde ryk vir die minerale bedink. Die oorspronklike onderverdelinge in taxons word nie meer gebruik nie omdat die insigte hieroor gewysig is.

Inhoud

Twee koninkryke

In die werk Systema Naturae, gepubliseer in 1735, het Carolus Linnaeus twee koninkryke van lewende wesens onderskei: die Animalia vir alle diere en die Vegetabilia vir alle plante. (Linnaeus het ook 'n derde koninkryk geskep vir die minerale, die Mineralia).

Drie koninkryke

Dié verdeling het goed gewerk totdat enkelsellige organismes ontdek is. Alhoewel die beweeglike groep in die dierekoninkryk ingeskakel is (onder die Filum Protozoa), en die gekleurde alge en bakterieë in die plantafdelings Thallophyta of Protophyta, was daar probleme deurdat sommige organismes in albei groepe geplaas kon word.

In 1866 het Ernst Haeckel daarom 'n derde koninkryk, die Protista, geskep vir dié problematiese organismes.

Twee ryke

Toe daar ontdek is dat sommige bakterieë se selstruktuur heeltemal verskillend is van dié van ander organismes –- sonder 'n kern -- het Chatton, in 1937, voorgestel dat lewende organismes in twee ryke verdeel moet word: organismes met 'n kern, die Eukaryota en diegene daarsonder, die Prokaryota. Die koninkryke val onder dié twee ryke.

Vyf koninkryke

In 1969 het Robert Whittaker bykomende koninkryke voorgestel om die swamme te verteenwoordig. Dit was baseer veral op die verskil in voeding: die koninkryk Plantae was veral veelsellige outotrowe, die Animalia veelsellige heterotrowes, en die Fungi veelsellige saprotrowe. Die oorblywende twee koninkryke, Protista en Monera, het eensellige en eenvoudige sellulêre kolonies ingesluit.

Ses koninkryke

Teen 1980 het die klem al meer begin val op die filogenie. Alle organismes met kerne wat nie in die bestaande Animalia, Plantae, en Fungi gepas het nie, is in die Protista koninkryk geplaas. Carl Woese se RNS-werk het die prokariote in twee verdere koninkryke verdeel, die Eubacteria en die Archaebacteria.

In 1990, het Woese voorgestel dat die Eubacteria, Archaebacteria, en die Eukaryota drie primêre stamme van afstamming verteenwoordig en om dié rede het hy die drie groepe verhef to domeine (bokant die koninkryke), genaamd Bacteria, Archaea, en Eucarya. Alhoewel daar ingeligte kritiek teen dié driedomeinsisteem is, het dit vandag meestal die ouer tweeryksisteem vervang as 'n manier om die koninkryke bymekaar te organiseer.

Haeckel (1894)
Drie ryke
Whittaker (1959)
Vyf ryke
Woese (1977)
Ses ryke
Woese (1990)
Drie superryke
Protiste Monere Eubakterieë Bakterieë
Archaea Archaea
Protiste Protiste Eukariote
Plante Swamme Swamme
Plante Plante
Diere Diere Diere

Vertaal van die artikel Kingdom (biology) op die Engelse Wikipedia.

Publikasie datum: September 03, 2021

koninkryk, biologie, koninkryk, latyn, regnum, meervoud, regna, wêreld, biologie, hoogste, vlak, wetenskaplike, klassifikasie, organismes, huidige, ontwikkeling, taksonomie, sluit, domein, klassifikasie, bokant, koninkryke, ernst, haeckel, voorstelling, drie, . n Koninkryk Latyn regnum meervoud regna in die wereld van biologie is die hoogste vlak van die wetenskaplike klassifikasie van organismes Huidige ontwikkeling in die taksonomie sluit n domein klassifikasie in bokant die koninkryke Ernst Haeckel se voorstelling van n drie koninkryksisteem Plantae Protista en Animalia in sy 1866 Generelle Morphologie der Organismen Teenwoordig word ses ryke gebruik Die archaea prokariote met 16S rRNS rRNS is ribosomaal RNS Die bakteriee prokariote met 5S rRNS Die protiste is eenselliges met selkern eukariote Die plante Dit is veelsellige eukariote wat hulle eie voedsel aanmaak d m v fotosintese Die diere Dit is veelsellige eukariote wat voedsel ekstern opneem Sy kan hulle beweeg Die skimmels Dit is veelsellige eukariote wat voedsel ekstern opneem Ook word organismes ingedeel in drie superryke die archaea die bakteriee en die eukariote In die begin was daar ook n derde ryk vir die minerale bedink Die oorspronklike onderverdelinge in taxons word nie meer gebruik nie omdat die insigte hieroor gewysig is Inhoud 1 Geskiedenis 1 1 Twee koninkryke 1 2 Drie koninkryke 1 3 Twee ryke 1 4 Vyf koninkryke 1 5 Ses koninkryke 2 Drie domeine 3 Opsomming 4 BronGeskiedenis WysigTwee koninkryke Wysig In die werk Systema Naturae gepubliseer in 1735 het Carolus Linnaeus twee koninkryke van lewende wesens onderskei die Animalia vir alle diere en die Vegetabilia vir alle plante Linnaeus het ook n derde koninkryk geskep vir die minerale die Mineralia Drie koninkryke Wysig Die verdeling het goed gewerk totdat enkelsellige organismes ontdek is Alhoewel die beweeglike groep in die dierekoninkryk ingeskakel is onder die Filum Protozoa en die gekleurde alge en bakteriee in die plantafdelings Thallophyta of Protophyta was daar probleme deurdat sommige organismes in albei groepe geplaas kon word In 1866 het Ernst Haeckel daarom n derde koninkryk die Protista geskep vir die problematiese organismes Twee ryke Wysig Toe daar ontdek is dat sommige bakteriee se selstruktuur heeltemal verskillend is van die van ander organismes sonder n kern het Chatton in 1937 voorgestel dat lewende organismes in twee ryke verdeel moet word organismes met n kern die Eukaryota en diegene daarsonder die Prokaryota Die koninkryke val onder die twee ryke Vyf koninkryke Wysig In 1969 het Robert Whittaker bykomende koninkryke voorgestel om die swamme te verteenwoordig Dit was baseer veral op die verskil in voeding die koninkryk Plantae was veral veelsellige outotrowe die Animalia veelsellige heterotrowes en die Fungi veelsellige saprotrowe Die oorblywende twee koninkryke Protista en Monera het eensellige en eenvoudige sellulere kolonies ingesluit Ses koninkryke Wysig Teen 1980 het die klem al meer begin val op die filogenie Alle organismes met kerne wat nie in die bestaande Animalia Plantae en Fungi gepas het nie is in die Protista koninkryk geplaas Carl Woese se RNS werk het die prokariote in twee verdere koninkryke verdeel die Eubacteria en die Archaebacteria Drie domeine WysigIn 1990 het Woese voorgestel dat die Eubacteria Archaebacteria en die Eukaryota drie primere stamme van afstamming verteenwoordig en om die rede het hy die drie groepe verhef to domeine bokant die koninkryke genaamd Bacteria Archaea en Eucarya Alhoewel daar ingeligte kritiek teen die driedomeinsisteem is het dit vandag meestal die ouer tweeryksisteem vervang as n manier om die koninkryke bymekaar te organiseer Opsomming WysigHaeckel 1894 Drie ryke Whittaker 1959 Vyf ryke Woese 1977 Ses ryke Woese 1990 Drie superrykeProtiste Monere Eubakteriee BakterieeArchaea ArchaeaProtiste Protiste EukariotePlante Swamme SwammePlante PlanteDiere Diere DiereBron WysigVertaal van die artikel Kingdom biology op die Engelse Wikipedia Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Koninkryk biologie amp ol,