fbpx Kompas (sterrebeeld)
Wikipedia

Kompas (sterrebeeld)

Die Kompas (Latyn: Pyxis) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig ’n seeman se kompas. Die Kompas kan suid van 53 grade noord gesien word en is op sy sigbaarste van Januarie tot einde Maart.

Kompas
Latynse naam Pyxis
Genitief Pyxidis
Afkorting Pyx
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 9h
Deklinasie -30º
Grootte 221 vk. grade (65ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Alpha Pyxidis
Naaste ster Gliese 318
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 3
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 10
Aangrensende sterrebeelde
Noordelike Waterslang, Agterdek, Seile, Lugpomp
Portaal Sterrekunde

Dit is naby die drie sterrebeelde die Agterdek, Kiel en Seile geleë. Dié drie het eeue gelede een konstellasie, die skip van "Jason en die Argonoute" (Argo Navis), gevorm. In die 19de eeu het die sterrekundige John Herschel voorgestel dat die Kompas na die "Mas" hernoem word, maar dit is nooit gedoen nie.


Kompas (sterrebeeld)
kompas, sterrebeeld, kompas, latyn, pyxis, klein, dowwe, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, verteenwoordig, seeman, kompas, kompas, suid, grade, noord, gesien, word, sigbaarste, januarie, einde, maart, kompaslatynse, naam, pyxisgenitief, pyxidisafkorting, pyxw. Die Kompas Latyn Pyxis is n klein dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit verteenwoordig n seeman se kompas Die Kompas kan suid van 53 grade noord gesien word en is op sy sigbaarste van Januarie tot einde Maart KompasLatynse naam PyxisGenitief PyxidisAfkorting PyxWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 9hDeklinasie 30ºGrootte 221 vk grade 65ste Kwadrant SQ2BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Alpha PyxidisNaaste ster Gliese 318Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 3Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 10Aangrensende sterrebeeldeNoordelike Waterslang Agterdek Seile LugpompPortaal Sterrekunde Dit is naby die drie sterrebeelde die Agterdek Kiel en Seile gelee Die drie het eeue gelede een konstellasie die skip van Jason en die Argonoute Argo Navis gevorm In die 19de eeu het die sterrekundige John Herschel voorgestel dat die Kompas na die Mas hernoem word maar dit is nooit gedoen nie Verwysings WysigIan Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigStar Tales Pyxis Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kompas Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Kompas sterrebeeld amp ol,
Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf