×
Komponis

'n Komponis of toondigter is 'n persoon wat musiek komponeer. So 'n persoon bedink, skep en skryf die musiek meestal neer.

Franse komponis Louis-Nicolas Clérambault, besig om musiek te komponeer.

Vir die meeste geskrewe vorme van musiek (byvoorbeeld klassieke musiek) is die komponis van groot belang. By vorme van musiek wat op gehoor bespeel word (byvoorbeeld volksmusiek, of Indiese en Turkse musiek) is die bron dikwels onbekend of anoniem.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

komponis, toondigter, persoon, musiek, komponeer, persoon, bedink, skep, skryf, musiek, meestal, neer, franse, komponis, louis, nicolas, clérambault, besig, musiek, komponeer, meeste, geskrewe, vorme, musiek, byvoorbeeld, klassieke, musiek, komponis, groot, be. n Komponis of toondigter is n persoon wat musiek komponeer So n persoon bedink skep en skryf die musiek meestal neer Franse komponis Louis Nicolas Clerambault besig om musiek te komponeer Vir die meeste geskrewe vorme van musiek byvoorbeeld klassieke musiek is die komponis van groot belang By vorme van musiek wat op gehoor bespeel word byvoorbeeld volksmusiek of Indiese en Turkse musiek is die bron dikwels onbekend of anoniem Sien ook WysigLys van komponiste Grafiese tydlyn van klassieke komponisteInteressante inter wiki skakels WysigLysoorsig van komponiste de Kronologiese lys van komponiste de Lys van Duitse komponiste de Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Komponis amp ol,